LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Red Mountain Ridge Karoo Oasis and Guest Farm | LekkeSlaap
+23

Red Mountain Ridge Karoo Oasis and Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Stone Hills Plaas, Erf 9 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, Oudtshoorn, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Mountain Ridge Karoo Oasis and Guest Farm is in 'n natuurreservaat net 'n paar kilometer vanaf Oudtshoorn, die volstruishoofstad van die wêreld. Die area waarin die natuurreservaat is, spog met die grootste diversiteit van vetplante in die wêreld. Verken die geologiese wonders van die Red Stone Hills en neem dagtoere na die Swartberge. Die Klein-Karoo lê tussen die Swart- en Outeniekwabergreeks.

Verblyf is beskikbaar in 3 Selfsorg-eenhede met 'n uitsig op die berge, 'n Wittebroodsuite en 2 Luukse Suites. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, sitarea, kaggel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad, stort, japonne en slippers. Die Wittebroodsuite en 1 van die Luukse Suites deel gemeenskaplike kombuisgeriewe. Die tweede Luukse Suite het sy eie kombuis.

Gaste kan gebruik maak van 'n lieflike buiteswembad met asemrowende berguitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Red Mountain Ridge Karoo Oasis and Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Red Stone Hills Plaas, Erf 9 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, Oudtshoorn, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Mountain Ridge Karoo Oasis and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Stone Hills Plaas, Erf 9 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, Oudtshoorn, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1274c30fdd695317fb1963c2780ee8987225cb4cffcfb8b49bcd55832be4076c36641d8ad3497b6dda0c8c924f9c78f3c8e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Red Stone Hills Farm Erf 9 between Oudtshoorn and Calitzdorp 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.51949 21.861878
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!