Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera @ Vaal

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 72 resensies vir Riviera @ Vaal
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizell S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizell S
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig gewees.

Baie lekker geslaap, sou net graag dubbelbed matras in hoofslaapkamer wou hê. Aircon in kamer het baie gehelp teen verskriklike hitte, aircon in leefvertrek en swembad wat oor rivier uitkyk sou 'n bonus gewees het. Baie ruim vir gesin en die gasvrou is baie vriendelik. Welgedaan met pragtige, netjiese eenhede. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon, baie mooi.

Baie gerieflik, baie vriendelike en vinnige kommunikasie, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

So vriendelike ontvangs, sylvol, skoon, netjies, veilig en stunning geleë.

Dis 'n pragtige, stylvolle eenheid met uitsig op die Vaalrivier. Baie vriendelike, persoonlike ontvangs. Aircon in eenheid vir verligting van die hitte. Dit was 'n asemrowende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met klein kinders

Goeie diens. Baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Heerlik. Rustig. Wegbreuk tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly by Riviera @ Vaal. Die huisie is gerieflik en goed ingerig, en die skoonmaakdiens is beslis 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee- Ann P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee- Ann P

Riviera@Vaal - Wonderful place to stay!

This was the most amazing place to stay and we can highly recommend it. We were a group of 9 for the Junior Nationals Fly Fishing Competition. The Family De Luxe villas were absolutely perfect - clean, tidy, and well-maintained. They were serviced daily. The views of the beautiful river were stunning, and there were lovely grass areas for kids to play on. The accommodation provided extremely good value for money, and we would definitely book here again. The hosts were welcoming and friendly. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en pragtig.

Riviera @ Vaal is pragtige eenhede op die Vaalrivier. Die eenhede is baie stylvol toegerus en het alles wat jy nodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danique L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, we had a very nice stay. Baie dankie.

It was better hen expected! We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Lekker relaxing.

Ek het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Neat, clean, affordable accommodation. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na Tankwa Karoo.

Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en pragtig plekkie.

Die plekkie is pragtig en gemaklik. Ons huisie was gerieflik en skoon. As moontlik, probeer om 'n paar dae te bly. Ons het net oornag en kon beslis nie die volle waarde van die rustigheid ten volle beleef nie. Dankie aan ons gasvrou Antoinette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilsa C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa C

Beautiful en rustg.

Baie dankie Antoinette. Pragtige plek en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard K
Gesin met klein kinders

Awesome.

Wat 'n pragtige plek, skoon, netjies en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek reg langs die rivier. Goed toegerus, skoon en uiters netjies.

Ons was aangenaam verras met ons aankoms, die plek is pragtig en keurig. Heerlike bed met pragtige beddegoed. Die hele plek is keurig en netjies ingerig met alles wat benodig word byderhand. Baie veilig met hektoegang. Dit was heerlik om hier oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Great naweek!

Ons sal weer Riviera @ Vaal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay in Douglas.

Our self-catering cottage overlooking the Vaal River was really great and Antoniette was a great host. Thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R

Just amazing.

Easy to find, and overlooks the Vaal River, the room had it all, including a led lantern, and a little gas bottle to cook with while load shedding. Just an amazing experience with the real platteland feel to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in ruim selfsorg-eenheid.

Ons is voor ons aankoms vriendelik op WhatsApp verwelkom met toegangsbesonderhede na ons verblyf. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Daar is genoeg beweegruimte sonder onnodige goeters wat dikwels net in die pad is. Ons kon ongelukkig nie die netjiese braaiplek benut nie weens die dreigende reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Gesin met tieners

Pragtig!

Ons sal julle weer sien. Baie dankie vir 'n pragtige plekkie met die rivier se geluide in die agtergrond. Ons sal defnitief volgende keer lyne nat maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cristelle D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle D

Baie netjies, vriendelik en behulpsaam.

Goeie nagrus gehad en die plekkie is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese N
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Baie mooi uitsig, rustig, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid langs die rivier.

'n Heerlik en netjiese plekkie wat langs die rivier geleë is. Goeie diens en goeie ligging. Alles in eenheid wat benodig sal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met klein kinders

Baie lekker, gerieflik en rustig.

Baie lekker gekuier daar. Plek is skoon en netjies en baie rustig. 'n Heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Die eenhede is pragtig toegerus met 'n uisig oor die rivier. Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Verblyfeenheid is goed beplan en ruim met alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en rustig.

Die ideale plek vir die gesin wat wil visvang, voëlkyk en luister en net wil ontspan. Die voorste eenhede kyk almal uit op die rivier met 'n groot grasperk tot by die water. Die eenhede is ruim en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg D
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Baie lekker en rustig. Goeie wegbreek vir 'n naweek om te rus. Genoeg om te doen as jy besig wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren T
Besigheidsreis

Great place, well maintained, very clean, easy check-in and check-out.

Loved the venue. Very neat and well looked after. Everything was clean and the river was nice. Would be nice to have a place on the river bank just to sit at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Smuts M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smuts M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie lekker met alles wat mens benodig het. Goed toegerus. Goeie ligging. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n juweel.

Ons was aangenaam verras met ons plek. Sal beslis vir almal aanbeveel. Vriendelik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met tieners

Aangenaam en baie lekker.

Vriendelike ontvangs en diens. Baie netjies en skoon. Alles en nog meer. Geen te korte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Riana!

Riviera @ Vaal
Frik W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na lang dag se ry en redelik moeg, was ons aankoms by Riviera@Vaal 'n absolute lafenis.

Die baie ruim en skoon kamers met die rustigheid van die Vaalrivier en ons eerste koppie koffie het ons absoluut tuis gevoel en was ons verblyf 'n groot seën! Sal maklik weer daar oornag indien nodig. Antoinette jou plekkie is pragtig! Die stort in die bad was egter nie die beste plan nie. Ek is 70 en redelik groot en as ek aan glas gryp as ek sou gly kon dit 'n probleem veroorsaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met tieners

Luuks, gerieflik, netjies.

Ons kuier altyd baie lekker daar! Dis pragtig met al die geriewe wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Nelia!

Riviera @ Vaal
Nelia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met tieners

Luuks, ruim en pragtige omgewing.

Ons het uitstekende diens gekry. Die eenheid is smaakvol, met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-bè C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-bè C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek op die rivier.

Heerlike verblyf waarheen ons sal terugkeer. Alles wat jy nodig het vir 'n aand of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Anna-be!!

Riviera @ Vaal
Chandrea S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet, the view is a bonus and very spacious. I loved it.

Would definitely go again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Thank you Chandrea.

Riviera @ Vaal
Andreas O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas O
Gesin met klein kinders

Die was perfek.

Die eienaar het moeite gedoen om ons vroeër te laat inkom op versoek en sy het ons ook in meer gerieflike chalet laat woon wat ’n bonus was. Dankie Antonet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Andreas.

Riviera @ Vaal
Luanda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanda L
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Plekkie is regtig baie oulik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Luanda.

Riviera @ Vaal
Marina O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Die huisie is teen die Vaalrivier. Jy sien die beweging van die water. Baie kalmerend en rustig. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlea V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea V
Gesin met tieners

Baie mooi natuur, skoon, netjies, gerieflik.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie oulike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette O
Enkelreisiger

Ongelooflik!

Ek wil sommer gou weer daar gaan kuier. Dis so rustig en die geriewe is baie netjies en goed toegerus. Dit het soos 'n vakansie-wegbreek gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Saam met vriende

Baie rustig en 'n ongelooflike uitsig.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam gewees. Goed toegeruste eenhede. Sal vir seker weer van dit gebruikmaak. Die stilte is ongelooflik. Het baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
M V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel sommer tuis.

Goed ingerig, pragtige dekor, lekker verwarmers het gesorg vir cosy atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Thank you Antoinette for taking good care of us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stay.

Stayed here for one night on a road trip, nice place to unwind, was clean, neat and adequately equipped. Will use this place again if traveling through Douglas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte, ingerigte eenheid teen die rivier in die pragtige dorpie Douglas.

'n Gasvry ontvangs, lieflike en baie goed ingerigte eenheid waar mens tot rus kan kom. 10 uit 10! Die bed slaap heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie mooi plek om 'n aand deur te bring op ons reis.

Op die rivierfront, visarende wat roep, 'n goed geleë braai wat uitkyk op die Vaalrivier. Wat meer kon 'n mens nou wil hê, na 'n dag-lange rit van die Kgalagadi Park af. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly. Vra vir eenheid 5 of 6 wat op die water uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G

Riviera @ Vaal is baie gerieflik en op die oewer van die Vaalrivier.

Die eenheid is goed toegerus en ons het niks ekstra benodig vir die oorslaap. Die grasperk op die rivieroewer is netjies en ons het kolganse en 'n otter gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Posisie van eenheid was teleurstellend, maar Antoinette en Jacques het opgemaak daarvoor.

Na die teleurstelling van die posisie van die eenheid wat ek bespreek het, het Antoinette-hulle absoluut uit hul pad gegaan om ons kuier lekker te maak. Ons kon lekker gaan stap langs die rivier en "bird watching" doen. Het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang. Antoinette het uit haar pad gegaan om ons op die regte roete te kry vir ons uitstappie. Regtig die ekstra myl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Elzette!

Riviera @ Vaal
Alwyn L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn L
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Net die moderne wasbak en badstort was ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Alwyn!

Riviera @ Vaal
Willie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Stil netjiese oornagverblyf.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Baie aangename stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Willie!

Riviera @ Vaal
Renscha H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renscha H
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtig - perfekte oornagplek!

Ons het heerlik oornag - die huisie is goed toegerus met alles wat mens nodig het, dis skoon en netjies. Selfs met beurtkrag saam kon ons rustig ontspan, aangesien daar voorsiening gemaak word daarvoor met ligte en sekere kragpunte wat werk. Die kinders het heerlik gespeel so langs die pragtige rivier. Dit was 'n lafenis na die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Renscha!

Riviera @ Vaal
Genevieve N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve N
Gesin met klein kinders

Beautiful spot, clean and comfortable and perfect for small children.

We had a great overnight stay, comfortable and beautifully clean and modern. Everything we could have needed for a wonderful overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giuliette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuliette B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en rustig in mooie Douglas.

Die plekkies is heerlik, veral vir oornag verblyf. Alles wat mens benodig. Baie netjies en skoon en 'n baie mooi uitsig oor die rivier. Sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Giuliette!

Riviera @ Vaal
Pieter B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig. Sal weer kom.

Die twee eenhede wat direk op die rivier uitkyk is voorwaar 'n treffer. Sal weer in een van hulle wil bly as ek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Pieter!

Riviera @ Vaal
Louw W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw W
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Was lekker, die dorp is nie besig nie en die rivier maak dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus S
Enkelreisiger

Baie mooi.

Baie mooi en goeie ligging. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die walle van die Vaalrivier, netjies, modern en ongelooflike behulpsame gasvrou.

Riviera@Vaal het in alle opsigte ons verwagtinge oortref, ligging, netheid en argitektonies maar die grootste pluspunt was die vriendelikheid en hulpvaardigheid van Antoinette met die aanpassing van ons verblyfdatums. Baie dankie ons waardeer alles en kan met die grootste vrymoedigheid Riviera@Vaal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie, Pieter!

Riviera @ Vaal
Christo H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Gesin met tieners

Baie lekker.

Mooi uitsig en als was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Christo.

Riviera @ Vaal
Suretta M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suretta M
Gesin met tieners

Heerlike rustige atmosfeer.

Na die lang pad was dit baie lekker rustige oornagplekkie met als wat nodig is. Dit was skoon en netjies gewees. Ons sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmaralda N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Gesin met klein kinders

Mooiste verblyf op rivier.

Die verblyf is baie stylvol en ons was so dankbaar vir die aircons in die kamers. Ons het heerlike geslaap en die eenheid is goed toegerus en alles wat mens nodig het. Die grasperk is heerlik vir kinders om rond te hardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Esmaralda.

Riviera @ Vaal
Annemie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Het heerlik gebly, dankie! Plek was netjies en het soos huis gevoel! Sal vir seker weer daar gaan bly as ek in Douglas kom. Pragtige uitsig oor rivier. Kinders kon veilig daar rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie Annemie.

Riviera @ Vaal
Willem J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Fantastiese geriewe met die ekstra myl.

Ons was vriendelik ontvang en het gevra vir mooi braaipakkies en hout. Al die kos was van goeie gehalte, die geriewe was silwerskoon. Baie dankie Riviera @ Vaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie.

Baie oulike, ruim, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Dankie Karin!

Riviera @ Vaal
Louise B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Pragtige, netjiese en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie, Louise.

Riviera @ Vaal
Anton M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

We really enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stunning.

Ons het regtig ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera @ Vaal se terugvoer

Baie dankie, Lee-Anne.

Riviera @ Vaal
Santie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die ligging is ideaal, die huisie was skoon en keurig gemeubileer met alles wat jy nodig het. Die air-con was 'n bonus! Sal beslis weer daar oornag en kan dit aanbeveel. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die ontvangs en diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L
Gesin met klein kinders

Personeel was baie vriendelik en gaaf, en die plekkie was baie skoon, sal dit vir enigeen aanbeveel!

Waarde vir jou geld. Die kinders het baie lekker op die groot grasperk gespeel en die plekkie is verskriklik netjies en skoon. Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna M

Ons het 2 nagte oorgeslaap.

Daar was aanvanklik 'n misverstand met die eenheid wat aan ons toegeken was maar dit was reggestel. Alhoewel die eenheid ruim is, het dit voorgekom dat dit nie heeltemal afgewerk was nie. Die vloere was net sement en so ook in die badkamers. Daar was wel 'n paar los matte. Die wasbak in die badkamer het gelek. Daar is nie 'n stortgordyn in die bad nie wat stort sonder om te mors bemoeilik. Die stort in een badkamer is baie na aan die wasbak wat dit moeilik gemaak het om in en uit te beweeg. Geen toiletrolhouers nie. Die eienaars was vriendelik en beleefd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riviera-straat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab1cc4802f0151e0fc93e3a3aed9bb5762d1f7d130d371e6118a67269f31f60388e4ab926cf6e02ea020cbcca48b248d52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 1 Riviera Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.04936299712 23.779012709856