by Regal Inn Ballito | LekkeSlaap
+15

Regal Inn Ballito

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Regal Inn Ballito
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Leza B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice overnight stay.

Everything was nice except the mattress that has seen better days and the sliding door was stuck.

Alida V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Dit was aaklig. Ek sal hulle nooit aanbeveel nie.

Wanneer ons bespreek het is daar nie genoem dat daar geen ontbyt fasiliteite sou wees nie. Hulle was besig met verbetering en die gekap en geboor was die heeltyd oorverdowend, ons is glad nie in kennis gestel dat die plek aan die bou is nie, maar die ergste was die Saterdag aand. Die karwag het omtrent 40 van sy vriende in die parkeerarea vermaak met musiek en drank, ek het foto's tot 5 uur die oggend. Die lawaai was walglik. Ek het die ontvangs probeer bel, maar geen antwoord. Ek was te bang om uit te gaan, dit was net ek en my dogter in die kamer. Toe dit lig word het ek wel die sekuriteitswag gaan sê om die mense in die parkeer area te vra om te verdaag. Hy het nie. Ek het toe die polisie gebel en toe is die lawaaimakers eers daar weg. Wat 'n aaklige ondervinding. Ons maak al vir jare gebruik van die webtuiste, en dis die eerste keer wat die diens so swak was.

Denver B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denver B
Saam met eggenoot / lewensmaat

First of all the Regal Inn is not a 4 star but a 3 star. Secondly their staff is unprofessional and untrained. On arrival I informed them that I have requested a room with a balcony, they informed me that they where not informed.

When we entered our room the bedding was worn and the bed had seen better days. It appears to me that this place is only for overnight visitors. The breakfast in the mornings were poor and it was served out of a little kitchen that is unhygienic, we opted not to eat there. Due to the bad bed I suffered with back and neck pains and decided to leave earlier. This was the worst experience we ever had and will not recommend this place at all.

Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed georganiseerde hotel.

Sal dit aanbeveel.

Thabang P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabang P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleased.

Had a lovely time and will surely be booking with you guys again.

Lené V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lené V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Ek sal beslis weer daar draai.

Regal Inn het al ons verwagtinge ontmoet en meer. Ons sal beslis weer daar bly.

Slondiwe M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slondiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything is perfect.

The place is very nice and the hotel is excellent.

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnsPWl4Bryc12QFunPgRbWY3LKc5lZEAnHLiZVR7GRYDzRvLNl4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Stewart Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.524933 31.197903
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem