Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RusteVinde Gasteplaas

Chalet 1
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 1 koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook lugversorging. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstofie, yskassie, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die chalets verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook lugversorging. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stofie, yskas, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die chalets verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het, en lugversorging. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stofie, yskassie, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die chalets verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Papierbas
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is goed gemeubileer en is op 'n heuwel geleë wat asemrowende oostelike uitsigte beloof. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n lessenaar. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is 2 badkamers waarvan beide 'n toilet, stort en 2 wasbakke het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n dek met 'n privaat warmbad, 'n ingeboude braai, groot leefarea, WiFi, DStv en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Hierdie eenheid is direk langs die eenheid Uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook is binne die chalets verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boshuis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Boshuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en bad. Die huis het ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi. Die huis lei na 'n lieflike kuier-stoep met braaigeriewe, roosters en braaihout. Gaste kan ook in die gemeenskaplike plonspoel baljaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die chalets verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uitsig
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Uitsig beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai. Daar is 'n houtvuurwarmbad op die stoep, asook DStv, WiFi, lugversorging, sonkrag en 'n gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne die chalets verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad, Gedeelte 7 vanaf die Plaas Vygeboomspoort, Tussen Modimolle en Bela-Bela, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a6f379295be9c9046610ed09580bd8a89cc6305901e92d55bb0aa6600c57cc3fdceeecd605e3a5e667a57638edcdb93980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.777485265329 28.43031624918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem