Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RiverBend Collection

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zuurbergweg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R21 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RiverBend Collection is op 'n privaat deel van 14 000 ha in die Addo Olifantpark geleë, net 45 minute se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af. River Bend is die tuiste van die Groot 5, volop wild, insluitend olifante, leeus, hiënas, buffels, swartrenosters, verskeie bokke en meer as 300 voëlspesies, en die ideale malaria-vrye safari-wegbreek op die Tuinroete.

RiverBend Collection bied verblyf in 7 Luukse Suite, 1 Wittebroodsuite en 2 privaat drieslaapkamerhuise. Die 7 suites wat individueel versier is het elk 'n privaat stoep en sommiges het privaat buitestorte wat op die bosveld oopmaak. Daar is ook suite met skakeldeure vir gesinne. Die wittebroodsuite spog met 'n privaat swembadjie met 'n ononderbroke uitsig.

PepperGrove House en LongHope Villa is die twee luukse huise wat apart van die suites is en het elk slaapplek vir tot 6 gaste. Gaste wat in PepperGrove bly het die opsie van 'n privaat sjef en gaste in Long Hople kan hul eie sjef, skoonmaker, kelner en safari-gids versoek.

Bekroonde wyne vergesel heerlike maaltye, insluitend driegangmaaltye, groot ontbyte en ligte smaaklike middagetes. Spa-behandelings is in die Vitality Studio beskikbaar. Pasgemaakte wildritte word deur entoesiastiese en ervare gidse gelei en verseker gaste 'n onvergeetlike safari-ervaring.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir RiverBend Collection
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 14

Ligging

  • Zuurbergweg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink RiverBend Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo-olifantpark Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R21 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R21 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zuurbergweg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c9d07e7c017d81a519c3354c83678b5325094dff748de960823971d093629cde35e092b88d2e216ba95a4f3880d1f5de7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Zuurberg Road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.426089 25.753355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem