Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Bend Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir River Bend Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jennifer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect as a stop over.

We enjoyed our stay. The cottage was very nicely appointed and clean. Our host provided very useful information ahead of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Lieflik ingerig. Bly.

Ja, ons het baie lekker gebly. Dankie vir die ekstra drinkwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charné O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné O
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Perfek vir 'n naweek weg of oorblyplek vir een aand. Die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en baie netjies. Dit is die tweede keer dat my man daar gebly het, en hy sal beslis met toekomstige werksgeleenthede daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V
Gesin met tieners

Comfortable, quiet rooms.

Very comfortable, clean rooms for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Enkelreisiger

Sal baie sterk aanbeveel. Een van die netjieste plekke waar ek gebly het.

Absoluut waarde vir geld. Baie klem op klein detail. Uiters skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Thank you, Andrew - how lovely to hear this. Thank you for taking the time to review. Hope to see you again soon.

River Bend Cottages
Sarel N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie netjiese, skoon en smaakvolle eenheid. Ek gaan beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Pragtige ou gebou lieflik gerestoureer en opgegradeer.

Pragtige houtvloere en meubels. Alles wat nodig kan wees was beskikbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T
Enkelreisiger

Netjies, goed georganiseerd. All in one, lekker plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Thank you, Janine. So pleased you had a lovely stay. Please visit us again.

River Bend Cottages
Debbie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustig, skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Parkering kan dalk 'n probleem word vir mense met groter voertuie aangesien daar nie baie draai-spasie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Thanks Debbie for your lovely review.

River Bend Cottages
Allan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Annemarie sent regular messages on the accommodation plus recommended an excellent butchery and a restaurant. Made sure that we were comfortable in the unit. First-class treatment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Wonderful Allan, thank you for this. We appreciate your lovely comments.

River Bend Cottages
Henrie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekka!

Een gasstofie is bietjie min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Thank you Henrie, do come again.

River Bend Cottages
Rudolph V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goed, sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Besigheidsreis

Very good.

Great unit and very well organised with regards to checking in. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie netjies.

Alles was netjies en skoon gewees. Baie rustige nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Oorgebly op pad van Johannesburg na George.

Pragtige gastehuis. Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeraldi M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeraldi M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik.

Ek sal beslis weer by River Bend bly. Mooi huisie, gerieflik. Baie goeie en vriendelikke diens en hulle stap die ekstra myl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjiese.

Het baie lekker gebly. Veilige parkering. Pragtige kothuis. Sal verseker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Enkelreisiger

Baie oulike plek, mooi netjies en stylvol.

Oulikste buite-area, veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Thank you Adele, we look forward to welcoming you again.

River Bend Cottages
Ina V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike lekker ondervinding om by River Bend Cottages oor te bly. Annemarie en Rhonell was uiters behulpsaam en vriendelik.

Die eenheid Cottage 3 was in 'n uitstekende toestand en baie netjies. Voldoende voorsiening is gemaak vir gaste se gerief tydens load shedding. Ons sal verseker weer by River Bend Cottages oorbly en sal dit met groot oortuiging vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Bend Cottages se terugvoer

Thank you Ina, for your lovely review. Hope we see you again soon, you are wonderful guests.

River Bend Cottages
Juanita D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Baie netjies, skoon en ideaal vir oornag op pad terug stad toe. Baie goeie en vriendelike kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, pragtige dekor en gerieflik.

Netjies, skoon, mooi dekor en baie gerieflik. Stort heerlik warm met goeie water druk. Reëling was gemaak vir braai area toegang al het eenheid 1 nie braaigeriewe nie. Sal beslis aanbeveel. Voertuig veilig binne parkering al is daar dan nie direkte toegang uit eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon, netjies en gerieflik. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons in die dorp wil oornag.

Puik blyplek en dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf met alles wat nodig is.

Goed geleë, kan dorp te voet verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertha D
Enkelreisiger

Gerieflik.

Baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle L
Gesin met tieners

Oorslaapplek.

Baie gemaklik - pragtig opgeknap. Heerlik geslaap. Annemarie het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Goed geleë - het die dorpie platgeloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Enkelreisiger

Great place for a quick overnight stay!

Such a nice clean modern cottage. Bed was comfortable and shower was big enough for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en warm gevoel.

Dit was regtig baie lekker. Al wat ek gemis het in kothuis 1 was 'n stofie. Daar is nie soos die ander kothuise braaigeriewe nie en daarom sou 'n tweeplaatstofie lekker kon werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J
Gesin met tieners

Ons gesin het 1 nag in River Bend Cottages oorgebly.

Van al die plekke waar ons tydens ons Julie-vakansie oorbly het was ek die meeste deur hierdie plek beïndruk i.t.v. netheid, aandag aan detail en geriewe. Die sjampoe, seep en verfrisser was produkte uit die omgewing. Dit was 'n wonderlik om dit te gebruik en ek wens meer plekke wil sulke plasings in hulle eenhede doen. Die bed was 'n droom! Die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc0c1264ad3cba818c38ca815578cb9239ca3662cf38db1b97f4ac2c67d9d3bc5cc3b6cb7923c1a6a105405fa005835ef07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 91 - 93 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2589242 24.5302734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem