Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Robin's Rest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Besigheidsreis

Was daar vir werk maar die slaap was uitstekend.

Baie lekker gebly, beter kon ek nie gekry het teen daardie prys nie. Sal vir seker weer teruggaan as ek daai rigting werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest se terugvoer

Baie dankie, maar ek voel ons het eintlik niks vir jou gedoen nie! Hans wou nog vir jou die Ski-bootklub gaan wys, maar hulle is Maandae toe.

Robin's Rest
Linda F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Besigheidsreis

Goed.

Het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil, rustig en was vriendelik in Afrikaans ontvang.

My verwagting was oortref. Baie dankie aan die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest se terugvoer

Baie dankie Jaco. Ons het die volgende dag heeltyd aan julle gedink . Ons hoop die trekkery het goed afgeloop en dat julle n baie gemakliker reis terug huistoe beleef het , na die nagmerrierit hierheen. Liefdegroete aan jou vrou en die familie.

Robin's Rest
Lemmon R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemmon R
Enkelreisiger

Quier, comfortable, spacious.

Homely accommodation. Spacious and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest se terugvoer

Thank you. We will happily accommodate you again, as you were a very pleasant guest.
Regards, Bessie

Robin's Rest
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest se terugvoer

Baie dankie ! Julle was ook baie aangename gaste - dit was lekker om julle hier te he . Groetnis

Robin's Rest
Marilia S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilia S
Enkelreisiger

Everything I needed.

I drove and had place to park my car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest se terugvoer

But the lady who made this kind comment was the PERFECT guest. I felt guilty for doing so little for her!

Robin's Rest
Carika R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Robin's net defnitief aanbeveel en weer daar inboek.

Dit is geleë in n baie veilige area, en naby aan alles wat jy nodig het. Baie lekker plekkie wat ons gehad het, en sal defnitief weer daar inboek as ons in die area is. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik vir die versoeke wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Baie lekker plek en goeie, gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia B
Saam met vriende

'n Skaflike verblyf.

Die woonstelletjie is geskik vir persone op besigheidsreise. Die ou lugreëlaar, wat nie meer effektief werk nie, is in somermaande 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Enkelreisiger

Bekostigbare verblyf in 'n aantreklike ligging.

Die elektroniese "geyser timer" het nie saamgewerk nie en ek moes tevrede wees met koue storte in die aande. Die geyser het selfs nie aangeskakel tydens die geprogrameerde ure van 4 - 6 vm nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid C
Enkelreisiger

Baie lekker, rustige plekkie.

Die eienaars is baie vriendelik en help graag. Ek was jare laas in SA gewees en het groot geword in die dorp en tot toestemming gegee dat ek my vriende mag oornooi vir 'n kuier. Baie lekker area en spasie. Bed was fantasties gewees en die badkamer lekker groot. Die badkamerlig het geblaas op die eerste aand en ek het dit angemeld, maar was nie reggemaak nie, maar was nie 'n groot probleem nie, want daar was redelik lig in die badkamer in die aand, en die stort se water was nie warm gewees nie, maar dit was warm in die dorp gewees, so het dit nie regtig nodig gehad nie. Sal graag weer daar bly wanneer ek die kans kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaldvis 10, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX3fAO3x8gngsh2tICmtmva761Ucc1CZG5fgBLcY6XWjWPBHfiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 10 Naaldvis Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.773453 32.118312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem