Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reinet Manor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 32 resensies vir Reinet Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bongani N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani N
Gesin met tieners

Excellent and peaceful.

The place is peaceful and clean with excellent linen, and breakfast was top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus H
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam. Kytie was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V
Gesin met tieners

Wat 'n stunning plek!

Die 2 kamers vir enkel gesinne (2 per kamer) maak dit ideaal vir tieners. Naby, maar tog op hulle eie. Ontbyt was regtig great en oor as genoeg melk, koffie en tee in die kamers was wat ons nodig gehad het na die lang pad. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Lynnette. Ons is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te verwelkom.

Reinet Manor
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M
Enkelreisiger

Ontvangs was bietjie vreemd. Geen aanduidings hoe om in te kom en die volgende dag uit te gaan nie.

Bietjie aan jouself oorgelaat. Kamer was skoon, maar baie onpersoonlik. Ek het die indruk gekry dat dit 'n nuwe plek is. Terrein onnet en parkering sommer so oop. Bed en beddegoed was heerlik. Vir my doel was dit heel okay. My besoek was nie 'n 'kuier' nie. Ek het bloot oornag. Soos reeds vermeld, het ek effens aan myself oorgelaat gevoel. Daar was onverstaanbare dinge, n.l. geen water nie wat later duidelik geraak het dat dit beurtkrag was. Sou gaaf gewees het as die beurtkrag tye iewers opgesit was, ens. Nietemin, lekker geslaap en 'n lekker ontbyt in die kamer gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met vriende

Baie vriendelike atmosfeer.

Staff baie behulpsaam, heerlike ontbyt. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W
Enkelreisiger

All we needed. Warm and comfortable.

Little but out of town but lovely and clean. Had a leka braai with other folk we met there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Thank you very much. We hope to accommodate you again.

Reinet Manor
Wilma S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma S

Het net gesukkel met warm water en die kamers het gelek en vol water geword toe dit gereën het.

Verder was die diens en ontbyt ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand L
Gesin met klein kinders

Dit was oraait.

Kamers was skoon en netjies by aankoms. Aircon is 'n plus en ontbyt baie lekker. Dis die positiewe. Aan die ander kant was die matras pap gelê, daar was geen deken op die bed nie, net 'n laken en 'n dik winterduvet (in die middel van die somer). Die teëls in die stort hel verkeerde rigting so die water kan nie uitloop nie en die wasbak was los aan die muur. Die kamer was ook nie gediens na ontbyt nie - toe ons teruggekeer het die middag 16h00 toe staan al die vuil skottelgoed en kosbakke nog net so en die beddens nie opgemaak nie. Persoonlik het ek beter verwag en was dit nie goeie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shimone B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shimone B
Gesin met tieners

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het vreeslike vriendelike en behulpsame diens gehad! Die ontbyt kort bietjie werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Gesin met klein kinders

Heel aangenaam.

Kamers eenvoudig maar baie netjies. Geen water tydens loadshedding. Dink gasheer behoort beter plan te maak. Erf bietjie verwaarloos. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita K

Stil en rustig.

Heerlik gebly. Geen TV in kamers en laaste dag geen water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklike kamers en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Ontbyt is van die beste en oorgenoeg, iets wat jy moet beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
-neville W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
-neville W
Saam met vriende

Twee aande oorgebly vir 'n reünie in Graaff-Reinet.

Ons het baie lekker by Reinet Manor oorgebly. Die personeel is aangename en vriendelike mense wat bereid is om te help waar hul kan. Lekker ruim, netjiese kamers. Die ontbyt is iets om te beleef - heerlik en vullend. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met vriende

Uitmuntend.

Hulle gaan uit hulle pad uit om dit vir jou aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, lekker geslaap en fantastiese ontbyt. Dankie.

As jy daar stilhou dan dink jy waarin het ek my begewe, maar stap in daardie kamer en alles is so perfek en mooi skoon. Sal nooit weer op enige ander plek in Graaff-Reinet wil slaap. Veiligheid ook baie goed. Hulle is hulle 5 sterre waardig wat ek hulle gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Reinet Manor
Marietjie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 2 nagte daar gebly.

Dis regtig waarde vir jou geld. Ontbyt wat in kamer bedien word was hopeloos te veel. Kamer is ruim en netjies. Al probleem is dat wasbak se water nie wil uitloop en omdat dit heeltyd gereën het was die songeysers se water koud. Het dit 'n paar keer aan personeel genoem. Eerste oggend so gestort maar tweede oggend maar water in ketel gekook om die nodige te doen. Die feit dat jou kamer 'n buitedeur met ander kamer deel was ook nie baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer oor die warm water ons het reeds die probleem opgelos deur elemente ook te instaleer. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Reinet Manor
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyable stopover.

Friendly reception by all staff from gardener to owner. Large clean room ready on arrival. Could do with some cupboards/packing shelves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna L
Saam met vriende

Uitstekende gasvryheid!

Ontbyt ingesluit oortref alle verwagtings! Baie dankie vir uitstekende gasvrygeid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker lekker.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense met ontbyt in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddens goed en beddegoed skoon en vars.

Wat 'n lekker plek om oor te slaap stil en rustig. Ontbyt 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie rustige atmosfeer en baie mooi uitsigte van die berge!

Die kamer is baie ruim. Daar is 'n plek om klere te hang. Dit het 'n enkelstoel, asook 'n eettafel met twee stoele. Daar is ook 'n mikrogolf, klein yskas en ketel in die kamer saam met die gewone klein goedjies vir eet en koffiemaak. Die kamer het sy eie deur wat kan sluit, maar deel 'n klein vertrek en 'n voordeur wat ook kan sluit met 'n ander kamer (Kamer A en B is agter een deur). Jou kar kan mens reg voor die kamer parkeer op 'n nou stoep wat verby al die kamers gaan, so ek is nie heeltemal seker of 2 karre verby mekaar sal kan pas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Vriendelik, ontspanne en fantastiese ontbyt!

Lekker gebly. Ideale oornag-oorbly bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie.

Reinet Manor
Grea G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, pet-friendly accommodation.

A lovely pet-friendly venue. That accommodated us even though we were running horribly late.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Thank you so much!

Reinet Manor
Micheline B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons sal beslis weer by Reinet Manor oornag. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was ruim en baie skoon. Die kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, komplimentêre koffie en tee en 'n heerlike ontbyt wat geskik is vir 'n koning! Ons het 'n goeie nagrus gehad op gemaklike beddens met vars, skoon linne. Daar is genoeg parkeerplek en ons kon ons voertuig en karavaan reg voor ons kamer parkeer. Reinet Manor het ons verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap in stil pragtige omgewing met die beste ontbyt by die prys ingesluit.

Vriendelik ontvang en werklik heerlike ontbyt. Ligging akkuraat op Google Maps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer en hoop om julle weer te verwelkom

Reinet Manor
Desiree A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, bo verwagting, gerieflik, waarde vir geld.

Ons sal enige tyd weer by Reinet Manor oorslaap. Vriendelike, gasvrye diens wat mens dadelik laat welkom voel. Die kamer is silwerskoon en bevat alles wat mens nodig het, plus meer. Gemaklik bed en kwaliteit linne. Ons is ook bederf met 'n heerlike, groot ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die mooi woorde! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Reinet Manor
Joseph T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig. Ons het die stilte waardeer.

Die ontbyt is groot en baie lekker. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie

Reinet Manor
Beryl Dianne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl Dianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek. Ons is vriendelik ontvang en die personeel was almal ongelooflik behulpsaam.

Ane en haar personeel doen baie goed. Ons sal verseker weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reinet Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit so baie en ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Reinet Manor
Bea W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens

Baie gerieflike verblyf teen bekostigbare tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damien R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Damien R
Gesin met klein kinders

Great service.

Great service from owners but little else to speak of. Personality feel that it is overpriced for the accommodation. Breakfast was average.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaBRSmlq62IXpH3pE6OSKl2fRiBvHPCCJHhKVfNQUC8QymG9gGS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 R63 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.32051 24.563538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem