Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RustHuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir RustHuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Teresa E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E
Gesin met klein kinders

Rusthuis is baie skoon, en die diens was fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n week en 'n half daar gebly en dit was regtig baie vriendelik, privaat en.

Ons het 'n week en 'n half daar gebly en dit was regtig baie vriendelik, privaat en op jou eie. Hulle het alles wat 'n mens nodig het en as 'n mens enige iets kort, is die eienaar net daar naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aziza P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziza P
Besigheidsreis

Beautiful place and a nice location.

We had a good stay, the place is clean and immaculate. The host did not check up on us once. We also did not feel the need to share load shedding schedules, which other hosts in the area do without asking. Unfortunately, our milk and meat went off in the bar fridge due to load shedding, of course.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina N
Gesin met klein kinders

My stay was peaceful and pleasant.

The manager of the place, Lizelle, is so welcoming and friendly. I really enjoyed my stay and won't hesitate to visit again. I loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Gesin met klein kinders

Lizelle is a fantastic host. Lovely little cottage. Quiet and comfortable.

Had a great 2 night stay. Loved the location and the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, netjies. Vriendelike gasheer.

Veilig en netjies, baie mooi ingerig. Vriendelike gasheer. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genine W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genine W
Gesin met tieners

Excellent stay. Perfect hostess. Will surely make use of Rusthuis in future.

Top notch service provider.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjies en skoon. Was baie lekker om daar te oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklik.

Baie netjies en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplekkie.

Was op honeymoon hier en het hier oornag wat deel was van ons toer. Baie lekker plek om vir 'n aand te spandeer. Daar is nie veel om te doen in die dorp self nie. Mense oornag maar net daar en die eienaar sê die Gholf is 'n groot deal daar. Sal beslis weer hier oornag as ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap - stil omgewing.

Baie gerieflike eenheid en gratis WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met klein kinders

Mooi en goed toegeruste eenheid met 'n vriendelike gasvrou.

Mooi en goed toegeruste eenheid met 'n vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer by Rusthuis oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelso H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelso H
Saam met vriende

Very neat and tidy, great value for money.

Very friendly owner who looked after us, great venue. We were very impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise D
Besigheidsreis

Good.

Great, close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemaklik.

Baie bekostigbaar en heel oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay! Wonderful hosts!

Thank you, Michael and Andrinette! What a lovely stay over. See you again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, ruim, gerieflik, skoon en veilig.

Ruin luukse kamers, baie gerieflik ingerig in 'n stil buurt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bruce S
Besigheidsreis

The accommodation was satisfactory, but there was a big problem with a dog barking.

There appeared to be a dog on the premises or on the premises next door that barked regularly during the night and woke us up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmar W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmar W
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

Die eienaar was vriendelik. Die plek was baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig skoon en veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Lizelle en het heerlik gerus vir ons volgende dag se reis. Die lugversorger en gratis WiFi was baie gerieflik en die wooneenheid was so silwerskoon, met alles nodig byderhand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice cottage

Had a wonderful overnight stay at this cottage. Very clean and so comfy. Got in a good night's rest before the long road home. Lizelle is a awesome host and very friendly. Will use this accommodation if ever in Kathu again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik privaat, mooi en skoon.

Ons het heerlik daar oornag. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en pragtig!

Baie netjies en skoon, mooi plek en ons het lekker gerus na 'n lang dag. Sal met liefde RustHuis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plek om te oornag op pad.

Ons het net slaapplek gesoek en die plek was netjies en het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D
Enkelreisiger

Most pleasant and enjoyable.

Very comfortable, private and clean. Highly recommended for anyone who wants space for themselves in a secure and safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendriena V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek.

Ons het lekker geslaap en alles wat ons kon benodig was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en ideaal vir oorslaap

Dankie, ons het heerlik oorgeslaap en met die privaat ingang kon niggies en nefies vinnig kom hello sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marene V
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf.

Ons het tuis gevoel. Verblyf was aangenaam, gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlet V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs met fantastiese verblyf. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Die verblyf was aangenaam en skoon. Ek sal julle beslis aanbeveel.

Die kamers is elke dag skoongemaak en die mense is gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and modern apartment.

Two bedroom apartment with TV, WiFi, aircon, coffee machine, stove, microwave. It is fully stocked, perfect for short or long term stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annake W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake W
Gesin met tieners

Baie netjies en lekker privaat.

Baie gerieflik en ruim. Ons het een aand geslaap maar sal defintief ‘n langer tyd kom volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magna V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V
Gesin met tieners

Baie netjies, veilig en gerieflik

Ons het by RustHuis oornag op pad na Windhoek. Netjiese en gerieflike blyplek met alles wat nodig is. Braaigoed, koffie, melk, koekies (nogal ons gunsteling - Lemon Creams!) en bottel water. Lekker braai-area. Lekker geslaap, privaat, veilige verblyf en 'n groot veilige parkering. Parkering groot genoeg vir voertuig met karavaan of sleepwa. Lizelle is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Perfek vir gesin met 1 kind. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige kuier.

Naby alles in die dorp. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en skoon.

Oulike, modern en lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig vir oornag.

Mooi plek vir oornag, alles wat jy nodig het is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies.

Was 'n plesier om te vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M
Gesin met tieners

Rustig en netjies.

Rustige plattelandse dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig!

Dis 'n pragtige plekkie wat bygedra het tot 'n gerieflike oorslaap. Baie privaat en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babsie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie B
Saam met vriende

Netheid is van uitstaande gehalte.

Die fasiliteite is puik en alles wat nodig is was beskikbaar. Sal definitief vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elnic B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Oorgeslaap met honde, was baie lekker en sonder stres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adat V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adat V
Gesin met tieners

Pragtige moderne gastehuis.

Ons sal RustHuis definitief aanbeveel en self weer besoek. Skoon, moderne, privaat gastehuis met alles en nog meer wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met vriende

Baie netjies en nuut.

Het baie lekker gebly en sal RustHuis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wianke M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wianke M
Gesin met klein kinders

Ongelooflik kompak en pikant.

Baie lekker; aangename, vriendelike eienaar. Baie oulike pikante verblyf. Private ingang, baie aangename braaigeriewe en lugversorging in die verblyf. Dit was baie gemaklik en lekker toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Was hartlik verwelkom deur Lizelle. Plekkie is baie skoon en gerieflik. Lugversorging het baie gehelp, dankie! Sal beslis aanbeveel en indien in toekoms weer Kathu toe gaan daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie P
Besigheidsreis

Sal beslis aanbeveel.

Ons was 3 persone wat vir besigheid in Kathu was. Het op baie kort kennisgewing bespreek en was baie aangenaam verras deur die vinnige en goeie diens wat ons ontvang het. Plekkie is pragtig en ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K
Gesin met tieners

Huis weg van jou huis.

Veilig, privaat en lieflike huislike atmosfeer. Dekor is van die beste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia K

Netjiese verblyf met alles nodig om te oornag.

RustHuis is soos verwag en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik warm geslaap in Kathu se koue!

Ons het bietjie gesoek vir die regte huis aangesien die gastehuis se naam nie buite sigbaar is nie. Dit is 'n baie mooi plekkie en goed toegerus. Dit is ook rustig en baie privaat. Ek kan dalk net 'n aanbeveling maak dat daar gebottelde water beskikbaar moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H
Besigheidsreis

Baie skoon, gerieflike verblyf.

Baie goeie oornagverblyf. Skoon, vars linne met lekker warm kombers om die koue te breek. Kombuis baie goed toegerus. Sal verseker RustHuis aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K
Besigheidsreis

Perfect ─ had everything I needed and more.

A lovely apartment, private and easy secure parking. It had everything I needed and much more, I can honestly recommend it and will most definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek - het alles wat ek nodig gehad het en meer.

'n Pragtige woonstel, privaat en maklik veilige parkering. Dit het alles wat ek nodig gehad het en nog baie meer, ek kan dit eerlik aanbeveel en sal beslis daar weer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

RustHuis is such a beautiful place, comfortable, and cosy. The place was was clean and we stayed lovely.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rusthuis is so 'n pragtige plek, gemaklik en knus. Die plek was skoon en ons het lekker gebly.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yonanda M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonanda M
Enkelreisiger

Dit was baie gerieflik en netjies.

RustHuis was 'n lieflike plekkie om te bly. Baie netjies, skoon en gerieflik. Sal weer daar bly as ek in Kathu is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RustHuis se terugvoer

Baie dankie ons wardeer dit opreg.

RustHuis
Annelies D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in Kathu.

Dié 2-slaapkamerwoonstel is baie netjies en smaakvol ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Ek sal hul definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nettie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wat ek in 'n lang tyd ervaar het.

Pragtig. Sal enige tyd weer hulle diens gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en veilig.

Dit was 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien W
Gesin met klein kinders

Amazing, clean accommodation.

We loved our stay at RustHuis, very clean and comfortable accommodation. Definitely will recommend this establishment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, skoon verblyf.

Ons was gaande oor ons verblyf by RustHuis, baie skoon en gemaklike verblyf. Beslis sal hierdie instansie aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynis V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis V
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

RustHuis was fantastiese verblyf, die mense was gasvry en woonplek was gerieflik ingerig en netjies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Die huis was baie skoon en netjies, ons het veilig gevoel en baie lekker geslaap op heerlike beddens.

Ek en my ouers het oornag-akkommodasie vir slegs een nag benodig. Ons het op die Rusthuis afgekom. Die prys was baie billik vir ons 3. Die huis was baie skoon en netjies. Die beddens en beddegoed was heerlik skoon, en ons het 'n heerlike nagrus gehad. Die area is rustig en ons het veilig gevoel. Die Rusthuis het 'n private ingang na die huis toe, wat heel gerieflik is. Ons het 'n spesiale versoek gehad en die eienares het nogal besondere moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ek sal enige tyd weer by die Rusthuis woon as ons weer daar verbygaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlamboomstraat 18, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0WagG8qftqggL8tdKPAWgLjGXUOkqcuWRJ95VrOUCekrM4HwyM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 60 5 1 5 18 Vlamboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.703895110409 23.05403270937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem