Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riversun Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Riversun Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bonny G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, mooi, te ver vanaf die grens, slegte pad.

Die eenheid is op 'n fantastiese plek geleë, maar die grondpad daarheen is uitdagend wanneer jy met 'n motor ry wat nie 'n bakkie is nie. Die water was ook nie warm nie, maar nadat ek laat weet het dat dit 'n probleem is, is daar spoedig daarna gekyk. Ons het baie laat die aand daar aangekom en die gasvrou het wakker gebly om ons ten spyte van die laat uur steeds vriendelik te ontvang. Die uitsig is ongelooflik oor die Oranjerivier en ek sal beslis volgende keer 'n rivieruitsig eenheid probeer bespreek. Ons het wel 'n plek net deur die grens gesoek en nie besef dat dit so ver van die grens af is nie, maar vir 'n vakansiebestemming sal ek dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Bonny, dankie julle was pragtige gaste en dankie vir jou terugvoering. 'n Spesiale dankie dat julle jul eenheid netjies agtergelaat het.
Die pad was weliswaar op sy slegste, en is eers laasweek pragtig geskraap. Ek sal enige tyd plekke nader aan die grenspos aanbeveel.
Bonny, hoop ons sien julle gou weer vir 'n heerlike wegbreek uitspan vakansie!

Riversun Retreat
Daleen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Was baie ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

It was good. Host is amazing. Cooked us supper (additional cost) was yummy and worth it. My only problem was the road, but we made it. River scene beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnine C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonnine C
Saam met vriende

Kuier was lekker, awesome view. Sal dit aanbeveel.

Ons het lekker gebly by Riversun Retreat. Eenhede was netjies ingerig. Net eenheid 2 het 'n badkamergeriewe en 'n swembad nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leighann G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the grid.

Lovely peaceful place off the grid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you Leighann! You and your partner were absolutely amazing guests! A special thank you for leaving your unit immaculately clean and tidy! Kind regards, RiverSun Retreat, Jenny

Riversun Retreat
Maggie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A challenging drive, but worth it to reach heaven on earth. We'll be back!

If you aren't religious before you drive here in a two-wheel-drive car (in our case a 1989 Nissan 1400 Bakkie), you will be when you hit the road – but heaven awaits the traveller. Riversun Retreat is a piece of paradise! My hubby and I are veteran road-trippers and this is one of the most stunning places we've ever stayed at. An exquisite location and one of the most well-appointed cottages we have ever stayed in, with a charming, hospitable hostess! Overnighting doesn't do the experience justice. Next time we'll stay for a week! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Alles was skoon en netjies, niks om oor te kla nie.

Baie lekker plek as jy van Vioolsdrif Rigtersveld toe gaan, dis die laaste plek net voor die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Willem se groep was wonderlike, vriendellike gaste wat ons eenhede pragtig skoon en netjies agter gelaat het. 'n Hartlike dankie vir julle netheid.
Ons hoop om julle almal gou weer vir die volgende avontuur/vakansie te verwelkom.

Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny en Span

Riversun Retreat
Leon T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, baie netjies.

Ons was goed ontvang en het die twee ande daar geniet, baie plekke om te gaan sien in die Richtersveld en langs die Oranjerivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Leon, julle was baie aangename gaste en 'n spesiale dankie vir die netjiese toestand waarin julle, jul eenheid gelaat het.

Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom vir julle volgende uitspan en avontuur.

Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny en Familie

Riversun Retreat
Rudi F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf langs Oranjerivier.

Was vriendelik ontvang, was dadelik aangebied om 'n draai te gaan roei. Ons het dit baie geniet. Omgewing is baie mooi. Voorstel om meer as een nag te bly om werklik die omgewing te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Rudi! Julle was baie aangename gaste!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met vriende

Aangenaam.

Mooiste natuurskoon, vriendelike diens. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Kobus, julle was ongelooflike gaste! Baie dankie dat julle, jul eenhede so pragtig netjies gelaat het, word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer vir die volgende vakansie.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Elsa K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier by 'n pragtige plek.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies met baie goeie smaak. Die mooiste uitsig oor die Oranjerivier. Ek sal die plekkie oor en oor besoek en kan dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Elsa, julle was ongelooflike gaste!
Hoop ons sien julle gou weer in die mango seisoen!

Riversun Retreat
Anita V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met klein kinders

Lieflike ligging.

Ons het ons aand by Riversun vreeslik geniet! Mooiste ligging met sonsondergang oor die Oranjeriver! Die pad vanaf Vioolsdrift tot by die plaas is 'n grondpad. Baie skoon geriewe en Jenny was baie hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Anitha, julle is 'n pragtige gesin en julle was lieflike gaste!
Dankie dat julle die eenheid so pragtig gelaat het.
Hoop ons sien julle gou weer vir die volgende vakansie.

Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Marné O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, wonderlike natuurskoon.

Dis werklik 'n plek in rustige mooi omgewing, om te rus, die natuur te geniet, en jou batterye te herlaai, weg van die normale gejaagde lewe. Die eenheid het als wat nodig is om gerieflik te wees en die gasvrou van Riversun Retreat, is puik en baie behulpsaam. Laat mens sommer dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Goeie middag Marné, baie dankie.
Julle was ongelooflike uitstekende gaste, vriendelik, bedagsaam en super netjies. Baie dankie dat julle jul eenheid so pragtig skoon gelaat het. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendellike Groete van RiverSun Retreat in Namakwaland,
Jenny

Riversun Retreat
Meinhardt E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meinhardt E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Die pad na Riversun is 'n probleem. Toestand van pad is verstaanbaar, maar doringbome se takke wat in die pad hang, skraap voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Goeie môre Mynhardt. Baie dankie, julle was wonderlike vriendellike gaste gewees. Ook 'n groot dankie dat julle jul eenheid so pragtig netjies en skoon gelaat het.
Die munisipale padskraper skraap vanaf die 15de tot die 19de Mei die Vioolsdrift pad weer en die takke op die openbare pad is ons al van gister af besig om weg te snoei. Baie dankie vir jou terugvoering.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Janice T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janice T
Gesin met tieners

The establishment is in good shape.

We didn't enjoy the road there, horrible, but has nothing to do with the owners. Our host was very friendly and helpful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you Janice, you were lovely guest.

Riversun Retreat
Stephen W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en afgesonder.

Goeie kommunikasie met vriendelike eienares vanaf dag een. Blyplek het alles in wat nodig is en netjies met 'n lekker lugreëlaar wat nodig was vir ons Februarie verblyf. Ons blyplek het 'n lekker braaiplek gehad en hout kon ons daar koop. Wifi ontvangs was goed. Vir diegene wat waardering het vir die natuurskoon van daardie gebied sal dit 'n heerlike ontsnap wees. By die ingang van die Namabieb Natuurreservaat. Pad is op sommige plekke maar grof maar diegene wat die Richtersveld se paaie ken sal dit nie vreemd vind nie. Sal nie sommer met 'n klein motorjie die pad ry nie. Veral 4x4 ouens sal hierdie plek ideaal vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Stephen, baie dankie dat julle RiverSun Retreat gekies het vir julle akkommodasie. Julle was uitstekende gaste. Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom. Vriendellike Groete. RiverSun Retreat. Jenny

Riversun Retreat
Louise K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit was rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin G
Gesin met tieners

Rustig en mooi.

Plek is baie relaxing en veilig. Die natuur laat jou kalm voel. Jy rus behoorlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Calvin. Julle was oulike en bedagsame gaste. Hoop ons sien julle gou weer.

Riversun Retreat
Emmanuel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmanuel S
Gesin met klein kinders

Very nice!

The WiFi was awesome, better than all other guesthouses we stayed in regardless of the location. I'll definitely recommend Riversun, just don't make the mistake of going with a Mercedez-Benz. The Kids enjoyed the play area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you so much Heinrich. It was such a pleasure to have hosted your lovely family. Hope to see you soon again.

Riversun Retreat
Christiane F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, clean and peaceful.

Small convenient apartment. Would next time definitely choose No 1 or 2 as they have a beautiful view of the river, which we missed a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Christiane, thank you for your review. You were absolutely fabulous guests. Hope to see you soon again.

Riversun Retreat
Jaen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon.

Was heerlik, kon lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie, Jaen.
Julle was uitstekende en vriendellike gaste.
Hoop ons sien julle weer!
RiverSun,
Jenny

Riversun Retreat
Anscha Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z
Saam met vriende

Beautiful, tranquil spot next to the river.

Good value for money, friendly host, beautiful nature scenes and sounds (Fish eagle). The gravel road is a bit rough but otherwise, it is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you, Anscha.
You were lovely friendly guests.
Hope to see you again.
Lots of love.
RiverSun Retreat,
Jenny

Riversun Retreat
Trish B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful surroundings.

We had a wonderful few days relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you Trish, you were a lovely guest.
Hope you come back soon.

RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Karin S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op pad Richtersveld toe naby Vioolsdrif.

Skoon en netjiese verblyf. Lieflike uitsig oor Oranjerivier met baie voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie, Karin.
Julle was baie oulike en vriendellike gaste.
Hoop ons sien julle in die nabye toekoms.
Riversun liefde,
Jenny

Riversun Retreat
Inus H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus H
Gesin met klein kinders

Baie lekker net jammer ons het so laat daar aangekom en vroeg gery, so kon nie die mooi omgewing waardeer nie. Die laaste stuk van die grondpad was sleg gewees, maar sal terugkeer in die toekoms.

Plekke is skoon en netjies, en die ligging is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you, Inus for your lovely review.
It truly was such a pleasure to host your lovely family.
Very much appreciated.
We hope to see you in the near future again.

Kind Regards,
RiverSun Retreat,
Jenny

Riversun Retreat
Carolyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn W
Gesin met klein kinders

Relaxing location and friendly hosts.

This is a lovely little spot sitting on the banks of the Orange River. Jenny was very friendly and helpful and the setting was very relaxing. We travelled with one 8 year old and one adult child and the bunkbeds were fine. There was a small splash pool in the little courtyard and a braai. We didn't use the splash pool, as it was cold, but this would be quite welcoming in summer. The kitchen is well equipped. WiFi is via satelite so slower than fibre but it was absolutely fine for looking a few things up and checking mail etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you for your excellent review Carolyn.
We loved hosting you and your lovely, very friendly family.
We hope too see you soon again.
Kind Regards,
Jenny

Riversun Retreat
Raynard C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard C
Saam met vriende

Fantasties.

Lekker natuurskoon, reg teen die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Raynard! Julle was voorwaar lieflike en baie oulike gaste!
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Raymond D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en rustig.

Heerlik gekuier Jenny is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Raymond! Julle was voorwaar uitstekende gaste!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendellike Groete
Jenny

Riversun Retreat
Brittney K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittney K
Saam met vriende

The perfect place to unwind and make yourself at home.

This was our second time back, this time with friends, and we had the best time. Jenny is so friendly and welcoming, the kitchens are fully kitted out and the splash pools are a great way to stay cool. We really love going to River Sun, we always leave feeling calm and rested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you Brittney! It was such a pleasure to host you all! You were excellent guests! We hope to see you again soon.
Kind Regards
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Lize D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Uitmuntend.

Natuurskoon is asemrowend. Verblyf is uit die boonste rakke. As jy jou batterye wil herlaai is dit die plek. Jenny en haar gesin is uitmuntende gashere. Sal defnitief gouer as later weer daar gaan draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie, julle was ongelooflike Gaste!!!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Shanon-leigh C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanon-leigh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

We would love to visit again, sometime soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you Shannon-Leigh! You were lovely guest's!
We hope to see you soon!
Kind Regards
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Jackie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Gesin met klein kinders

Fantastiese, ontspannende wegbreek!

Wat is dan nou lekkerder as 'n rustige atmosfeer vir 'n lekker-rus wegbreek? Riversun is skoon, netjies, en veilig. Selfs die kinders kon lekker gaan stap en veilig speel. Die diens is absoluut puik! Ek sal beslis Riversun hoogs aanbeveel vir enige reisiger wat 'n wegbreek van die stad, en die geraas wil he!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Jackie! Dit was heerlik om julle te kon verwelkom en te akkommodeer. Julle is 'n pragtige gesin!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Pieter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en netjies.

Netjiese, skoon geriewe, goed ingerig en baie vriendelike diens. Braaipakkies met kwaliteit-vleis en selfs bygeregte is sorgeloos aangebied. Die 21 km-sinkplaatgrondpad is nie die lekkerste paadjie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Pieter! Dit was heerlik om julle hier te hê!
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Deborah T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

For people needing a break from all the hustle and bustle this is the place to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you, Deborah!
We enjoyed you so much, as you have been excellent, friendly, and kind guests.
Thank you for leaving your chalet immaculately clean! It truly was a pleasure to host your family.

Riversun Retreat
Johann C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, place is awesome.

Jenny was amazing, we arrived late, she made us food, looked very well after us, their hospitality is amazing and I was in contact with the host from booking until I left. I recommend Riversun retreat to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Thank you, Johan! You were excellent guests!

Riversun Retreat
Elsabe M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Saam met vriende

Mooiste natuuromgewing met die vriendelikste mense.

Eerste keer in die omgewing, regtig besonderse natuurskoon, op die Oranjerivierbed, netjiese verblyf en vriendelikste gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang deur die gasvrou. Akkommodasie baie netjies. Wel probleme met akkommodasie.

Gratis internet word aangedui. Die internetverbinding was egter so swak dat ons net per WhatsApp met familie kon kommunikeer. Geen oproepe. Die badkamers is ook nie en suite nie. Jy moes die akkommodasie verlaat om by badkamer te kom. Die 21 km-grondpad na RiverSun Retreat is in 'n uiters swak toestand, selfs vir iemand soos ek wat met grondpaaie groot geword het. Wel pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek. Uitstekende diens. Wonderlike gawe personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, pragtige rusplek.

Baie dankie Jenny vir alles. Julle plek is pragtig. Dit is so rustig en mooi in die natuur. Julle eenhede is baie goed toegerus. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Michael! Dit was heerlik om julle as gaste te akkommodeer.
Alle sukses vir die res van die jaar vir julle!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met vriende

Rustig, pragtige rivieraansig.

Jenny is baie vriendelik, puik diens. Volgende keer sal ons 'n dag ekstra bly sodat ons die rivier meer kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Maria.
Julle was voorwaar vriendellike, aangename en netjiese gaste.
Pragtige mense.
Hoop ons sien julle gou weer.

Riversun Retreat
Lara S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig langs die rivier.

Wonderlike oorbly by die ingang van die Richtersveld Wêrelderfenisgebied. Ons het die suurlemoene van die ou boom in ons gin-en-tonics geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robertha B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robertha B
Saam met vriende

Dit is die ideale plek as jy weg wil kom van die gejaagde stadslewe.

Die eienaar is vriendelik en behulpsaam en dit is afgesonder en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Roberta. Julle was voorwaar uitstekende gaste.
Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendellike Groete
Jenny

Riversun Retreat
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en gasvrye mense.

Ons het so lekker gekuier om ons braaivuurtjie en afgekoel in die swembad. Die rivier en berge is prentjiemooi. Ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Baie dankie Annemarie. Julle was vriendellike en uitstekende gaste.
Ek vertrou julle avontuur was alles waarvoor julle gehoop het.
Vriendellike groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Jeremia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremia B
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, gasvryheid.

Om historiese omgewing te aanskou soos bv. die tekeninge van die khoi-san.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex T
Gesin met klein kinders

Awesome time!

We had an awesome time at Riversun. Owners involved on daily basis making sure all is okay. Andrew is a treat! Love you guys to bits!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Fantastic, kind, friendly family.
We hope to see you again in the winter months.
Thank you for choosing RiverSun Retreat.
Kind Regards
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Clarens E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik.

Dit was net die plek om lee batterye te herlaai. Die gasvryheid van die eienares was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riversun Retreat se terugvoer

Fantastiese, vriendellike mense. Dit was heerlik om julle te ontvang, ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny

Riversun Retreat
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6067c268bbf7b4c8e8900bddf8e1582c5091076c52923bcb8bf1fae7f308edc0c4ab82e741f2e16666bd2b3f824b68630e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Korridor Farm Modderdrif 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.708366339407 17.47137145705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem