Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Studio 2520

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Slegs 2 mense sal toegelaat word om in die eenheid te slaap, na aanleiding van die reëls van die landgoed.
Rook is verbode in die villa.
Die skoonmaakdiens voor jou aankoms en na jou vertrek is ingesluit en indien jy 6 dae of meer vertoef, sal dit een keer elke derde dag skoongemaak word.

Addisionele skoonmaakdienste kan bespreek word op versoek. Ons sal op versoek 'n kwotasie kry, indien nodig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601f5ff38b3e778ada9369ee4f402e0455984bee1c9b1a4dab47e9c302cb95832495deba9c798f7dcc7a2cffc303fb1061d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R596 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Off the R61 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.942054615715 30.297585278749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem