Rondawel Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tereza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 221
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Reg langs die snelweg. Heerlike aandete gehad.
Candice B - Mrt 2024
Algehele gradering
It was clean, easy to find and very convenient and pretty inside the rondawel.
Markus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Toe ek vroeg aand daar aankom, was daar 'n warm bord Karoo-kos reg om te eet.
Anton G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie still Karoo omgewing, lekker rus na 'n lang pad van Pretoria.
Natasja A - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant pitstop.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Hi Natasha, I'm so sorry that you didn't have a kettle. That's definitely a slip up! There should be one, not sure what happened there. Sorry!
Kind regards, Tereza
Nico V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.
Judith B - Jan 2024
Algehele gradering
Bly plek aanvaarbaar.
M. B - Jan 2024
Algehele gradering
A small oasis and welcome saddle-down after a long day's travel.
Herman V - Jan 2024
Algehele gradering
Overnight stop.
Peta T - Jan 2024
Algehele gradering
Worth every cent.
Tina J - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goeie diens.
Therese L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike plaaservaring. Sou plaasdam wou uitprobeer.
Sharyn V - Des 2023
Algehele gradering
Thereza is an excellent host and the accommodation at Rondawel Guest Farm is beautiful and tranquil!
Pieter H - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en puik diens.
Ellen V - Des 2023
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Thank you Ellen, for understanding! Glad you enjoyed the dam.
Carl L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, goeie diens en gasvryheid.
Marne M - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Tess B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, heerlike verblyf.
Willie S - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Liesl V - Des 2023
Algehele gradering
Charming, convenient, comfortable beds.
Magda D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Christo N - Okt 2023
Algehele gradering
Nice, peaceful and quiet. Thank you Rondawel. .
Margaret V - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale stopplek op pad.
Paul D - Sep 2023
Algehele gradering
Het gerieflik gepas in ons reisprogram.
Marthinus K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker ervaring.
Nicolaas J - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagstop naby Richmond.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Nicolaas! Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete
Tereza
Leon R - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Hi Leon, was so lekker om julle weer te kon ontvang!
Kathryn U - Aug 2023
Algehele gradering
Welcome rest after a long drive.
Derick R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie geniet om daar te slaap.
Laura E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie spesiale Karoo-ervaring.
Lees meerRondawel Guest Farm se terugvoer
So bly julle het ons plekkie geniet!
Ian M - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable, friendly and helpful service, but a bit noisy being quite close to the N1.
Dean M - Mei 2023
Algehele gradering
Nice farm feel stay.
Ronel V - Apr 2023
Algehele gradering
Kamers netjies en smaakvol. Kos heerlik.
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Behulpsaam met begrip op kort kennisgewing. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te ontvang.
Lees meerLouis A - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging met goeie akkommodasie.
Roelien F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Als baie netjies. Die aandete was heerlik, regte plaaskos.
Niel E - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Cosy. Aandete was baie goed en smaaklik voorberei, beveel dit aan.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Hi Niel
Dankie dat jy hierdie dinge onder my aandag gebring het! Ons het intussen die toiletsitplek vervang en die stortkop ontkalk. Ons sal beslis ook aandag gee aan die ander knelpunte.
Groete
Tereza
Johann K - Apr 2023
Algehele gradering
Great stop on a long journey.
Juanita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek lans die N1.
Arné S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Gertpj V - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles is skoon en netjies, heerlike aandete.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Dankie Gert, ek is baie bly julle het dit geniet.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Mathilda B - Feb 2023
Algehele gradering
Net een nag gebly. Lekker rustig en lekker kos.
Annemarie V - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Cobus S - Feb 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en skoon.
Minette J - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Jutta B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig-ingerigte rondawels met sentrale kuier selfsorgarea. Blou plaasdam 'n bonus!
Theresa H - Des 2022
Algehele gradering
Just wow! Who knew this gem could be found a mere couple of hundred meters from the N1. An absolute gem with all the attention to detail one could wish for.
Lees meerRondawel Guest Farm se terugvoer
Thanks Theresa, for your lovely comments. So glad you loved our little oasis.
Hanlie V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplek met fantastiese kos.
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Aidan M - Des 2022
Algehele gradering
Clean stopover.
Carla V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met rustige atmosfeer - perfek na 'n lang pad.
Leanne V - Des 2022
Algehele gradering
Vlermuise ons gepla deur die hele nag.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
So jammer dat julle nie kon rus, die swart gediertes is van tyd tot tyd lastig.
Gerrit D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan en geëet.
Andre M - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Geen probleem met inbook nie. Fasiliteite gereed om te gebruik. Baie oulik.
Ulanda B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon fasiliteit.
Carla C - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect end to a long day.
Vivienne G - Nov 2022
Algehele gradering
A perfect location - beautiful Karoo stopover, dog friendly. Great braai dinner and excellent accommodation in quaint rondawels.
Maria V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en heerlike aandete.
Schanette M - Nov 2022
Algehele gradering
Karoo gulhartigheid op sy beste.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet. Sien gou weer.
Judy V - Okt 2022
Algehele gradering
It was a really comfortable and heartwarming stay in a small rondavel which catered for all our needs. Our hostess went out of her way to provide such a delicious supper too.
Giancarlo B - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and Tranquil.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Thanks so much!
Mj V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende kos.
Niekie C - Sep 2022
Algehele gradering
Moeitevrye, heerlike nagrus.
Nelly T - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en naby die hoofpad.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Nelly!
Charlene H - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely overnight stay, very clean, neat and everything you need. We will definitely use the Rondawels again should we be traveling to the Cape again.
Suzanne R - Jul 2022
Algehele gradering
A lovely stay.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Thank you Suzanne, for the lovely comments. Thank you also for taking time to look at our kitty.
Antoinette L - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike kaggel met als wat nodig is vir oornag.
Fred L - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, baie skoon en heerlik om by te bly.
Carel D - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Ek het dit opgeneem en glo dit is reggestel.
Michael S - Mei 2022
Algehele gradering
Enjoyable. Well appointed evening meal and fire were great. Excellent welcome.
Amanda R - Mei 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Dankie Amanda, ek is bly julle het die sterre geniet.
Cornelia N - Apr 2022
Algehele gradering
Rondawel is 'n heerlike oornag plek, 'n ware oase.
Mari W - Mrt 2022
Algehele gradering
Presies die lekker uitspanningsplek na 'n lang reis.
Caren C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideale oornag.
Nico L - Mrt 2022
Algehele gradering
Verrassend mooi.
Gordon H - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Thanks Gordon
Diane M - Feb 2022
Algehele gradering
A restful stay in a little oasis.
Annemarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
So bly julle het dit geniet!
Le Roux B - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, julle is dierbaar.
Willmine O - Jan 2022
Algehele gradering
Naby N1. Goeie kommunikasie met eienaar.
Louise R - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en heerlike aandete!
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Louise. Eks bly julle het die rustigheid en groen Karoo geniet!
Annali B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging op N1.
Phillip C - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Bloubergstrand toe.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Hi Philip, ek's bly jy het die skaapnek geniet. Dis 'n Karoo resep!
Bruce H - Des 2021
Algehele gradering
Convenient.
Fraser M - Des 2021
Algehele gradering
Ek dink dit is 'n goeie keuse vir oornag.
Leilani K - Nov 2021
Algehele gradering
Was verskriklik lekker.
Alta D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n vriendelike rusplek op die lang pad waar ek 'n rustige nag kon deurbring.
Melissa A - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker bly.
Candice C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
James K - Sep 2021
Algehele gradering
Very good comfortable overnight stay.
Jennifer Z - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing. Refreshing, courteous friendly helpful staff, owner made all arrangements for dinner - which was delicious! Easy to find and good security.
Izelle S - Sep 2021
Algehele gradering
Puik.
Stephan N - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig en prakties.
Anastasia N - Aug 2021
Algehele gradering
Great stop in the Karoo.
Lees meerFrancine C - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties! Lekker aandete!
Leon V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, direk langs die N1 halfpad tussen Gauteng en Kaapstad.
Franciscus R - Mei 2021
Algehele gradering
Enjoyed it very much and will stay there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het dit baie geniet en sal weer daar bly.
Komplimente aan Tereza! Die kamer was lieflike met verhitte onderkomberse, tee/koffie en genoeg warm komberse. Uitstekende keuse van TV programme in hierdie goeie blyplek tussen Johannesburg en Kaapstad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter O - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, rustig in 'n plaasomgewing.
Stephan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag op pad na die Vrystaat.
Marne M - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker kos.
Izelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Perfek
Marlene J - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful view and location.
Marlena V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese oornagverblyf.
Rita V - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant environment. Lovely rondawel with all necessities in place.
Mel M - Des 2020
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Alistair W - Des 2020
Algehele gradering
Convenient, clean and good service.
Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Authentic Karoo experience!
John S - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed the peaceful farm atmosphere and the location was great. The hosts were excellent and the dinner we had was really nice.
Marne M - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Nick D - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf in die Karoo!
Maryke V - Des 2020
Algehele gradering
Dankie vir die gasvryheid! Ons het dit baie geniet en slaap graag weer oor!
Janice L - Des 2020
Algehele gradering
Lovely, comfortable stop. Delicious Karoo dinner served at a very reasonable cost.
Pierre C - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker stil en rustige plaasatmosfeer.
Francois K - Nov 2020
Algehele gradering
Sterk aanbeveel
Elsabe E - Nov 2020
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Rudolph L - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Mariana S - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese, rustige plaas verblyf gerieflik naby die N1 tussen Kaapstad en Gauteng.
Lees meerChrista V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier oorslaap!
Visser M - Sep 2020
Algehele gradering
Karoo gasvryheid
Gerda G - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Riemen H - Aug 2020
Algehele gradering
A lovely stay.
Mariaan W - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, mooi en heerlike kos.
Anele H - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspanne, gerieflik en goed ingerig.
Ronald K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hersheal T - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek met ongelooflike kos.
Magda D - Des 2019
Algehele gradering
Hemels, rustig, lekker, vriendelik.
André V - Des 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, gasvry en aandete was verskriklik lekker.
Freddie M - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne omgewing.
Lees meerAnnatjie O - Des 2019
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Marne M - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies, als wat mens nodig het vir oorslaap!
Roes D - Nov 2019
Algehele gradering
Beddens slaap baie lekker.
Pierre C - Aug 2019
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Kathy D - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly.
Jeanne C - Jul 2019
Algehele gradering
A good stopover between Johannesburg and Cape Town just off the N1 near Richmond.
Phillip B - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en tevrede.
Pieter C - Mei 2019
Algehele gradering
Dankie vir netjiese oornaggeriewe en gasvryheid.
Christo N - Mei 2019
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis.
Daniel P - Apr 2019
Algehele gradering
Great!
Alta B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en wonderlike verblyf.
Marycke A - Mrt 2019
Algehele gradering
Prentjie mooi, gemaklik en so rustig.
Fanie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, sielsverrykend.
Hanlie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik langs die N1.
Hein S - Feb 2019
Algehele gradering
Ontspannend en klein detail het dit uitstekende verblyf gemaak. 10 uit 10.
Anele H - Jan 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike plek om te rus na 'n lang dag op die pad.
Lees meerSelwyn S - Des 2018
Algehele gradering
Disappointed in late notification that breakfast would not be available at the Guest Farm.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Hi Selwyn,
I'm so sorry that you were disappointed by not having breakfast. we have stopped serving breakfast as most of our guests prefer to leave early and eat on the way. Therefore we've put rusks in the rooms to have with coffee/tea in the mornings. We also don't advertise on the website that we do offer breakfast, once again sorry.
Sonet E - Des 2018
Algehele gradering
Very safe and customer service is excellent.
Piet E - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Corlia V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goeie oornagverblyf.
Dana P - Des 2018
Algehele gradering
Lovely oasis in the middle of Karoo.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige oase in die middel van Karoo.
Ons het ons verblyf in Rondawel Guest Farm geniet. Pragtige omgewing. Ons het ook aandete en 'n braai gehad. Alles was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charmaine P - Des 2018
Algehele gradering
Dankie.
Pierre C - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rusplek op lang pad.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Christiaan M - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, landelik, netjies en voorsien aan alle normale reisiger behoeftes, insluitende persoonlike diens.
Jualine F - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjiese omgewing.
Lees meerAdolf G - Okt 2018
Algehele gradering
Skitterende verblyf. Skoon netjies en waarde vir geld.
Agnes D - Sep 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Zelda T - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer met als wat jy benodig.
Lees meerDawie M - Aug 2018
Algehele gradering
Perfek.
Leon M - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en skoon/
Susan O - Aug 2018
Algehele gradering
Stil, rustig, skoon en netjies.
Marilize H - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek.
Truida S - Jul 2018
Algehele gradering
Verwagtinge oortref met rondawel en selfs 'n lekker bord kos.
Zelda V - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Mathys S - Jun 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Glenda M - Jun 2018
Algehele gradering
We hit the jackpot staying at Rondawel Guest Farm.
Willie B - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly.
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Trudie F - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Ons het ons oornagplek asemrowende ondervind. Baie vriendelike bestuur. Sal aan ander aanbeveel wat daar gaan deurry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Penny D - Mei 2018
Algehele gradering
Karoo farm oasis.
Sandra A - Mei 2018
Algehele gradering
Geniet dit elke keer om daar te oornag!
Jan L - Apr 2018
Algehele gradering
Presies wat mens nodig het vir 'n reis tussen Kaapstad en Gauteng.
Fritz V - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Soekie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Peter W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, alles werk!
Bianca J - Mrt 2018
Algehele gradering
5 ster.
Sue A - Feb 2018
Algehele gradering
A wonderful stay and well appointed accommodation.
Petra W - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Ann M - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely sheep farm! Beautiful sunsets. Great staff.
Lelani H - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Deon E - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Salome S - Des 2017
Algehele gradering
Excellent value for money.
Chrisna V - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ligging.
Bennie T - Des 2017
Algehele gradering
Rustige oornagakkommodasie.
Tiaan S - Des 2017
Algehele gradering
Baie nice.
Louise M - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Arne V - Nov 2017
Algehele gradering
Definitely more than expected.
Sanet M - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld - Alles wat jy nodig het!
Eben V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en puik toegerus.
Sandra A - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en lekker plaas-gasvryheid.
Adam S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing met aangename eienaars.
Dirk M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit het 'n baie rustige atmosfeer.
Luzanne W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Lees meerPierre C - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker warm en snoesig geslaap, na heerlike aandete teen billike prys.
Lees meerCallie D - Aug 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring, dit was in alle opsigte "oorvertel-lekker".
Francois M - Aug 2017
Algehele gradering
Karoo vrede - voel of juis huistoe gekom het.
Carin B - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies.
At V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese, goedversorgde, lekker, ontspannende akkommodasie.
Cornie G - Jul 2017
Algehele gradering
Stil, rustig en aangenaam.
Theresa O - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras gewees.
Dian C - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Katherine M - Mei 2017
Algehele gradering
Peaceful, pretty, cosy and a very convenient overnight stop for travellers on the N1.
Lees meerMichiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en uitstekende geriewe.
Rieka D - Apr 2017
Algehele gradering
Karonpase op sy beste.
Rudolph D - Apr 2017
Algehele gradering
'n Handige plek om te oornag vir die selfsorg-reisigers soos ons (ons verstaan etes is op aanvraag beskikbaar).
Jury N - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Beulah M - Mrt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Merle W - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderful overnight place to stay.
Melissa D - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Jennifer T - Jan 2017
Algehele gradering
Convenient stop over, comfortable accommodation, excellent dinner and very welcoming.
Charl S - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Laetitia D - Jan 2017
Algehele gradering
Do request a braai pack for a very special Karoo experience.
Dr Michelle V - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, heerlike etes en baie gasvry.
Rudolph L - Nov 2016
Algehele gradering
Regtige lekker oornagplek.
Frank W - Nov 2016
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Martin P - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker skoon, gemaklike verblyf en smullekker aandete.
Speek V - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie!
Speek V - Sep 2016
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtings! Verkeer raas heelnag, veral honderde vragmotors.
Rondawel Guest Farm se terugvoer
Ek wil net noem dat al die kamers muur-verwarmers het en al die beddens toegerus is met elektriese komberse aangesien ons Karoo-nagte maar koud kan word. Ons is baie gerieflik naby aan die N1 gelee maar dit het wel tot gevolg dat die verkeer kan pla. Dit kan selfs 10km weg ook pla....en indien jy dit glad nie wil hoor sal jy etlike kilometers weg moet bly en dan grondpaaie moet trotseer! Ons verwelkom terugvoer en sal na storte toesien.
Elaine E - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en baie goed geleë.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondawel Plaas, Richmond N.C, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom