by Rooihuis Lodge | LekkeSlaap
+20

Rooihuis Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaan-laan 20, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooihuis Lodge is in Centurion geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Daar is 2 slaapkamers met 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie.

Daggaboy het 2 ekstra lang enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 2 bedkassies en lampe, 'n kragprop met USB-poorte, 'n TV met OVHD-kanale, gratis WiFi en 2 stoele. Die kombuisie is met 'n wasbak, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei vir 2 gaste toegerus.

Meerkat het 2 ekstra lang enkelbeddens, 2 standaard-enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 2 bedkassies en lampe, 'n kragprop met USB-poorte, 'n TV met OVHD-kanale, gratis WiFi en 2 stoele. Die kombuisie is met 'n wasbak, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei vir 4 gaste toegerus.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n ontbytarea en 'n onthaalkamer met 'n pooltafel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Rooihuis Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Berghaan-laan 20, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Rooihuis Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaan-laan 20, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5db3d5858a2332d75ef0cc821682338223e7a9ce43a9e25853386c0301e1ef28b85698c742dc428e8a6e8654c6e05d7bfdad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 20 Berghaan Avenue Rooihuiskraal 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.9022864 28.1542765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem