Rhino Creek Estate
Opsomming van Resensie
Gert K - Mei 2022
Gemiddeld
Glad nie goeie ontvangs.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Beste Gert,
Baie dankie vir die terugvoer, dit is hoe ons, ons diens kan verbeter.
Die pad raak baie sleg na swaar aanhoudende reen. Almal in ons area probeer hard om die munsipaliteit te oorreed om die pad reg te maak en toegangbaar, veral gedurende die reen seisoen. Dit is 'n groot gesukkel maar ons sal aanhou tot dit gedoen word.
Ons is baie jammer vir u slegte ervaaring en hoop om so spoedig moontlik die pad in n goeie toestand te kry.
Groete
Rhino Creek Estate
Karin B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid van die kamer was swak.
Alwyn O - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker ervaring.
Kobus N - Feb 2022
Gemiddeld
Rustig, stil in pragtige omgewing.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg en is tans besig met die munsipaliteit oor die probleem van die pad.
Dit is n groot gesukkel maar daar word gese aanhouer wen.
Groete
Rhino Creek Estate
Kristen W - Jan 2022
Gemiddeld
Lovely accommodation, very friendly host who communicated well and a beautiful location.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Thank you very much, we truly appreciate your feedback.
Adele V - Jan 2022
Gemiddeld
Oornag Kaaptrip.
Pietro W - Jan 2022
Gemiddeld
Nie baie beïndruk nie.
Lees meerRhino Creek Estate se terugvoer
We humbly apologise for your bad experience at Rhino Creek Estate. We will definitely take it up with the person whom was on duty.
We would like to offer you one nights free accommodation, subject to availability of your chosen dates, if ever you are in the area again, we would like to make up for the previous bad experience and welcome you back with excellent service.
Please contact us to make your reservation.
Wilma C - Jan 2022
Gemiddeld
Relaxing, Fresh air, stress relief.
Janel F - Jan 2022
Gemiddeld
Kamer is opgegradeer sonder enige ekstea kostes, baie hulpvaardig netjies en skoon.
Johan R - Jan 2022
Gemiddeld
Aaklig.
Rod K - Nov 2021
Gemiddeld
Both positives and negatives.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Dear Guest,
Thank you we appreciate your feedback. We will certainly attend to the door and all other concerns.
Our standard rooms are perfect for quick overnight stays which is why they are reasonably priced. They are too small to include a kitchenette or any extras.
We do however have 4 family rooms and a honeymoon suite that makes provision for this.
These rooms have a small kitchenette with a microwave, bar fridge, cutlery, and crockery, no stove for cooking purposes but we do have a braai area with braai facilities.
We apologize for the inconvenience caused.
Can you please provide me with the room number you stayed in.
Many thanks & kind regards
Belinda Rhino Creek Estate.
Warren P - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekende kamers en lekker blyplek om te oornag.
Marina F - Feb 2021
Gemiddeld
Baie rustig en baie mooi.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Baie dankie Marina, ons waardeer die terugvoer baie. Hoop om jul weer te sien.
Elmi J - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gesellig. Mooi ligging. Vriendelike gasheer.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Thank you, your feedback is much appreciated. This helps us to improve the property where necessary.
Frank S - Des 2020
Gemiddeld
It was awsome.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer baie! Ons sal werk maak van dit wat aandag nodig het!
Andrea R - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige oorslaapplekkie.
Johannes M - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was heerlik stil en beddegoed en badkamer netjies.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal verseker werk daarvan maak en laat weet as dit afgehandel is.
Groete
Rhino Creek Estate
Elsabe O - Jan 2020
Gemiddeld
Die kamers het geen ventilasie nie en dit was baie warm.
Johan E - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjiese kamer.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Ons wil graag laat weet ons het intussen 4 kamers opgegradeer met n kroegyskas en mikrogolfoond en dakwaaier.
Groete
Rhyno Creek Estate
Lesly B - Jan 2020
Gemiddeld
Friendly service.
Rosa V - Jan 2020
Gemiddeld
Rhino Creek was 'n baie aangename ervaring en rustige oorbly plek.
Kawaya K - Okt 2019
Gemiddeld
Home away from home.
Freda M - Sep 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Hanno B - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Deb J - Mei 2019
Gemiddeld
Disappointing.
Lees meerGerhard N - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie gewillig om te help en reëls aan te pas om spesiale versoeke te akkommodeer. Vriendelik.
Lees meerSerge W - Jan 2019
Gemiddeld
Quiet, tranquil and perfect for a break away!
Marinus D - Jan 2019
Gemiddeld
Advertensie en foto's is misleidend.
Ria V - Jan 2019
Gemiddeld
Skoon, netjiese verblyf met goeie ontbyt.
Jana M - Jan 2019
Gemiddeld
Warm.
Louis S - Des 2018
Gemiddeld
Die plek is bouvallig en wat my betref besig om te sink. Ek voel jammer vir die eienaar. Ek dink Rhino Creek Estate bestaan nie meer nie.
Estelle J - Jan 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Adele B - Jan 2018
Gemiddeld
Vinnig, stop & go oorslaapverblyf sonder fieterjasies.
Sheri M - Des 2017
Gemiddeld
Eenhede is netjies. Ligging was misleidend. Dit is ver buite Bloemfontein.
Lees meerMarlene V - Des 2017
Gemiddeld
Vir oornag baie goed.
Lees meerGert M - Des 2017
Gemiddeld
Oraait.
Francois M - Des 2017
Gemiddeld
As jy daarvan hou om sinkplaat-paaie te ry kan dit werk.
Jessica H - Des 2017
Gemiddeld
Swak maintenance.
Ettienne V - Mei 2017
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Sybil S - Jan 2017
Gemiddeld
Vriendelik, rustig, ontspannend.
Rhino Creek Estate se terugvoer
Dankie Sybil, vir die positiewe terugvoer.
Dit was ons plesier om julle behulpsaam te wees.
Vriendelike groete
Arista B - Des 2016
Gemiddeld
Overnight stay at Rhino Creek Estate en-route to Roodepoort.
Maretha P - Des 2016
Gemiddeld
Foto's misleidend
Robbie B - Des 2015
Gemiddeld
Baie ontspannend!
Dick V - Des 2015
Gemiddeld
Beskrywing op webwerf nie die realiteit nie.
Jennie B - Okt 2015
Gemiddeld
Dalk vir iemand anders.
Lees meerJan J - Aug 2015
Gemiddeld
Ligging 'n nagmerrie!
Ria P - Jul 2015
Gemiddeld
Aangenaam, vriendelik en netjies
Wilna E - Mei 2015
Gemiddeld
Uiters teleurstellend.
Hettie V - Jan 2015
Gemiddeld
Netjiese verblyf.
Sunette S - Des 2014
Gemiddeld
Baie lekker en netjiese verblyf!
Pieter U - Des 2014
Gemiddeld
Netheid in kamer uitstekend. Baie vriendelik en gasvry.
Johan D - Nov 2014
Gemiddeld
Aangenaam!
Lees meerAdele E - Okt 2014
Gemiddeld
Aangenaam en vriendelik!
Vereena M - Jan 2014
Gemiddeld
Skoon, netjies, vriendelik en hulpvaardig.
James J - Jan 2014
Gemiddeld
'n Baie mooi en rustige omgewing.
Sarah W - Jan 2014
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier!
Peter B - Jan 2014
Gemiddeld
Disorganised but comfortable
Lees meerLizelle S - Jan 2014
Gemiddeld
'n Puik gastehuis: baie mooi, netjies en skoon.
Juan P - Des 2013
Gemiddeld
Puik!
Andries C - Des 2013
Gemiddeld
'n Pragtige, rustige plek.
Nico D - Nov 2013
Gemiddeld
Die diens was redelik.
Sonei D - Okt 2013
Gemiddeld
Heerlik!
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springboklaan 7, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom