Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Elephant Hotel & Conference Centre

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 079 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Royal Elephant Hotel & Conference Centre is 'n hotel in Centurion wat met Noord-Afrika- en Marokkaanse temas spog. Centurion bied die perfekte balans tussen 'n plattelandse en kosmopolitiese leefstyl met museums, naweekmarkies, 'n lugmagbasis, fantastiese inkopie-geleenthede en 'n bekoorlike melkboerdery.

Dié hotel bied 'n verskeidenheid verblyfopsies in 40 stylvolle kamers wat 4 Junior-suites, 2 gesinsuites, 'n fantastiese wittebroodsuite en 'n Presidensiële Suite insluit. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers spog ook elkeen met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met satellietkanale en die nodige geriewe om gaste se verblyf te vergemaklik.

Die Zagora-restaurant en die Oasis-kroeg op die perseel kan 120 mense akkommodeer en spog ook met 'n outentieke wynkelder wat verdere plek vir 120 mense het.

Verder is daar konferensiegeriewe vir 300 afgevaardigdes en die hotel het ook 'n banketsaal vir 320 mense wat ideaal is vir troues en ander spesiale geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Restaurant op Perseel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Royal Elephant Hotel & Conference Centre
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Royal Elephant Hotel & Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 079
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 079
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApONa2uvdb0YA5Ln7RGS9MLf9ABByjE8eaC8DthE2D1mKOzF213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 079 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Wierda Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -25.83213496425 28.137986177697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem