Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Rose Bed and Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Red Rose Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hanneke H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke H
Enkelreisiger

Baie mooi en netjiese eenheid en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Hanneke,

Thank you for your kind words, much appreciated. Look forward to seeing you again.
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Janine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, veilig, netjies vriendelike diens.

Ons het ons verblyf baie geniet, ons was ure te vroeg en Rose het ons geakkommodeer totdat ons kamer gereed was, die kamer was baie netjies en skoon met alles wat ons nodig sou hê. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Janine. It was so lovely to meet you.
Wishing you a safe and happy festive season,
Warm regards
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Ml V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ml V
Besigheidsreis

A lovely B&B. Thank you for the breakfast pack which was already in the room. Great meeting you and will be back.

The area feels very safe and it was easy to find. The room was lovely - very clean and I appreciated being upgraded, without being asked, to a room with a little courtyard. The owner also took the time to introduce herself, which is very professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your kind comment, really appreciate it. So glad you enjoyed your stay.
we look forward to your next visit.
warm regards
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Elaine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay. Loved it. Will definitely rebook.

The owner, Rose, is very nice, extremely helpful, and friendly. I loved the fact that we had a full bouquet of DSTV. Also, I enjoyed the Sherry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Elaine. We loved having you staying with us.
Look forward to seeing you again one day.
Warm regards,
Rose.

Red Rose Bed and Breakfast
Gerrit B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Gesin met klein kinders

Very neat and beautiful space.

Rose gave so much attention to detail in this beautiful space. Everything we needed and more than what we expected. Also in a very safe area of Joburg. The staff was very friendly and helpful. Close to the main attractions in Joburg, will definitely make use of this guesthouse again when we go to the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met vriende

Baie meer as wat mens verwag.

Ruim, gemaklik, privaat, skoon, als wat mens wil hê. Uitstekende WiFi, fantastiese stort en die ontbyt wat sonder fiemies in jou yskas gelos word, 'n bonus. En natuurlik 'n pragtige tuin! Mens hoef nêrens rond te staan en te wonder nie, jy kry als wat jy nodig het en word dan uitgelos, dis goud werd. Sal beslis weer hier bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

thank you very much Charlene, really appreciate your feedback,
warm regards
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Tertius D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vertrek was "Wowwww" gewees, baie mooi en skoon!

Heerlik by Red Rose B&B gebly, sal weer in die toekoms hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much Tertius, it was so lovely to see you both again, I hope the seminar went well.
We look forward to seeing you again soon.
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Izak D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Het aan alle verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Izak,

thank you so much for your kind review, was so lovely to meet you both,

warm regards
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Franciska B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska B
Gesin met tieners

Wonderful place to stay.

Beautiful room and finishes. Friendly service. Safe and central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Franciska,

Thank you so much for such a lovely review, look forward to seeing you again one day,

warm regards
Rose and Martha

Red Rose Bed and Breakfast
Tertius D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was wow, very beautiful and clean.

Rose, you have a beautiful place! I will book at Red Rose Bed&Breakfast again in future!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kamer was wow, baie pragtig en skoon.

Rose, jou plek is pragtig! Ek sal Red Rose Bed&Breakfast weer in die toekoms bespreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanelisiwe M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelisiwe M
Enkelreisiger

What a pleasant and cosy place.

Had a lovely stay. The room was cosy and comfortable and the hospitality was great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n lieflike en gesellige plekkie.

Het baie lekker daar gebly. Die kamer was gesellig en gemaklik en die gasvryheid was uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your lovely comments, so glad you enjoyed your stay.
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Maryke E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E
Enkelreisiger

Goed toegeruste kamer.

Kan Red Rose aanbeveel vir professionele mense wat vir besigheid na Sandton reis. Hou van die ontbyt wat in die yskas in jou kamer gelos word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your kind comments, look forward to seeing you again soon.
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Charmaine C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Puik en 'n bed wat jy nie wil uitklim nie.

Rose het ons so vriendelik ontvang. Die kamer was van hoë gehalte (alles van die beste) skoon, netjies, stil en duursaam! Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your lovely comments Charmaine. I really hope you managed to sort out a visa.
Warm regards
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Natashs M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashs M
Enkelreisiger

Safe, neat and clean.

Spacious and comfortable room. Lovely bathroom, everything neat, clean and in good working order. As a female, safety is my greatest consideration and I would recommend it any day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilig, netjies en skoon.

Ruim en gemaklike kamer. Pragtige badkamer, alles netjies, skoon en in goeie werkende toestand. As vrou is veiligheid my grootste oorweging en ek sal dit enige dag aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Natasha, so glad you enjoyed your stay.
We look forward to seeing you again one day,

Warm regards
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Ann-lee L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-lee L
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het.

Die ligging is perfek, veilig en rustig. Ons was privaat en kon ons klein dogtertjie buite laat speel. Ontbyt in die kamer het ons goed gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much Ann-lee.
So great to meet your lovely family.
Hope to see you again one day.
Fond regards Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Christo W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Enkelreisiger

Ek het dit geniet om by die Red Rose Bed and Breakfast oor te bly.

Lekker stil en veilige area. Naby aan alle hoofpaaie. Kamer baie netjies, vriendelike eienaar (Rose) en personeel. Naby baie eetplekke, Ek sal Red Rose aanbeveel aan enige reisiger wat in daardie area wil vertoef. Dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Christo,

Thank you for your very kind review, we hope to see you again soon.

Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Retha F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F
Enkelreisiger

Netjies, gerieflik en gasvry.

Die kamers was netjies en het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Retha,

Thank you so much for your kind reply.

Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Magdil D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdil D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just awesome!

The room was like huge! We had a very nice stay. Very clean and we had a very relaxed time. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your kind comments, I loved meeting you both. I hope you managed to sort the applications out.
I look forward to seeing you again.
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Janice P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie in die hart van Sandton.

Red Rose is 'n baie mooi, netjiese en gemaklike gastehuis. Naby aan alles in Sandton maar vêr genoeg weg van die geraas van die stad. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Janice,
Thank you so much for your very kind comments, we really appreciate it.
We look forward to seeing you again.
Wishing you a safe and healthy festive season.
Warm regards, Rose.

Red Rose Bed and Breakfast
Roelof C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof C
Enkelreisiger

Wonderlike akkommodasie en diens!

Ek was in JHB vir besigheid en het verblyf gesoek met goeie ligging en diens. Die ligging was uitstekend sentraal, die akkommodasie 7 ster en smaakvol, en Rose en Martha het werklik die ekstra paar myl gestap. Ek kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Dear Roelf,
Thank you so much for you very kind comments, Martha and I really enjoying meeting you and hope to see you again one day.
Warm regards,
Rose and Martha

Red Rose Bed and Breakfast
Desmond P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond P
Enkelreisiger

Very spacious and well decorated with french doors to the patio and a huge bathroom.

Thanks Rose, my stay was fantastic and everyone was very friendly. I will without hesitation make use of your B&B whenever I am in Johannesburg. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much, Desmond, for your very kind review. We look forward to seeing you again one day,
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Anja T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja T
Gesin met klein kinders

Fantasties! Ons is definitief binnekort terug.

Rose is lieflik, en baie gasvry. Ons is bederf met ontbyt, selfs Crabtree and Evelyn-badgoedjies. Heerlike, luukse kamer, perfek as jy kinders het. Baie naby aan Sandton City maar stil, rustige, veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Anja, we so enjoyed having you stay with us, hope to see you all again soon,
Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Rina D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D
Enkelreisiger

Stylvol, veilig en gerieflik.

Die gastehuis is mooi gemeubileer. Baie ruim met volledige DStv. Die badkamer is groot en netjies. Sekuriteit is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your kind comments, look forward to seeing you again, many thanks Rose.

Red Rose Bed and Breakfast
Henri R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri R
Enkelreisiger

Uiters netjies, goed toegerus.

Ruim, netjies, toegerus en naby aan die Sandton Convention Center.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Rose Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your very kind comments Henri.
Look forward to seeing you again,

Warm regards,
Rose

Red Rose Bed and Breakfast
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildare-weg 4, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ODFjMjE0LTFhZjAtNDE4My1iMGZmLWQxYmJlNDc3ZmUzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Kildare Road Glenadrienne 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.094939708543 28.025267422199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem