Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosboompies

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Roosboompies
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dirk L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en uitstekende diens.

Ons kuier by Roosboompies was heerlik. Verder het ons gasvrou, Sonia, uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

It was awesome to have such happy and friendly guests over. The place was at all times very neat and tidy.

Roosboompies
Christo D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en puik waarde vir geld!

Besonderse aandag aan detail wat verwagtinge oortref! Heerlike bed, groot stort, dubbele wasbak en jetbad. Netheid is net soos die gasvrou: Uit die boonste rakke! Baie dankie! Sien definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Thanks Christo, it was a pleasure hosting you guys. You are welcome back anytime.
Regards,
Sonia

Roosboompies
Piet L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Ons het lekker gebly.

Verblyf was aangenaam en rustig. Alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Vriendelike kerel en sommer aangenaam om met hom te klets. Area was skoon en netjies gelaat. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Roosboompies
Jp E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, mooi netjies. Volkome tevrede.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Hello Jp, altyd so welkom om jou oor te hê. Baie vriendelike jong man. Goed om te sien hoe hy die lewenslus saam met hom draai. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Groete, Sonia en Robert

Roosboompies
Lynette R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Hierdie is ons keuse vir oorslaap in Centurion! Stylvol, gerieflik, skoon, veilig, alles wat jy nodig het in 'n gastehuis. Heerlike swembad om in af te koel. Eienaars gaan uit hul pad om alles so gerieflik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Thank you so much for a wonderful review. It was such a pleasure hosting you both.

Roosboompies
Adri V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lanklaas so lekker oornag.

Kamer is stunning. Gasvrou is baie aangenaam en behulpsaam. Ek kan Roosboompies aanbeveel. Baie dankie Sonia. Jy is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Julle was net te welkom by ons Gaste eenheid. Julle area was ook skoon en Baie netjie vir my gelaat. Altyd welkom terug.

Roosboompies
Derick L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick L
Enkelreisiger

Uitstaande gasvryheid.

Nie ingerig vir rolstoele of vir iemand soos ek wat met 'n kierie loop nie. Nie geskrik vir ou mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Dankie Derick vir jou terugvoering. Die trappies is aan gedui op my fotos.

Roosboompies
Tlangi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tlangi M
Besigheidsreis

Perfect evening and sleep.

I was welcomed nicely by Sonia. She is such a great host. I even got a lip balm. The place has everything you need. I really felt like I was at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Oh so wonderful to have met you, also thanks for looking after our unit.
You have left a clean and needed place behind you and have left memorable thoughts with us. You are welcome to visit again.

Roosboompies
Nelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, sal weer daar kuier.

Dit was baie lekker en die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Waarlik n voorreg om sulke vriendelike gaste oor te he ons het heerlik gesels.
Julle is welkom om weer te kom keuier.
Groete Sonia

Roosboompies
Marna P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Sonia is baie gaaf. Ons het tuis gevoel en sal weer haar akkommodasie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Altyd welkom. Dit was heerlik om julle oor he.

Roosboompies
Amanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster verblyf!

Skoon vars en netjiese eenheid, gasvrou gee baie ekstra bederfies en niks is vir haar moeite, 'n mens kan sien daar gaan baie liefde in elke gedagte rondom die verblyf wat sy aanbied. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Middag Amanda mens kan dan nie ander as mens pragtige aardse mens ontmoet .
Water voorreg was dit aan my gegun.
Elke keer heerlik gesels. Amanda en haar man het heerlik by Roosboompie gekuier . Kan nie wag vir hul volgende besoek nie. Kan die paartjie aanbeveel. Kamer was in n puik toestand gelos .

Roosboompies
Sanet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting verras.

Home away from home. Het alles en meer wat nodig is om verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie ruim, netjies, veilig, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Middag Sanet, was aangenaam om die twee vriendelike mense te ontmoet. Ons waardeer dat julle die kamer netjies en alles op hul plek gelos het. Ek kan Sanet en haar man aanbeveel vir komende gasheer.
Ons kyk uit na die volgende besoek.

Roosboompies
Saidi P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saidi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would recommend this place, it's lovely in every way possible.

This was my second stay here and both times our stay was absolutely lovely, we had a wonderful experience here. The hospitality from the hosts is out of this world, they make you feel welcome and right at home. Sonia is very friendly and goes above and beyond to make your stay comfortable, to make sure that you are settled in well, she really made our stay enjoyable. The room was clean and very comfortable, we were provided with all we needed, the place is so peaceful, and the atmosphere and scenery feels like an escape from the city. We loved every minute of our stay and would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home in secure and peaceful surroundings.

A really pleasant stay with hosts who went out of their way to make our stay as pleasant as possible. Our stay at Roosboompies was really exceptional. Our experience was like visiting old friends we had known for years. For anyone wishing to find a ‘home away from home’ we would not hesitate to highly recommend a stop-over at Roosboompies as part of your travels or visits to the Centurion area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

So very pleased to have Bernie. You are right you come as a guest and left as very close friends. We enjoy your time here as we had lovely evenings together, with lots of chats and laughter nice meals, and something cold to drink.
We are missing our friend that is safe in East London. We hope to see you guys very soon.

Roosboompies
Saidi P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saidi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very lovely place and amazing hosts.

This was my second stay here and both times our stay was absolutely lovely, we had a wonderful experience here. The hospitality from the hosts is out of this world, they make you feel welcome and right at home. Sonia is very friendly and goes above and beyond to make your stay comfortable, to make sure that you are settled in well, she really made our stay enjoyable. The room was clean and very comfortable, we were provided with all we needed, the place is so peaceful, and the atmosphere and scenery feels like an escape from the city. We loved every minute of our stay and would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Saidi, so nice to have you and your fiancé over. Also thanks for looking after our property in the time that you guys were here.
Everything was tidy and neat. You guys also made use of the dustbin.
We are looking out for your return.
I can recommend this couple to future hosts.

Roosboompies
Chantè Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Chantè Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern en stylvol en baie rustig.

Die plekkie is stylvol en die gasvrou is is baie vriendelik. Sal enige tyd teruggaan. Dis ideaal vir 'n naweek wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Middag Chante was heerlik om julle twee te ontmoet, ja jy is reg ons plekkie het n rustig en het n kalm atmosfeer. Na julle lang pad wat julle af gelê het , het julle lekker gerus.
Ons maak ons bly plek veilig met ons alarmstelsel wat ons aan sit in die nag,
Julle is welkom om weer oor te bly ons kyk uit vir julle.
Mooi dag vir julle

Roosboompies
Sandra V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Heerlik, stil en rustig.

Roosboompies laat 'n mens vergeet dat jy in die stad is. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf geriefliek te maak en die eenheid was pragtig en skoon. Sal Roosboompies beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Dit was waarlik n plesier om julle te oor te he , Julle eenheid was netjies alles op hul plek .Julle het waarlik die plek gelos soos julle dit gekry het ..
Na n lang pad in die motor is dit lekker om in n vars kamer en bed te slaap ..
Julle is welkome om terug te kom ...

Roosboompies
Mona C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek!

Netjies, so ruim, modern en pragtige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Dankie Mona dat julle ons Gaste eenheid gebruik het , Ook moet ek dankie se dat julle so mooi na ons gaste kamer gekyk het julle het hom terug gegee soos julle dit ontvang het , Sprankel skoon en alles op hulle plek .
Vriendelike jong mense maar oop vir n leker gesels ..
Kan die twee aanbeveel vir toekomstige gaste ..
Groete Sonia

Roosboompies
Lynette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en waarde vir geld.

Sonia het ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid is stylvol en het werklik alles om jou verblyf te vergemaklik. Ons sal beslis weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Dankie vir Gaste soos julle maak dit n plesier om n Gaste oor te he ,
Julle eenheid super skoon en was so still soos muise, baie dankie dat julle ons meubels en ons eenheid respekteer.
Ons kyk uit na jul volgende bespreeking.
Groete Sonia

Roosboompies
Mpho M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing and the host was super friendly. We’re definitely going back soon.

The host is very hands on which is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

You guys are too gorgeous. We are looking out for you guys, always welcome back.
Sonia and Robert Schooling.

Roosboompies
Carlien B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gasvry, baie netjies, sal beslis weer kom. Mooiste goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Carlien jy het so oulike Ma en Pa ons het so lekker gesels , baie aangenaamde mense so mooi na ons Gaste eenheid gekyk , Area was skoon netjies alles op hul plek . Julle is welkom terug enige tyd

Roosboompies
Gideon K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag geriewe, vriendelikste diens.

Sonia was fantasties, tegemoetkomend en het ons hartlik welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Gideon se ouers het by ons oor geslaap. Baie aangename ouers, sommer leker gesels. Julle is welkom terug enige tyd. Area was baie netjies en skoon.

Roosboompies
Isabel B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie warm, aangenaame ontvangs. Pragtige kamer. Waarde vir geld. Baie dankie Sonia vir al jou omgee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

More Isabel en Maruis was waarlik so leker om julle te ontmoet . Ons waardeur dat julle ons eiendom gerespekteer het. Julle area was skoon en baie nuutjies , Dankie daarvoor. Ons hoop om julle weer in die toeskoms te sien.

Roosboompies
Graham S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Besigheidsreis

Top drawer great value.

Very impressive immaculate condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Good day, it was a pleasure hosting you, you are welcome back anytime. Thanks for making use of our guest unit.

Roosboompies
Melanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Enkelreisiger

Mooi en netjies, baie lekker gebly.

Tannie Sonia is baie vriendelik. Dankie tannie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Hi Melanie, it was only a pleaser to host you.
She is open and easy to make conversation with, and her guest unit was sparkling clean.
You are welcome back anytime.
Sonia Schooling

Roosboompies
Erika B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B
Enkelreisiger

Dit was vlugtig maar perfek vir wat ek wou gehad het.

Skoon en netjies. Baie lekker bad! Bed is hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Middag Erika, dit was 'n plesier om jou oor te he ons kan nie wag vir jou volgende besoek.
Jou area was mooi netjies se skoon.
Mooi dag vir jou.
Sonia

Roosboompies
Louise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonia was very kind and friendly. Her hospitality is top. Would recommend Roosboompies for sure. Thank you Sonia. You're a wonderful lady.

Home away from home. Felt very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Thank you for the compliment. It was an honour to have met you and your husband, such a happy and friendly couple.
When you guys left, your guest unit was sparkling clean. Thank you for respecting our property.
I can definitely recommend this couple for future stay overs. You guys are welcome back anytime.
Regards,
Sonia

Roosboompies
Lohandi B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohandi B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Ongelooflike lieflike plekkie! Pragtig ingerig en netjies! Dis werklik 'n lekker plekkie, waarin jy sommer dadelik tuis voel! 10 uit 10 vir gasvryheid van die eienaars af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

More Lohandii,
Dit was so leker om jou en jou seuntjie te ontmoet jy is so n 'special' mamma ry kilometres om die regte advies en hulp vir jou seuntjie tekry.
Ons hoop julle net alles van die beste toe vir die toekoms.
Jou gaste eenheid was so mooi netjies alles aan die kant net n soos n mamma haar huis los.
Julle is meer as welkom om weer te kom keueir.
Groete Sonia

Roosboompies
Florence N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Florence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It’s great place to spend some with friends, family or partner.

It’s a great place. My partner and I we were offered everything we needed and the manager did treat us good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gesellig.

Die kamer is baie skoon en netjies perfek vir wat ons wou hê. Weereens baie dankie, Sonia, vir al julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Hallo Susan
Dit was so leker om julle te ontmoet, julle maak 'n pragtige paartjie.
Jamer oor die teenspoed wat julle oor gekom het met die motor, maar lyk of dit goed gaan uit werk.
Hoop om julle binnekort te sien.
Mooi dag, Sonia.

Roosboompies
Veronica V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige plek en baie netjies en smaakvol toegerus.

Ek kan definitief hierdie plekkie aanbeveel. Dit is baie netjies en gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Ons was lekker bederf met heerlike koffie, verskeie soorte tee, beskuit en ietsie om aan te peusel vir ontbyt. Sonia en haar man is baie gaaf en het lekker gesels. Definite op my gunstelinglysie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Goeiedag Veronica
Ek is bly om jou en jou man te ontmoet, dit is waarlik so leker om 'n gasvrou te wees. Jy ontmoet so baie aangename mense.
Hoop om julle weer raak te loop.
Mooi dag, Sonia.

Roosboompies
Ansie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Baie vriendelik en tuis ontvang. Het ons soos familie laat voel. Woonstel is pragtig netjies en ruim. Baie privaat en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Hi Ansie
Ja, dis reg ons het so gesels dat ons waarlik soos familie gvoel het.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle binnekort.
Groete tuis, Sonia.

Roosboompies
Nandi V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige aand.

Wonderlike gasvryheid beleef. Die verblyf was skoon en net. Lekker snacks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Hallo Nandie
Dit was so aangenaam om jou en jou man te ontmoet.
Ons is 'n waaier ryker en julle is welkom om weer te kom kuier.
Dankie vir julle resensie.
Mooi dag.
Sonia

Roosboompies
Kobus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel en heerlik gekuier.

Dit was nou regtig 'n lekker ervaring. Ons is baie vriendelik ontvang, alles was pragtig skoon en baie huislik en smaakvol ingerig. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

HI Helene
Hulle het n troue by gewoon en het 12,00 uur in geteken om gereed te maak , hulle was lank op die pad . Baie vriendelik gesels baie leker voel naderhand of ons familie is , Hulle het van my unit ge hou en het met groot waardering van my kamer gepraat... My kamer was skoon wanner hulle uit teken .
Bly om julle te ontmoet Helene julle is welkom enige dag

Roosboompies
Anita M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M
Enkelreisiger

Comfortable and pleasant.

Sonia is a wonderful host, thoughtful and organised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Baie dankie Anita vir jou mooi resensie.
Mooi dag vir jou.

Roosboompies
Pierre D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Vyfster-gehalte met 'n bonus.

Verblyf en ontvangs deur gasvrou absoluut wonderlik en verblyf uiters die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboompies se terugvoer

Pierre is 'n baie aangenaame persoon. Hy is baie jonk van geaardheid so jy gesels lekker met hom. Hy het al die eienskappe om 'n uitmintige goeie gas te wees. Ons sien waarlik uit om hom weer oor te he.
Groete,
Sonia.

Roosboompies
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819