Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Rest

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaldvis 10, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Robin's Rest bied gerieflike verblyf in 'n stil doodloopstraat in die kusdorp Richardsbaai. Dis ideaal geleë vir vakansiegangers, toeriste, sakereisigers of diegene op soek na 'n oornagplekkie.

Daar is 5 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel, elk met 'n privaat ingang en toegang tot die tuin en braaigeriewe. 4 van die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en die vyfde eenheid is geskik vir 'n gesin of groep van 4.

Elke eenheid het 'n plafonwaaier, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, opwarmgeriewe en veiligheidsdeure. 3 van die eenhede is ten volle vir selfsorg toegerus.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, kajak, bootry, jetski, seil en vlieërbranderry in. Daar is ook puik wild- en natuurreservate in die omtrek.

Geen kinders onder 12, tensy gereël met eienaars.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Robin's Rest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Naaldvis 10, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Robin's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaldvis 10, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX3fAO3x8gngsh2tICmtmva761Ucc1CZG5fgBLcY6XWjWPBHfiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 10 Naaldvis Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.773453 32.118312