Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Mouth Rest

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir River Mouth Rest
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te kort.

Die huis was skoon en netjies. Daar is wel klamheid in die tweede slaapkamer wat die huis 'n klam reuk gee. Die wandelpad na die strand kan opgeruim en meer toeganklik gemaak word. Ons moes oor struikelblokke en deur bossies om daar uit te kom. In vergelyking met die aangrensende eiendom se wandelpad kan dit verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Die plek sal my weer sien. Dit is ruim, skoon goed toegerus en rustig met die mooiste uitsig. Dakwaaiers kort bietjie aandag. Thombi is 'n aanwins vir die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B

Die hele perseel is mooi skoon, en gemaklik ingerig.

Die huis se lugverkoeling in sitkamer werk nie, en dakwaaiers in kamers raas en werk nie behoorlik nie. Die een woonstel se ligging is nie duidelik uitgebeeld nie en is met 'n hele paar trappe van verskillende groottes bo die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and uncrowded.

We stayed in the top cottage first week Jan 2022, it has a great view of the sea and river mouth. The main house has even better views. Aircon was a lifesaver. Easy access to the beach and Christo was very helpful. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J

Fantasmagories.

Nog nooit het ons sulke gawe mense ontmoet nie. Hulle het baie meer gedoen en gehelp as wat ons verwag het! 11/10 vir kliëntediens! En die lekkerste was ons diere kon saam vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan L
Gesin met klein kinders

Was netjies, maar nie goeie ligging nie.

Was goed maar geen winkel in Tugela Mouth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afje H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Afje H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus en vreeslike mooi skoon strand.

Laaste 2 dae geen warm water gehad nie, asook die webblad sê daar is WiFi asook 'n kluis. Toe ons navrae doen was daar gesê dat ons eenheid dit nie tot hul beskikking het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Mouth Rest se terugvoer

Hi Afje
Baie dankie vir die resensie.
Ongelukkig was die water situasie nou buite ons beheer alhoewel ons in aanraking was met die munisipaliteit.
Ek het deur die beskrywing van die familie eenheid gegaan en dit word nie genoem dat daar Wi-Fi en n kluis is nie.
Daar word wel onder die huis se beskrywing genoem dat daar Wi-Fi en n kluis is.
Vriendelike groete,
Nicol

River Mouth Rest
Tienie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Someshen N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Someshen N
Gesin met klein kinders

Cleanish, nice location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Waarde vir geld. Veilige erf en omgewing, heerlike vakansie-ervaring.

Die huis is baie naby aan die strand, met 'n hekkie na die strand. Groot skoon swembad. Hele huis was mooi skoon met ons aankoms. Het gereël dat iemand ook kom werk elke 2de dag. Baie spasie, goeie kwaliteit beddegoed, oorgenoeg badkamers en toilette. Kombuis is goed ingerig. Pragtige groot grasperk en genoeg veilige parkering. Die 2 woonstelle wat ook te huur is, is 'n bonus wat in die toekoms 'n lekker groot familiegroep kan huisves. Christo was baie behulpsaam so ook die dame wat die sleutels kom gee het en die huis kom skoonmaak het. Het ons honde saamgevat en daar was baie spasie vir hulle om te kon rondhardloop. Ook die honde na die onderste strand geneem. Visvang-geleenthede reg by die strand en het ook diepsee gaan visvang. Zinkwazi strand is so 25 km weg as jy by 'n strand wat lewensredders het wil gaan swem. Baie lekker vakansie gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekus P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus P
Saam met vriende

Suksesvol.

Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie O
Gesin met tieners

Gerieflik maar ongelukkig is dit 25 km weg vanaf die naaste swemstrand.

Daar is nie winkels in die nabye omgewing is nie vir inkopies moet mens na Ballito toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig en goed ingerigte huis.

River Mouth Rest het ons aangenaam verras met sy uitsig op die see en riviermond. Die huis is gemaklik en goed toegerus. Voorwaar waarde vir geld en 'n hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda D
Saam met vriende

Pragtige uitsig en lekker groot huis.

Ruim huis, skoon. Paar voorstelle aan eienaar/bestuurder gemaak soos bedlampies vir al die beddens, aanskaffing van sekere kombuisware bv. kombuis-skêr, warmmatjies (potholders) vir die tafel en groter toeknyp-braairooster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jancke G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jancke G
Saam met vriende

Die blyplek is baie lekker geleë. Ons het die verblyf baie geniet! Baie ruim, skoon en netjiese verblyf.

Goeie waarde vir geld. Die uitsig was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobotesstraat 57, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfba6a3162c25eb05dfcc909940cc5804c9ff1f03f9b24b0434d2e0a6a59167bf8a8a25c8515d3e2584d40d9bbf1d29908cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 57 Lobotes Street Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.221533486427 31.500823968357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem