Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richtersveld Experience Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 94 resensies vir Richtersveld Experience Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bronita S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bronita S
Gesin met klein kinders

Dit was goed en wel. Maar het nie van die manier gehou dat ons moet aanmeld as ons wil gaste oornooi nie.

Die braai area was nie so goed nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie C
Saam met vriende

Goed, alhoewel die bespreking teleurstellend was.

Kliëntediens was op 'n lae vlak. Voorbereiding nie op standaard. Veiligheid kan verbeter.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile H
Gesin met tieners

Baie lekker, gasvrye verwelkoming en verblyf gehad.

Ongeag beurtkrag was dit verseker dat die WiFi aan is. Die area is baie veilig, skoon en netjies en die eienaars was onmiddelik beskikbaar waar ons hulp of ietsie ekstra benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeiedag Emile
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in vervolg.
Groete,
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Surina J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Surina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie teleurgesteld in die plek, jammer kan dit regtig nie aanbeveel nie.

Dit was glad nie wat ons verwag het nie, jammer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yazmine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yazmine M
Gesin met tieners

Die plek was netjies en dit was baie rustig.

Ons was goed ontvang ek sal baie aanbeveel om daar te gaan slaap. Dit was wonders, regtig ek was ook uitgerus toe ek daar vandaan vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie dag Yazmine,

Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Groete,
Boeta Munnik
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Hertzog T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hertzog T
Besigheidsreis

Lekker.

Vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeiedag Hertzog
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Armanda G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Skoon, kalm atmosfeer. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie dag Armanda

Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle in die vervolg weer te verwelkom.

Groete,
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Schalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid, hulpvaardigheid en netheid

Die vriendelikheid, gasvryheid en hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou word hoog aangeskryf. Skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Enkelreisiger

Alles wat mens nodig het vir oornag.

Het al die benodigdhede om gemaklik oor te bly. Is nabygeleë aan die pad wat in Port Nolloth inry, maar geraas was nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Gesin met tieners

Uitstekende basis om van te ry en dinge te doen.

Skoon en uitstekende gasteversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie dag Paul

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Dit is altyd lekker om sulke aangename mense te verwelkom in die hart van Namakwaland.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Boeta Munnik
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Jacobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil.

Enige tyd weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap vir 1 nag.

Heerlike ontbyt gehad by die hotel. Ons het net gevoel vir bedrag wat ons betaal het het ons nie gekry wat ons verwag het nie. Les wat ons ook geleer het is om in vervolg seker te maak van ligging voor ons besprekings maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, sal beslis weer gaan.

Kamer was skoon en netjies, baie vriendelike personeel. Dit het gevoel soos home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie dag Corinne

Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle in die vervolg weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Rika S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S
Enkelreisiger

Rustig.

Kamers is nie klankdig nie, ander gaste se TV's en klein kindertjies wat skreeu was bietjie steurend. Sal daarvan hou as die boonste gedeelte van die vensters sondig gemaak word sodat die son nie vroegoggend inskyn nie. Verder is alles baie aangenaam en was die wegbreek lieflik en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brumilda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brumilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very nice stay, love the room and the big bathroom with the corner bath.

Lovely place to stay, owners are very welcoming and helpful with info to go see places around the place. We basically just slept there because we were on the beach most of the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Good afternoon Brumilda,
Thank you for your kind review. We look forward to welcoming you again in the future.

Kind regards,
Boeta Munnik
Richterveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Rickus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaar en waarde vir geld. Sal baie sterk aan beveel aan enige iemand wat daar wil oornag of wil bly vir 'n week of 2.

Vriendelike eienaar Corrie is altyd behulpsaam om te help om dit meer gerieflik te maak. Plek baie netjies en skoon. Dit het gevoel asof ons baie vriende kom kuier het wat ons jare laas gesien het. En sy 2 kinders was ook baie behulpsaam. Sterk aanbeveel vir enige oersoon wat daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeiemiddag Rickus,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het en sien uit daarna uit om julle weer te verwelkom.

Groete,
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Charmaine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Uitstekend.

Boeta het ons ongelooflik goed behandel nadat ons staff baie laat in die nag eers daar kon opdaag a.g.v. voertuig en ander probleme. Dit word opreg waardeer. Sal hulle gewis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, was baie awesome.

Plek was baie lekker en baie maklik om te vind, Sien uit om weer in die toekoms te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Absoluut heerlik gebly.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Dankie Adele! Julle het as gaste ingeboek maar as vriende uitgeboek. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom met eg Namakwalandse gasvryheid.
Groete,
Larisa

Richtersveld Experience Lodge
Ivan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

Dit was baie lekker!

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het. Die bestuur was baie tegemoetkomend. Die kamers is baie ruim en netjies. Dankie Richtersveld Experience Lodge dat julle my verjaarsdag baie spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmarentia N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmarentia N
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en netjies skoon.

Ons is vriendelik ontvang en als was netjies skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en het gerieflike oornag verblyf geniet. Dit sal egter help as die naam van die fasiliteit duidelik sigbaar is vanaf die straat. Ons het redelik lank gesoek na die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S
Saam met vriende

Ek het dit heel skaflik ervaar. Vriendelike gasvrou, ons dadelik laat tuis voel.

Die ontvangs by REL was hartlik en baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Ek sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sd V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamers.

Seker die gerieflikste blyplek op ons toer. Netjies, ruim, skoon en ontvangs vriendelik. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelukkig in 'n beurtkrag (of iets soortgelyk) ingeloop wat nie die Lodge se fout was nie, so dit was ietwat ongerieflik.

Oor die algemeen is dit 'n redelike oorblyplek, maar van die meubels kan jy sien is al baie lank in gebruik. Hoofstraat is daar naby, maar was nie steurend deur die nag. Heelwat trokke wat daar verby ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Saam met vriende

Baie gerieflik en vriendelike gasvrou.

Gerieflike plek en ligging vir ons reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicki V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money!

We spent two nights here last weekend. The host Larissa, is extremely friendly and helpful, and will go out of her way to make your stay as comfortable as possible. The place could easily sleep 5 adults, and was clean, fully equipped with lost of little extras. The establishment is excellent value for money. Thanks Larissa for your hospitality and all the little things that made our stay comfortable. We definitely highly recommend Richtersveld Experience Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Dankie Nicki en vir die volpunte resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die ekstra myl wat ons bereid is om te loop, raaksien en waardeer! Ek hoop om julle gou weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Joseph M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Daar kort 'n verwarmer in kamer, dis vreeslik koud daar, en dalk 'n TV in die kamer om jou sepies in die bed te lê en kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenice V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Glenice V
Saam met vriende

Rustig.

Uitstekende huis, pragtig versorg met al die nodige fasiliteite. Was net bly dat niemand op ons kom stilmaak het nie. Ons het ons regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie dag Glenice,

Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf regtig geniet het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom!

Groete,
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Maria C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie môre Maria,

Dankie vir julle goeie resensie, dit was lekker om julle te verwelkom by ons lodge. Julle was sulke gemaklike gaste met opregte waardering vir dit was ons bied. Ek hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Groete,
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Charntell Frances M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charntell Frances M
Gesin met tieners

Het dit terdeë geniet. Kan nie wag om weer daar vakansie te gaan hou.

Dit was baie lekker naby alles geleë. Sal enige tyd aanbeveel vir vriende. Kan nie wag vir September-vakansie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly rustig en mooi skoon.

Dis 'n baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie môre Christo

Dankie vir die uitstekende volpunt resensie. Dit gee mens 'n warm gevoel om te lees dat gaste totaal tevrede is met dit wat ons bied. Ons streef na eg Namakwalandse gasvryheid en kliënte tevredenheid. Hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Catherina V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Richtersveld Experience Lodge was 'n wonderlike plek om by tuis te gaan. Die weer was fantasties. Dis heerlik vir 'n still wegbreek van die gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Dankie Catherina! As mens so 'n volpunt resensie kry dan besef mens daar is mense wat opreg dankbaar is vir dit wat ons beskeie bestaan in die Namakwaland kan bied.
Hoop om julle binnekort weer te sien!
Groete,
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Veronica H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Gesin met klein kinders

Fantasmagories.

Baie vriendelike diens. Kamers netjies en op standaard. Baie privaat indien verkies en naby die see, winkels en ontspanningsplekke. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

Awesome.

Fantastiese plekkie vir 'n gesin wat hou van kalmte, vrede en rustigheid. Daar vind jul mekaar sonder om te soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie dag Joseph

Dit is lekker om te hoor dat ons lodge 'n indruk skep van kalmte, vrede en rustigheid. Julle is altyd welkom!

Groete
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Este J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este J
Gesin met klein kinders

Gerieflike gesinsverblyf.

Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het en meer. Uitstekende diens van die eienaars. Sal beslis weer in boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euodia D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia D
Saam met vriende

Die verblyf was baie gerieflik en naby winkelsentrums en restaurante om aankope te vergemaklik.

Dit was hemels om so 'n vakansie by die see te kon geniet. Die vars seelug plus die ten volle toegeruste selfsorgakkommodasie sorg vir heerlike ontspanning. Ek sal definitief weer by die Richtersveld Experience Lodge plek bespreek vir 'n lekker vakansie. Dit was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Hulle kan gerus net afdakke opsit vir die gaste se voertuie want dit staan heeldag in die son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Beslis die moeite werd om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Sophia. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Richtersveld Experience Lodge
Maxie N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Het lekker gerus. Gasvrou baie vriendelike en behulpsaam. Die ligging nie so goed vir die kieskeurige reisiger nie, maar die plek was skoon en netjies. Badkamer bietjie klein met niks hangplek vir jou klere terwyl jy stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie Maxie. Ek is bly jy kon lekker rus! Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Richtersveld Experience Lodge
Millicent S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was 'n baie goeie keuse. Dit is op 'n goeie plek geleë. Vriendelike gasvrou Larissa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie middag Millicent

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle is tevrede met wat ons bied. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Richtersveld Experience Lodge
Lynette B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met vriende

Dit was 'n oase!

Ons het ons verblyf hier baie geniet! Alles was reg en in plek en die kommunikasie was puik rondom aankomstye ens. Eenhede was netjies, goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie middag Lynette en reisgenote

Dit is voorwaar 'n pluimpie om te hoor dat die stad se mense ervaar ons beskeie bestaan as 'n oase. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Groete, Larisa.

Richtersveld Experience Lodge
Inga En Hans S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Inga En Hans S
Gesin met tieners

Eenvoudige locatie.

Een eenvoudige locatie met alle nodige voorzieningen. Geen luxe, maar wel schoon. Er is een fijne buitenbraai aanwezig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Good afternoon Inga en Hans

Thank you for your positive feedback. It is nice to hear that you enjoyed your stay with us.

Regards,
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Nigel S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel S

Baie lekker.

Baie lekker verblyf. Goed ingerig. Kort net geriewe soos 'n wasmasjien en skoonmaakdienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolores V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dolores V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar gemiddeld.

Teenaan die hoofpad. Baie verkeergeraas. Voel soos 'n buitekamer en nie 'n lodge nie. Begrotingsverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Ons het vroeër arriveer en hulle het geen problem gehad om ons te akkomodeer nie. Die bestuur is vriendelik en gasvry. Die fasiliteite was baie netjies. Die parkering was nie veilig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Lê teen die grootpad en hoor dus vragmotors verbygaan. Ingang bietjie versper vanaf Steinkopf se kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap op pad Richtersveld toe.

Ons is baie vriendelik ontvang en het gemakilk oorgeslaap in ruim geriewe soder enige stoornis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna V
Gesin met klein kinders

Verblyf was okay.

Sal waardeer as Dstv se kanale opgradeer kan word het regtig nie die kanale wat oop is geniet nie. Kinders kon nie eens cartoons kyk nie, dit is die eerste lodge wat ons vakansie gaan hou dan moet jy uit jou kamer beweeg om by die sitkamer TV gaan kyk as jy jou kanaal wou kyk. Hoop dit sal regtig aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, stil en rustige omgewing.

Vriendelik en hulpvaardige ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlin C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en baie cosy.

Ek en my verloofde het dit baie geniet en ons sal weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeiedag Marlin,

Dit is 'n wonderlike gevoel om te weet ons gaste was so tevrede dat ons 'n 5-ster gradering op al die afdelings gekry het! Baie dankie!

Dit was ook lekker om julle hier te hê, ons glo dat ons julle binnekort weer sal verwelkom.

Groete,
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Marius G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gerieflik daar gebly. Het die tyd daar geniet. Lekker gekuier. Sal weer gebruik maak van die Lodge.

Die mense daar is baie behulpsaam. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf daar aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeiedag Marius en Debbie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit voel of mens se moeite en aandag opreg waardeer word as mens so positiewe reaksie kry van jou gaste. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Groete,
Corrie en Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Elise J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elise J
Gesin met tieners

Thank you.

Our stay was very nice, all that was missing was a swimming pool and some private relax areas, that would have been nice. Being a family the flat gets small if there is no private outside sitting space. Other than that a very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met vriende

Ek en my vriendinne het dit vreeslik geniet.

Plekkie is netjies en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n leka stil area en ons het veilig gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeie middag Charlene en vriendinne,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom!

Groete
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Christopher D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D
Saam met vriende

Baie lekker.

Rêrig baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vol punte gradering. Dit is lekker om te lees dat ons gaste tevrede is met dit wat ons bied. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Lane R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane R
Saam met vriende

Short overnight stay, very friendly, very pleasant, clean, well appointed unit. Incredibly affordable.

Spent a wonderful overnight stay at Richtersveld Experience Lodge. The owners are incredibly friendly and helpful. The units are very well appointed, clean and comfortable. The rates are incredibly affordable. I will definitely stay over again when in Port Nolloth again. Well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Dankie vir jou gradering en positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet die gaste tevrede was en dat hulle waarde vir hulle geld gekry het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien!

Groete
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Jan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en baie vriendelik.

WiFi net in gemeenskaplike area. Gemeenskaplike area deur personeel gebruik om TV te kyk en dit was vreemd en effe ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Ek antwoord graag op julle vreemde en effe ongemaklike ondervinding in die gemeenskaplike ontspanning saal. Die personeel waarna u verwys, was gaste wat by eenheid nr 2 ingeboek was. Ek is jammer dat u onder die indruk was dat dit van die personeel was. Dankie vir die kompliment oor die skoon en netjiese eenheid. Die vriendelikheid kom standaard saam met eg Namakwalandse gasvryheid. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer te verwelkom.

Groete
Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Annette E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en netheid oorskadu die afwesigheid van 'n mooi uitsig.

Moenie dat die eerste aansig van die ligging jou afskrik nie. Die plekkie is geleë in 'n semi-industriële gebied, langs die pad na Port Nolloth. Ek is nogal gesteld op stilte met tye van vakansie, en het gedink ons gaan 'n wind sluk. Ons was egter baie aangenaam verras met ons eenheid en die res van die perseel se netheid asook die werklike vriendelike ontvangs wat ons gekry het. Ons het onmiddellik welkom gevoel. Daar is nie baie verkeer op die pad verby nie, dus padlawaai was minimaal en nie steurend soos verwag nie. Die bestuurspaar het geen moeite ontsien nie, het ons werklik welkom laat voel en ons het hulle as vriende agtergelaat toe ons weg is. Die verblyf is goeie waarde vir geld as mens 'n paar dae wil bly en die omgewing verken, ons sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Goeiemôre Anton en Annette

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit laat my hart warm klop wanneer gaste ons eg Namakwalandse gasvryheid en nederige bestaan van ons kusdorp so waardeer. Dit was lekker om julle te verwelkom. Ons sien uit na die volgende besoek.

Groete
Corrie en Larisa Munnik

Richtersveld Experience Lodge
Zach S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach S
Gesin met klein kinders

It was a great experience.

It was the second time for me in Port Nolloth but first time for my family and we enjoyed the stay. We wrote about it on the wall of fame at the guest house and everybody in the house is still talking about the experience. Thank you! You are stars!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n great ervaring.

Dit was die tweede keer wat ek in Port Nolloth gebly het maar die eerste keer vir my gesin en ons het dit baie geniet. Ons het daaroor op die wall of fame by die gastehuis geskryf en almal in die huis praat steeds oor die ervaring. Dankie! Julle is terre!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef B
Gesin met tieners

Dit was waarlik 'n belewenis en sal dit beslis weer doen.

Om deur LekkeSlaap te bespreek was vinnig en maklik. Vinnige terugvoering en bespreking het dinge baie vergemaklik. Die gastehuis waar ons getuis het het diens uit die boonste rakke gegee. Hou so aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Gesin met tieners

Aangename atmosfeer, akkommodasie ruim en netjies, heerlike ontspanning.

Ons het die tydjie terdeë geniet. Vriendelike mense, lekker ontspanningsaal vir kinders, blyplek volledig toegerus en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel D
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ottilie K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ottilie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really nice.

It was really a nice room, private, safe and had everything needed in. Unfortunately Port Nolloth was extremely cold that night and so was the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Saam met vriende

Lekker.

Net wat 'n moeë siel nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Saam met vriende

Dit was aangenaam.

Baie vriendelike gasvrou. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine M

Het gekies om nie daar te bly nie en ander akkommodasie gekry.

Dis op 'n baie besige pad en onveilige ligging. Het my deposito verloor. Foto's lyk baie beter as die werklikheid. Sal nie aanbeveel vir vakansie reisigers - veral nie vir gesinne nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Richtersveld Experience Lodge se terugvoer

Ek is regtig jammer dat die gas verkies het om ander blyplek te soek. As mens letterlik ry tot aan die ander kant van die land, sou mens aangeneem het dat voornemende gaste hulle huiswerk deeglik gedoen het ten opsigte van ons kusdorp ver weg van die stad se gejaag. Hier is nie 5 ster akkommodasie soos by die groot gunsteling vakansie bestemmings nie. Die eg Namakwalandse gasvryheid en nederigheid is beslis die rede waarom baie gaste jaar na ja weer terug keer na Port Nolloth. So ook is ons graffiti muur in die ontspanningsaal ‘n duidelike bewys van totale tevredenheid van al ons gaste. Mev Maree noem ook dat die foto’s nie dieselfde is as die werklikheid nie. Ons website foto’s is deur ‘n professionele fotograaf geneem en dit is hoegenaamd nie veronderstel gewees om ‘n wanindruk van die perseel te skep nie.
Met betrekking tot haar deposito, volgens die kansellasie beleid op TravelGround/LekkeSlaap is sy nie geregtig op enige terugbetaling sou sy die bespreking minder as 1 week vanaf die bespreekte datum kanselleer nie.
Groete
Larisa Munnik
Richtersveld Experience Lodge

Richtersveld Experience Lodge
Judith V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustig en stil.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L

Gerieflik, gasvry, netjies.

Met kraakvars, skoon wit beddegoed en loopafstand van die see. Stort werk 100 persent of bad gerieflik in styl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Die verblyf was skoon en baie goed toegerus.

Die plekkie was skoon. Die braaigeriewe was baie goed, veral die een wat so bietjie uit die koel wind is. Ons het regtig die verblyf geniet. Ek sou dit kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine R
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en ons het die uitleg van die gaste huis waardeer. Kinders kon buite speel.

Gastehuis was netjies en het alles wat jy nodig het. Daar was genoeg warm water om die hele gesin van 5 te laat bad en stort. Alles was in 'n werkende toestand. Braai-areas was netjies. Gasvrou het elke dag ingeloer om te kyk of almal gelukkig is. Het reeds by almal gespog en aanbeveel vir vakansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishack M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mishack M

Klein, rustige dorp met vriendelik mense.

Die foto's wys 'n heel mooier as die plek self en die stortbad is te klein. Die mat in kamer 6 ruik nie goed nie. Teëls kan help. Dis industriële kamers verander na slaapkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Besigheidsreis

Dit was fantasties en presies wat ons nodig gehad het.

Die eienaar was baie vriendelik en het 'n persoon tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenin K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenin K
Gesin met klein kinders

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Goeie wegbreek vir 'n kuier naby die see. Rustige area. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ondervinding. Vriendelike mense en beeldskone omgewing. Daar is baie om te sien en te ervaar.

Ons kan eerlikwaar hierdie vriendelike, beeldskone omgewing vir enige natuurliefhebbers aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met vriende

Sal beslis weer daar kan bly!

Die Richtersveld Lodge is dalk nie modern of luuks toegerus nie, maar die atmosfeer was een van kalm rustigheid en die vriendelike eienaars het ons uitstekende diens gegee. Kamers was skoon en groot. Kombuis was goed toegerus vir langer verblyf. Enigste klagte is dalk oor die waterdruk in die stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Dis skoon en netjies met vriendelike bestuur.

Die eenheid het alles wat jy nodig het vir oornag. Netjies, skoon - net een ding het gepla, die uitsuigwaaier in die badkamer maak vreeslik koud, so om 'n warm stort te geniet help niks nie want jy's yskoud as jy daar uitklim weer! Port Nolloth oor die algemeen kan koud wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in gerieflike akkommodasie.

Was ook baie gasvry en persoonlik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shani O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Dit is 'n pragtige plek, gawe mense en ontvangs was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Vriendelik ontvang deur gasvrou, pragtige plek en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus V

Goeie stop op pad na Richtersveld.

Rustige nag in 'n netjiese omgewing. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik lekker gebly.

Richtersveld Experieince Lodge is goed vir oorslaap

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale verblyf vir 'n toer deur die Richtersveld.

Vriendelike kliëntediens en bo-gemiddelde fasiliteite vir die prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermon Isaaks I - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hermon Isaaks I
Saam met vriende

Goed!

Goeie akkommodasie wat gemaklike verblyf verseker... Het dit regtig geniet. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikette L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikette L
Saam met vriende

Super netjies en die eenhede is goed toegerus en ruim. Wel gedaan! Die besoekersboek alleen sal jou 'n dag lank besig hou.

Vir 'n eerste keer na Port Nolloth was dit 'n belewenis. Die omgewing en sy beskeie geskiedenis van ontstaan laat jou bewoë staan. Die dorpie is klein, maar die restaurantjies maak op daarvoor. Daar is gasvryheid, goeie spyskaarte en goeie diens. Die museum van George Moyse is ook 'n besoek werd. Vir ons twee dae daar, was dit 'n belewenis en jy kan rondry na nabygeleë strande. Gemiddelde temperatuur regdeur die jaar is tussen 20-25°C. Vir Richtersveld se rustigheid en koue water is dit 'n moet om die dorp te besoek. Sal ons weer gaan: DEFINITIEF!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani D
Gesin met klein kinders

Vakansie in Port Nolloth.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel.

Baie aangenaam. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie lekker gebly, sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense het ons baie tuis laat voel.

Plek is netjies en skoon. Verblyf was baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona K
Gesin met klein kinders

Baie lekkee.

Vriendelik ontvang. Alles heerlik skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles F - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles F

Lekker ruim akkommodasie.

Die eienaars doen moeite om 'n verskeidenheid van fasiliteite vir hul gaste beskikbaar te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne Z - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really a Richtersveld Experience, which we thoroughly enjoyed.

What a wonderful experience we had ... our host welcomed us when we arrived and made our stay very comfortable. The place was sparkling clean and well organised for the two of us ... the quietness really meant a lot to us as that was what we wanted. We would love to go back, this time with the rest of our family. Thanks LekkeSlaap ... you are the best! May you go from strength to strength!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die stort en 2-plaat stofie is gehawend. Buiten dit sal ek dit aanbeveel vir 'n aangename Weskus-vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bhoteke M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bhoteke M

Lovely lodge

Lovely lodge and customer service is prompt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Martie F
Saam met vriende

Netjiese, skoon verblyf!

Die verblyf was skoon en netjies, net ver van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 392, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNTgzYzc4LWE2NzgtNGY0Zi05YTY3LTlhYmI0Y2NlMzRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 392 Main Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.256834165868 16.876512765884