Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rolbos Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie vanaf die Toerisme-graderingsraad van Suid-Afrika (TGCSA). Rolbos Guest House bied ideale oornagverblyf en uitstekende gasvryheid en vriendelike, persoonlike diens.

Gaste kan kies tussen aparte selfsorg-eenhede of aparte gastekamers wat almal privaat ingange het. Elke kamer en eenheid beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en lugversorging. Elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Die beddens beskik oor donsveer-duvets. Die kamers word elke dag skoongemaak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir al ons gaste. Ontbyt word in die eetkamer in die hoofhuis bedien. Ander maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word. Rolbos bied ook konferensiegeriewe vir 20 afgevaardigdes met 'n witbord en/of data-projektor. Verversings en spyseniering op versoek.

Rolbos is 'n rookvrye omgewing. Rook is verbode in ons fasiliteite.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Rolbos Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rolbos Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzE1Yjg4LTUyMTYtNDJjYi05YmEwLTAwMjk4MTZmODAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 15 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.465936 19.779892