Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Camdeboo National Park

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1227

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir SANParks Camdeboo National Park
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jeanette O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike skaduryke kamp staan plek. Skoon ablusies. Heerlike wegbreek.

Ja, ons het 2 nagte gekamp. Groot, netjiese skaduryke staanplek. Skoon en goed versorgde ablusies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamp vir 'n nag.

Op pad Johannesburg toe, was dit ons oorslaapplek vir die aand. Baie gemaklik gesien ons net 'n tent gehad het. Kombuis met stoof en vrieskas is baie hulpsaam. Badkamers is baie skoon. Klomp wilde hamsters op die terrein, en een het in ons kar beland. Maar seker alle deure bly altyd toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianè V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lianè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker. Ons het min wild gesien.

Ons sal weer gaan. Die berge en roetes was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Camdeboo Nation Park is value for money.

We had an amazing time at Camdeboo National Park. We stayed at the campsite for 5 nights. The campsite was clean, neat and well-maintained. We were really impressed. The staff was super friendly and helpful. They made us feel welcome. The campsite is perfectly situated and there is so much to see and do in GraafReinette. We loved the 4x4 routes in the park, it was breathtakingly beautiful. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieze L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker boskamp!

Wonderlike atmosfeer in die bos. Tent mooi ingerig. Lekker braai fasiliteite. Passop vir al die nuuskierige apies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekamp.

Ons groepie het 3 nagte gekamp en dit terdeë geniet. Alles het aan ons verwagtinge voldoen. Valley of Desolation is 'n absolute wonder om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
El-mari J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
El-mari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies en skoon. Nie net die slaap-area maar die hele park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kampplek is baie netjies en hulle het ons na ure ontvang.

Baie lekker gekamp. Staanplekke baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Privaat kampterreine in die natuur.

Lekker groot en privaat kampterreine. Goeie geriewe. Staff baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou-may I - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou-may I
Saam met vriende

Quiet, peaceful, and saw varied wildlife in a small area.

Safe, secure, friendly, engaging and helpful staff. Keep tent locked at all times to ensure no vervet monkey can enter. Would go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Sou graag 'n ekstra nag wou bly. Sal weer daar wil oornag.

Ons was redelik goed voorbereid vir oorsaap in tent. Die tent self was baie netjies en skoon. Ongelukkig is die tent self 'n bietjie afgeleef en werk van die ritsluiters nie meer so goed nie. Wonderlike vriende gemaak met ander gaste. Die hele atmosfeer leen homself daartoe. Tente kan koud wees ons was daar einde Maart en het nogal koud gekry in die na-nag. Fasiliteite in gedeelde kombuis baie beter as verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Die kuier was uit die boonste rakke. Die ape is net iets wat 'n mens in gedagte moet hou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike kuier en is spyt ons het nie vir 'n tweede nag bespreek nie.

Geluk aan SANParke met puik akkommodasie. Alle geriewe is uitstekend en personeel is uiters behulpsaam. Ons sal beslis weer by Camdeboo 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ine-mari V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine-mari V
Saam met vriende

Behulpsaam, netjies en skoon.

Ons het vir een aand oorgeslaap. Het laat die aand daaraan gekom. Sekuriteit was baie behulpsaam en die kampterrein, asook die badkamers was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joelene M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Als rustig en netjies net baie klipperig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody J
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon. Goed georganiseerd. Pragtige omgewing.

Het baie lekker gebly. Voorstel: Plekkie kort net n swembad want dit raak erg warm. Andersins goed georganiseerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, die tente is goed toegerus, net die toilette is ver wanneer die nood druk.

Die besprekings was baie goed gedoen. Die bespreking by die hel van Camdeboo het 'n problem uitgelig. Die SANParke se verwysing nommer was nie verskaf nie en die beampte moes soek om seker te maak dat ons wel 'n bespreking gehad het. Die Park bied baie dinge om te sien. Dit is ook naby Graaff-Reinet sou jy proviand benodig. Dit is 'n goeie, sentrale blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tentekamp.

Baie netjies en die elektriese kombers 'n lewensredder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rens B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in tentkamp gebly en om besienswaardighede rondom Graaff-Reinet besoek.

Netjiese tentkamp met al die nodige geriewe, selfs yskas in die tent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Camdeboo National Park se terugvoer

Goeie Dag Rens

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf in ons kamp geniet.

Groete

SANParks Camdeboo National Park
Jacob V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Camdeboo bied die beste vir die reisiger.

Oorslaap op Graaff-Reinet is die moeite werd. Die dorp en omgewing bied geweldig baie. Kamp in die Nasionale Park gee ook toegang tot die Vallei van Verlatenheid en oorbly om die sonsondergang te geniet. Geriewe van hoogstaande gehalte, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Camdeboo National Park se terugvoer

Hallo Jacob, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly jy het 'n goeie verblyf by ons kamp gehad.

Groete

SANParks Camdeboo National Park
Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem