Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rise and Shine Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-rylaan 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 074 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rise and Shine Lodge is 'n huislike gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is sentraal geleë, sowat 100 m van die Universiteit Vrystaat se westelike hek, 1,1 km vanaf die Universitas Hospitaal, 5 km vanaf die Vrystaat-stadion en 16,9 km vanaf Bloemfontein-Lughawe. Die lodge is ideaal vir reisigers, studente, sakemanne of gesinne.

Verblyf word gebied in gerieflike gastekamers wat natuurlik en aards versier is. Elke kamer beskik oor sy eie ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV en sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers het ook 'n yskassie.

Rise and Shine het 'n gemeenskaplike sitkamer en kroegarea wat permanent oop is. Gaste kan ook in die tuin ontspan wat oor 'n swembad beskik, of van die ingeboude braaigeriewe gebruik maak.

'n Opsionele buffet-ontbyt is beskikbaar. Na 'n lang dag kan gaste 'n koue bier of verfrissende drankies op die patio in die sitkamer geniet.

Die personeel is altyd vriendelik en gretig om met enigiets te help.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 28 resensies vir Rise and Shine Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Wynand Mouton-rylaan 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rise and Shine Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 074
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 074
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-rylaan 2, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MmU3ZGMyLTY3ZTMtNDk3MC04ZWIzLTc1MjQyMGVlMDQwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 074 per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 2 Wynand Mouton Drive Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.11476 26.18211