Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safe Haven Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Safe Haven Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mirna J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna J
Gesin met klein kinders

Lekker.

Hi, baie netjies en lekker. Honde was welkom en alles wat mens nodig het in die kombuis gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindey V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cindey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Plekkie was baie skoon, TV-kanale is min om van te kies, en geen WiFi. Effens ver uit die dorp uit maar verder het ons baie lekker gebly baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marile D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marile D
Gesin met klein kinders

Rustige plek om te ontspan met kinders na besige sportdag.

Lekker speel- en ontspanplek, veral met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Marile. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Sabata M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabata M
Gesin met klein kinders

The place is nice and quiet, away from the busy town. The pool is too small.

No electricity backup supply. On arrival, the area was dark and we were told that there's nothing that could be done but to wait for Eskom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Sabata. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the feedback. My sincere apologies for the electricity outage. The whole area was off and Centlec had to fix it. It was not a fault on our side. However, we always give our guests a backup light and offer to boil water for coffee on gas if the electricity is off or if it is load shedding. We have also installed a gas-operated stove in each unit so that guests can still boil water and cook during load shedding. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie

Safe Haven Gastehuis
Natasha F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Gesin met tieners

Stil omgewing en dit wat ek wou hê was daar.

Het lekker gebly, was net baie warm a. g. v. die hittegolf daardie week. Die grasdak en 'n waaier het egter gehelp om die hitte draagliker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Natasha. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Karel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Enkelreisiger

Goed genoeg vir oornag om weer verder te vlieg van Tempe af.

Sukkel om inligting te kry. Geen WiFi-wagwoord maklik beskikbaar. Vorige besoeker sê kos in die mikrogolfoond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Karel. Baie dankie vir die terugvoering. Op LekkeSlaap se webtuiste sê dit ons het nie WiFi nie. Ons het persoonlike WiFi in ons huis en dit is die wagwoord wat ons jou gegee het. Die WiFi is nie eintlik vir gaste beskikbaar tensy hulle spesifiek vra, dan gee ons vir hul ons wagwoord sodat hulle ons WiFi kan gebruik. Ek is nie seker hoekom jy sê dit is moeilik om inligting te kry nie, want ek het geen boodskap of oproep van jou gekry wat nie beantwoord was nie. Ek is wel jammer dit was jou ervaring. Ek vra groot verskoning oor die kos in die mikrogolf. Ons maak altyd ons plekkies baie deeglik skoon. Dit was 'n groot fout en ek het dit reeds met die skoonmaker opgeneem en dit sal nie weer gebeur nie. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Cornel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel S

Goeie, netjies en veilige verblyf vir die doel wat ons dit wou gebruik.

Ons het het net 'n goeie, veilige plek gesoek om te slaap vir 'n motorsportgeleentheid wat ons bygewoon het. Safe Haven het 100% voldoen aan wat ons wou hê en verwag het. Ek sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Cornel. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Nicky D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D
Gesin met klein kinders

It was clean, neat and had everything we needed. We were traveling with a cat and they welcomed pets which was also a plus.

It had plenty of parking especially for us who was traveling in 2 vehicles and a caravan. Pet friendly. The family unit we stayed in was much bigger than expected and had everything one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Nicky,
Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.
Kind regard. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Judy J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Heerlike rustige atmosfeer.

Pragtige oorslaapplek, eenheid skoon en omgewing het 'n paasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Judy. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Stefan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Gesin met klein kinders

Ons het van Amanzimtoti tot Safe Haven Gastehuis gereis met twee voertuie en sleepwa.

Ons het welkom gevoel met ons twee hondjies en kan gerus die plek aanbeveel. Eenheid het alles wat mens nodig het en die werkers het seker gemaak ons is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Stefan. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon rustig en waarde vir jou gekd.

Sal altyd teruggaan na die plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Christo. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Neil J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en veilig.

Netjiese verblyf weg van die stadsgeraas. Kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Neil. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Philippus P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, vriendelike diens, in stil omgewing.

Die binnebraai was 'n wenner - veral met soveel reën in die lug. 'n Heerlike warm stort en baie gerieflike bed het ons gereed gemaak vir die res van ons reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Philippus. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Joeninne J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Veilig, netjies en skoon.

Alles is soos op die foto's. Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Joenine. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Susan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike diens!

Baie netjiese oorslaap. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Susan. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Jolene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik.

Pragtig, netjies, gerieflike verblyf met vriendelike personeel. Het baie lekker oorgebly, die swembad was net wat ons nodig gehad het na die langpad. Die ateljee is ruim en baie lekker vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Jolene. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Fleur H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fleur H

Lovely self-catering cottage in a peaceful area.

A well-appointed self catering cottage on a small-holding in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good Day Fleur. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We hope to see you again soon. Kind regards. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Jackie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Die cottage het alles in wat jy nodig het. Dit was skoon en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, die binnebraai en kaggel is 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Jackie. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Erika F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Pragtige plek. Presies wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer van Safe Haven Gastehuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Erika. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Gj V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj V
Saam met vriende

Baie oulike plek.

Op en wakker en vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag GJ, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Doreen A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met vriende

Besonderse, aangename verblyf.

Ons het in twee eenhede gebly wat met mekaar skakel met 'n middeldeur. Al die meubels en linne is vars en skoon. Dis 'n baie stil area met 'n mooi uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik. Die enigste moontlike bekommernis is dat die vensters nie diefwering het nie, maar die perseel lyk effektief omhein. Dit het ons nie gepla nie, maar stadsmense is miskien bietjie meer senuweeagtig. Ek sal definitief weer kom oorbly ─ dis die beste akkommodasie wat ons nog ooit in Bloemfontein gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Doreen, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek kan jou verseker dat dit baie veilig is by ons. Groenvlei is 'n baie veilige woonbuurt in Bloemfontein, die perseel is goed omhein en ons het ook armed response wat patroleer. Ons het nog nooit 'n probleem gehad met veiligheid nie. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Jan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die eenheid is baie goed toegerus en ek hou van die braaiplek in die eenheid. Ideaal vir daardie koel aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Jan, baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Wilna B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Onbeskryflik!

Safe Haven het al ons verwagtinge oortref. Die kamers was silwerskoon en die reuk van die skoon linne het die hele vertrek gevul. Mandie was 'n voortreflike gasvrou, die huishoudster was supervriendelik en ons het die kuiertjie saam met viervoetige Lola terdeë geniet. Dit het gevoel soos ons tweede tuiste. Ek kan Safe Haven met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Wilna, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Tinus E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Baie gerieflike, baie skoon en goed toegeruste akkommodasie.

Ons gasvrou Mandie het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Tydens die kragonderbreking as gevolg van 'n erge donderstorm het sy haar gasstoof in haar kombuis tot ons beskikking gestel om ons kos gaar te kry. Ons kan hierdie gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Marthinus, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Fritz H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H
Gesin met tieners

Baie oulik.

Dit was perfek vir ons oorslaap op reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Frederik, baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Malcolm C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover to break the journey back to Gauteng.

We always stop in Bloem as our last night before returning to Gauteng and this was a great find. Very neat and comfortable and nothing was too much effort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Malcolm, thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Shaldon F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaldon F
Enkelreisiger

Clean, friendly, perfect.

Very neat, great host and good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Sheldon, thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Laetitia C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C
Gesin met klein kinders

Perfekte Bloem-oornagplek.

Ons het in die grasdakeenheid oorkant die plonspoel gebly. Die eenheid is heerlik toegerus met 'n ingeboude braai en 'n kaggel asook 'n mikrogolf en als wat 'n mens benodig vir 'n oornagstop. Die beddens is gemaklik en die eenheid was silwerskoon. Wat my opgeval het is dat selfs die handdoeke na Sta-Soft geruik het. Dit was heerlik en is nie iets wat 'n mens by baie gastehuise vind nie. Daar is ook oulike ekstras wat 'n mens ook nie altyd in 'n selfsorgeenheid kry nie, soos badprodukte, 'n boksie melk, water, ysblokkies asook tee en koffie. Die sonsondergang en sterre was ook asemrowend. Die gasvrou het vir ons wonderlike advies gegee oor lekker eetplekke in die omgewing wat kindervriendelik is. Ons ontbyt by Pretty Gardens was voortreflik en ek kan dit werklik aanbeveel. 'n Mens hoor wel die verkeer van die nabygeleë deurpad saans, maar dit is die geval by meeste van die verblyfopsies in die omgewing en Safe Haven staan kop en skouers uit bo ander plekke in Bloemfontein waar ons al oornag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Laetitia,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete,
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Carmen H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ruim en netjies gewees. Het lekker geslaap daar.

Hulle diens is professioneel en hulle is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.

Safe Haven Gastehuis
Betsie N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne wegbreekplekkie, kom beslis weer.

Baie lekker, privaat en goed ingerigte blyplek. Lekker binnebraai en kaggel. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.

Safe Haven Gastehuis
Marieka C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C

Mooi plek.

Baie mooi plekkie, lekker gebly, sal aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.

Safe Haven Gastehuis
Riaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie goed geleë indien jy Emoya Hospitaal toe moet gaan vir toetse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer altyd terugvoering wat ons help om op te skerp waar nodig. Ons sal baie graag wil hoor hoekom jou kuier by ons nie vir jou 5 ster was nie en probeer verbeter waar ons kan sodat jou volgende kuier 'n 5 ster kuier is. Baie dankie.

Safe Haven Gastehuis
Wilma K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Gesin met klein kinders

Moeitelose oorslaappplek.

Ons het op kort kennisgewing bespreek, Mandie het spoedig op navrae geantwoord en die inklok en uitklokproses was bitter maklik, selfs al was Mandie nie op daardie oomblik tuis nie. Die verblyf is silwerskoon en gemaklik en het alles wat mens nodig het en meer (behalwe dalk 'n spieël vir hare blaas). Ek sal Safe Haven graag aanbeveel as 'n gerieflike oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Wilma.

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly jul het die kuier by ons geniet. Daar is wel n losstaande spieël in die eenheid waar julle gebly het.
Dalk het die skoonmakers hom iewers buite sig gebere.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Sabine Q - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, very pleasant.

We enjoyed the spacious garden and had a restful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We hope to see you again soon.

Safe Haven Gastehuis
Cathy P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Awesome spot on route to Durban!

Lovely quiet place to stopover on route from the Kalahari to Durban. Mandie was a great host and everything was perfect. We loved little Lola (the dog).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Cathy. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We hope to see you again soon.
Kind regards.
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Jacques P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Besigheidsreis

Bloem op sy beste!

Hoogs aanbeveel! Baie vriendelike eienaars, goed toegeruste eenhede wat baie netjies is. Moet nie eers na ander plekke kyk nie, Safe Haven is waarna jy soek vir jou verblyf. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Jacques. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete.
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Erica G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Gesin met klein kinders

Rustige oorslaapplek.

Safe Haven bied 'n rustigheid na 'n lang reis. Die dame was baie behulpsaam en vriendelik. Die kinders het die swembad geniet na 'n warm dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Erica. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet en die kinders het lekker geswem. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Mia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B
Saam met vriende

Dit is heerlik, rustig en net buite die stad.

Al is dit net buite die stad is daar ’n plaasrustigheid en jy kan maklik kom en gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Mia. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete,
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Hernéne D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernéne D
Gesin met klein kinders

Veilige verblyf met ‘n rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker by Safe Haven oorgebly. Die kamers was silwerskoon en baie netjies. Verder is hulle gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Goeie ligging naby die snelweg as jy net wil oorstop oppad na elders. Ons sal verseker hulle weer besoek. Mandie was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Hernene. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete. Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Elmien D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien D
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig

Ons het ons tyd by Safe Haven werklik geniet. Ruim netjiese plek. Mandie is vriendelik en laat 'n mens op jou gemak voel. Ons was nie gedurende die dag tuis nie maar het die tydjie daar werklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Elmien, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Merinda T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda T
Gesin met tieners

Heerlik gekuier en mense was so vriendelik.

Safe Haven se atmosfeer was so rustig. Die eienares was vriendelik en het gesorg dat ons verblyf toegerus was met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Merinda,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete, Mandie.

Safe Haven Gastehuis
Steve S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Behalwe dat die plekkie baie mooi is en daar attention to detail is, is hulle diens van die beste wat ons nog ervaar het. Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie more Steve. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Margie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and safe.

We stayed in the two family rooms which were adequate for two people for three nights. Strange that there is no sink for washing dishes in a self-catering establishment, but the plastic bowl provided did the job.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day John and Margie. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse. We hope to see you again soon. Kind regards. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Leon B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Uitstekende naweekwegbreek.

Vriendelike ontvangs deur Mandie wat altyd bereid was om te help. Wonderlike verblyfgeriewe en goed ingerig. Netjies, skoon en ruim. Skottelgoedwasbak in die ateljeewoonstel is bietjie ongerieflik, veral as jy 'n kort persoon is. Baie dankie weereens vir 'n heerlike naweek en sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie more Leon. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet.
Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Andrew C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C
Gesin met klein kinders

Value for money.

We enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Andrew. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We hope to see you again soon. Kind regards. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Sophia Dorethea V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia Dorethea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en skoon.

Kamers baie goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie middag Tiekie. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly jul het jul kuier by ons geniet. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete Mandie

Safe Haven Gastehuis
Matthew L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew L
Besigheidsreis

The quiet and peace was restful after lots of travelling by road. The comfort of sleeping was even better.

Getting to a place sorted to wash up and have a good night rest was just awesome. Will come again and again. Thanks so much. Place was truly great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Good day Matthew. Thank you for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. Looking forward to accommodate you again in future. Kind regards. Mandie

Safe Haven Gastehuis
Sandra L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Baie gerieflik en netjies. Sou net graag sien dat daar kragopwekker is, aangesien krag ure af was. En ons nie kon koffie maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie more Sandra

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dit help ons om op te skerp en verbeteringe aan te bring waar nodig.

Ons is tans in die proses om n kragopwekker te koop vir sulke gevalle.

Hoop om jul binnekort weer te sien.

Groete
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Niek V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Rustige atmosfeer, mooi skoon en netjies, ontvangs baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safe Haven Gastehuis se terugvoer

Goeie more Niek

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons is baie bly jy en jou gesin het jul kuier by ons geniet.

Hoop om jul binnekort weer te sien.

Groete
Mandie

Safe Haven Gastehuis
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musketlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA784d785a95192eb18c25263e5c1eed61159ca0a1af00490e1484d660b1ceeec839800ef2b1d7851bbff17ebabc4535978676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 4 Musket Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.051982112324 26.176121281944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem