Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptors Lodge Accommodation

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 92 resensies vir Raptors Lodge Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nobuhle N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nobuhle N

I visited Hoedspruit with my daughter for the first time. On our arrival at Raptors Lodge we were welcomed by friendly staff who took us to our room and ensured that we settled peacefully.

Our stay at Raptors Lodge was amazing. Staff was very friendly as we didn't know the place they made sure that transport was arranged for our local movements. At Raptors Lodge you get what you see in pictures and even more, they had more than enough refreshments kept in our room. I would definitely go back on my next holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met vriende

Netjies.

Baie netjies en die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet.

Raptors Lodge Accommodation
Jennifer S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie rustig, netjies en waarde vir my geld gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie in 'n natuur atmosfeer in 'n dorp.

Rustige, ontspanne en gerieflike natuur-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrich T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anrich T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was good and easy to gain access.

Issues with the accommodation: 1. The outdoor chairs have not been cleaned. 2. The door from the kitchen to the braai area was nonfunctioning. 3. The cold water tap in the main bedroom has almost no pressure. 4. There is a loose tile in the main bedroom as exiting to the shower. 5. The universal remote for the aircon does not work and there's no proper instruction manual on how to use it. 6. Braai platform is almost completely burnt through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies met groot ruimteg.

Baie mooi plek, naby alles, beste buite stort ervaring, sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Saam met vriende

Clean, comfortable, great location, safe. Loved it there.

This is our second time at Raptor's Lodge. Once again it does not disappoint. This is a lovely stay, and you get exactly what is advertised in the pictures. Especially loved the outside shower!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Hi Adriaan,

Thank you so much for taking the time to write a review. I am so glad that you guys enjoyed your stay with us. The outside showers are definitely a favourite among our guests.
Hope to see you again soon for the 3rd time.

Regards,
Jolene

Raptors Lodge Accommodation
Wade Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Baie mooi en private. Die kamer is stunning en voel of ek in 5-ster-lodge is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Hi Wade, baie dankie vir die mooi review. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ek sien dat jy ons Customer Service net 'n 3 gescore het, as daar enige voorstelle is of probleme is wat jy bevind het met ons diens, asseblief stuur ons 'n e-pos.

Groete,
Jolene

Raptors Lodge Accommodation
Daniël G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniël G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n mooi plek, maar te veel klein dinge het gepla.

Ongelukkig was die kamer/stoep nie behoorlik skoongemaak vooraf nie. Hulle het die volgende dag onmiddellik dit reggestel. Die braaier se guides was stukkend, so hy haak vas en is moeilik om mee te werk en dit was nie herstel deur ons hele besoek nie. Die braairooster is vuil toe ons daar aangekom het. Daar was geen borsel om hom self skoon te maak nie, en selfs na die oggend wat hulle die as kom verwyder het is die rooster nogsteeds erg vuil gewees. Hulle het dit reggestel die volgende dag. Die kombuislig, sitkamerlig en bedlampie het hulle herstel op dag twee. Vir seker iets wat enige tyd kon sukkel, maar alles in ag geneem, wel lastig. Verskeie eetgerei was vuil in die kaste, maar is op dag twee deeglik gewas. Daar was geen skêr in kombuis nie, dis glo omdat dit altyd gesteel word. Hulle het ons voorsien met een deur die loop van ons verblyf. Asblik binne huis het nie deksel gehad nie, maar op dag twee het hulle darem 'n splinternuwe, groot asblik voorsien. Die deur na braai-area was gesluit met geen sleutel nie, en aanvanklik is ons vertel daardie deur word nooit gebruik nie omdat die gaste die sleutels weggooi. Die huis het 4 ander deure wat met 'n sleutel werk, en ek moes eers weer daarvoor vra na ons in die reën tussen die huis en braaier moes beweeg. Die braai se dak het water gelek, so terwyl dit reën loop die water aan voorkant van braaier af en moet ons tussen strale deur die vleis hanteer. Ek het nie verwag dis iets wat hulle vooraf kon weet nie en was verbaas hulle kon dit die volgende dag herstel. 'n Ander daklek het ontstaan een oggend wat my in die bed natgemaak het. Weereens verstaan ek dit is nie moontlik om so iets vooraf te kon sien nie. Onderhoud was wel op die dakke sigbaar gedoen maar ongelukkig het dit maar probleme gehad. Die daklek was dadelik die volgende oggend herstel. Die internet was van uiterste belang vir my werk, en het op die laaste aand ophou werk. Onderhoud kan gedoen word op kaste en deure, vernis is maar al met tyd afgevat en kom vuil voor. Ongelukkig nie die prys per persoon per nag werd gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonas M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

The lodge is in quiet area and very private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mens kan beter kry vir dieselfde geld.

Dit was nie 100% privaat soos geadverteer nie. Alhoewel Raptors ons klagtes probeer oplos het was dit raserig die hele week a.g.v. bouers in die unit langs ons s'n.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees.

Baie lekker - sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelda A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Weereens het Hoedspruit ons nie in die steek gelaat nie! Puik akkomodasie - skoner kan mens nie kry nie! Spierwit handdoeke en beddegoed! Dis die eerste keer wat ons aan ’n muskiet net kan vat en dis silwerskoon! Ons het ’n versoek gehad vir ’n ekstra matras in kamer en was verras om te sien dat lakens, komberse en ’n duvet splinternuut aangekoop was. Die kombuis is net groot genoeg en toegerus met alles - en skoon! Ons sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Hi Amelda,
Ons is so bly om te hoor dat julle julle tydjie by ons lodge geniet het.
Dit is vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig was.
Ons hoop om julle gou weer terug te he.

Groete,
Jolene

Raptors Lodge Accommodation
Ruan K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en net, maar hoop jou bure maak nie geraas nie.

Baie mooi, net en veilig. Maar huisies is te naby aan mekaar, party is maar 5 meter van die ander af. En storte is baie lekker, maar jy kan van die pad af in die stort insien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Hi Ruan,

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te los. Ons is so jammer dat jou bure geraas het, ons het geraas reels in ons verwelkomings briewe en raai altyd ons gaste aan om te laat weet as daar enige probleme is.
Ek hoop nie dit het te veel gepla nie en hoop om julle gou weer terug te sien.

Groete,
Jolene

Raptors Lodge Accommodation
Renate C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die bos, naby die dorp. Rustig!

Die swembad is hemels met die warm dae! Die braai is onderdak wat perfek is as dit reën. Die buitestort is 'n wenner en die groot bed met 'n muskiet net en luversorger was heerlik. Ons gaan beslis weer terug. Baie gerieflik met alles wat benodig word en selfs DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Goeie dag Renate,
Baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons is baie bly dat julle ons lodge geniet het.

Groete,
Jolene

Raptors Lodge Accommodation
Ingrid W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir ons, naby familie.

Lieflike rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ingrid,
Ons is so bly julle het lekker gebly.

Groete,
Jolene

Raptors Lodge Accommodation
Martiens K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martiens K
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Mense oorkant ons het ongelooflik geraas gemaak.

Is 'n baie mooi plek. Mense vriendelik. Ongelukkig, mense wat oorkant ons was het Vrydag en Saterdag ongelooflik gekuier en geraas. Was al ding wat werklik sleg was. Ons was Vrydag in plek wat nie water gehad het nie. Was nogals 'n probleem, want ons reeds afgepak en toe moes ons weer pak om na ander huis te gaan. En moes toe in donker sukkel om ander huis te gaan soek, wat toe eintlik net reg langs ons was. Maar was nie so deurgegee nie. Maar verder lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional.

Our stay at Raptors Lodge was perfect. We will definitely come and visit again. Good value for money and the location is excellent. The location is near major attractions at a reasonable rate appealing. Jessica the Hippo is a must see. The rooms is well spaced and clean, self catering and kitchen full equip, the outside view is bushveld, so relaxing and calming. I would definitely recommend Raptors Lodge, you won't regret once you stayed there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryn G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn G
Gesin met tieners

Ontspanning op sy beste!

Die eenhede is goed toegerus, baie skoon en netjies en stil. Die buitestort is 'n groot pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning! Awesome! Beautiful!

Die goeie ervaring begin met die instap. Spasie, luuksheid, spierwit sagte linne en muskietnette. Die badkamers is luuks en die buite storte is die beste ooit! Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene S
Gesin met klein kinders

Die eenheid was baie netjies en skoon, baie moderne uitleg en in 'n veilige omgewing

Die swembad was een kant van die eenheid wat bietjie misleidend op die foto's was. Maar ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuanitha P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Naby aan als maar vêr genoeg vir rus en vrede.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, die huis was mooi skoon met alles wat jy nodig het. Ook heerlik koel met die hoë grasdak, waaiers en lugverkoeling in die slaapkamers. Buitestorte is heerlik. My tienerdogter het haar kamer so geniet omdat dit privaat van ons s'n was en ook 'n bad en stort gehad het. Ons het ontbyt op die stoep geniet en die swembad langsaan was welkome lafenis met die erge hitte. Ek sal miskien net wil voorstel dat die 2 sitkamer en 1 slaapkamer stoel se bekleedsel gewas word. Verder was dit lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Goeie dag Thuanita,

Baie baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis werk daarvan maak om die stoelle gewas te kry.
Ons hoop om julle sommer weer gou te sien :-)

Groete,
Jolene Coetzee

Raptors Lodge Accommodation
Dirk S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome setting and very well appointed.

Absolutely stunning setup. Please consider placing railings around the raised patio deck of unit 4.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese omgewing en baie goed ingerig.

Pragtige opset. Oorweeg dit om die relings rondom die verhoogde stoepdek van eenheid 4 te plaas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, goeie ligging. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sommige eenhede is naby 'n besige grondpad wat vroegoggend steurend en baie stowwerig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar die beskrywing van wat daar is, is verkeerd.

Baie netjies en skoon. Volgens foto en beskrywing is daar 'n swembad by jou lodge. Wat nie die geval is nie. Die swembad is omtrent 150 m weg van die huis. Op 'n warm dag deel jy die klein swembad met die res van die oord. Die swembad is dan te klein vir almal om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die verblyf was baie aangenaam en die eenheid was baie netjies. Sal net eerder meer in die bos en nie so naby aan die hoofpad wil wees nie, maar verder was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C
Enkelreisiger

Everything you could wish for and more!

I had the good fortune to spend a week at Raptors Lodge as a getaway from the madness of the city and my expectations were not only met, they really were exceeded! The lodge has everything you need, truly a home away from home, very well equipped and beautifully furnished. The surroundings not only beautiful, the peace and quiet is truly awesome. I had a wonderful week, would highly recommend Raptors Lodge, and I will most definitely be back! Guaranteed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind review Shane. We are looking forward to your next stay!
Warm Regards,
Raptors Lodge

Raptors Lodge Accommodation
Heinrich S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Eetplek om die hoek, goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Dis 'n pragtige, moderne chalet en ons het lekker gebly ten spyte van 'n paar ongerieflike items. Die hoofslaapkamer het nie 'n bedlampie nie en ook nie matjies voor die bed nie. Die kinderkamer buite op die stoep is bietjie onprakties, want mens kan nie in die nag hoor of hul mens nodig het nie. En ek wou nie ons kleinseun toesluit in sy kamer nie, so hy moes op die bank in die sitkamer slaap. Ons was nie baie gelukkig met die badkamer (en toilet) wat in die kamer is nie. Die bad is baie ongerieflik, mens kan nie die krane bykom nie, jy moet in die bad klim om die krane oop te maak. Die buitestort is nou wel oulik, maar jou voete is weer vuil teen die tyd wat jy in gaan ─ onprakties. Die klerekas is so donker, mens kan nie in die dag of aand daarbinne sien nie. In die kombuis was geen rasper nie en ook nie bakkies om graankos, jogurt of poeding uit te eet nie. Gelukkig maak die mooi plek op vir die ongerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful surroundings and stylish decor.

Communication from Raptors Lodge was excellent. The unit was stylishly appointed and the four-poster bed with draped netting gave it a romantic feel. Coffee, tea and rusks are supplied to welcome you after a long day's travel. The outside shower would be lovely on a hot summer's evening, but in mid-winter we settled for the huge bath. The grounds are well maintained and secure, except from cheeky monkeys. Unfortunately very little other wildlife to be seen. The main swimming pool is quite small so would be a problem in the summer heat. Negatives would be the same as with many self-catering accommodation, knives are blunt, crockery is miss-matched and no matches supplied for the braai fire. Access to the Kruger Park is at Orpen gate, a mere 70 km from Hoedspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, goed geleë.

Lekker bestemming vir familie of vriende wat die wildtuin wil besoek. Baie aktiwiteite in omliggende area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Lekker gebly, baie rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelé E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein juweel in die bosveld. Sal definitief terugkeer.

Ons het die lodge baie geniet in die bosveld in 'n veilige estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caschandra J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caschandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en 'n baie mooi plekkie.

Die huisie was baie mooi en netjies gewees en dit het alles wat jy nodig het vir 'n paar aande se verblyf. Ons huisie was tussen twee paaie gewees, maar dit was tog baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H
Saam met vriende

Eenheid was puik.

Ons het baie lekker by Raptors Lodge gebly. Het in eenheid no 9 gebly wat sy eie swembad gehad het definitief die moeite werd om daar te gaan bly. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obert L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for holiday. I loved the privacy and tranquility.

Rooms and beds are perfect. Enjoyed the outside shower because it blends with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabang M

Awesome.

A great place to unwind after a long year, everything you need is there. The downside was that the pool is small and had no braai area either. I'll definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J
Gesin met klein kinders

Ons het vir 4 dae by Raptors gebly en het elke oomblik daarvan geniet!

Baie aangenaam. Het ons tyd daarso geniet! Goed toegeruste huisie en die warm somershitte het ons nie so baie gepla nie. Baie maklik toegangbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O
Saam met vriende

Wonderlike plek waar ons lekker ontspan het.

Beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo verwagting.

Sal definitief die plek aanbeveel vir 'n alleen naweek of saam met vriende sonder die kinders. Dis nie kindervriendelik nie. Die plek is goed ingerig en was netjies en skoon. Die privaat swembad was ons redding in die hitte gewees. Ons het ons naweek baie geniet. Dankie, Raptors Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja L
Saam met vriende

Fantastiese atmosfeer en baie spesiale plek vir natuur liefhebbers en wegbreek geleentheid. Ons was so verras met die vriendelike diens en netheid.

Ons was baie verras met julle vriendelike diens en uitstekende kommunikasie. Dankie! Die naweek was fantasties, netjies, skoon, alles was ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer kom kuier. Iets was ek net opgemerk het wat julle in gedagte kan hou vir toekomstige gaste is miskien vuurhoutjies as iemand dit vergeet en ook nog koffie bekers daar was net 3 beskikbaar en ons was 4 gaste so mens moet dit die heeltyd was. Verder was dit uitstekend. Het die natuur verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies en skoon.

Die diens was puik, dit was baie skoon en modern. Ek sal vir seker Raptors Lodge aanbeveel vir ander mense en vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, goeie waarde vir geld.

Baie lekker plek, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Henry R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best service ever! Kimberly is really the best and was so grateful for all her help. It was amazing.

Not sure with regards to any other good sites in Hoedspruit as we have been to some camps but will have to do some research on places to see and to go to. The Blyderiver Canyon was amazing, specifically the boat trip, even though we had to stand, as the boat captain could not arrange and organise other people not to use the spare seats as storage for their bag and luggage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Fantasties!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michaela M
Saam met vriende

Lekker en gesellig.

Baie lekker. Maar No 5 se krane lek en kort aandag. Dak moet ook gestofsuig word vir spinnerakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf naby baie besienswaardighede.

Baie goed toegeruste eenheid vir 4 persone. Binne in die bos, alhoewel 'n klipgooi van die winkels af. Slegs 'n uur se ry om die Krugerwildtuin te besoek as 'n dagbesoeker. Sal beslis weer gebruik maak van hulle lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anine B
Saam met vriende

Mooi plekkie, maar nie lekker geslaap nie.

Mooi plekkie in die bosveld, skoon en netjies. Ons het in Eenheid 3 gebly. Die mense in Eenheid 18 het ons slapelose nagte gegee! Vrydagaand het ons hulle gehoor, maar dit was nie te rof nie. Saterdagoggend het die mense al biere in hulle hande gehad toe hulle verby ons eenheid gestap het. Saterdagaand was daar harde musiek, geskreeu, gesing en baie geraas. Ek moes die 24 uur-kantoor bel en hulle het 'n voertuig na 'n halfuur gestuur om die mense stil te maak. Dit was 01:00 die oggend, maar hulle het seker eers na 03:00 opgehou. Ek het uitgesien na 'n rustige naweek in die bos, maar het beter by my eie huis geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Gesin met tieners

Beste plek ooit.

'n Fantasiese lekker plek om te bly, geriewe en ligging is fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie R

Voldoende, maar netheid en onderhoud is dringend nodig!

Pragtige verblyf en goed toegerus. Huisies binne kort dringend ‘n goeie skoonmaak, groot spinnerakke bedek die grasdak, wasmasjien werk maar is vuil. Die deur na die buite stort se handvatsel is los! Met ‘n bietjie moeite kan dit vinnig reggestel word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida P
Besigheidsreis

Lekker spasie, fantastiese buite stort!

Raptors Lodge personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Huisies is ente uit mekaar geleë - gee jou baie privaatheid. Sal vir seker weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserige en stowerige pad reg verby eenheid.

Konstante vloei van karre verby eenheid op 'n stowerige pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Die verblyf is 'n bederf en die rustigheid, netheid en volle DStv diens het bygedra tot 'n welkome huislike gevoel en ervaring. Die braaier buite kort so 'n bietjie aandag aangesien die rooster in het en kan jou vleis daardeur verlore raak. So 'n bederf en die waarde vir geld dra daartoe by dat ek enige tyd weer daar sal gaan bly. Die WiFi diens is egter baie stadig en 'n bietjie frustrerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, en personeel is baie hulpvaardig.

Sal enige tyd weer teruggaan vir langer! Stil mooi en iets van alles om te kan doen. Winkels is naby asook avontuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons was regtig verras oor hoe goed die uitleg gedoen is dat jy privaatheid het sonder om alleen te wees. Chalet is wonderlik goed toegerus, netjies met luuksheid en gerief wat alle verwagtinge oorskry het. Dit was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation.

Lovely accommodation. Only criticism was that no milk sachets were provided for tea and the traffic on the adjacent road to the estate next door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ruim, goeie fasiliteite, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphney K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Raptors Lodge is easy to find, its situated in a very convenient part of town. The place is beautiful, well kept, very clean. Ideal for a couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastassja P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome gewees.

Dit was so mooi plekkie en so mooi skoon en die diens by ontvangs was great. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies, luuks en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iris N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Iris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaagenaam.

Ek sal nie weer daar gaan bly nie, het meer verwag vir waarde vir my geld, dit was asof hulle nie die plek skoongemaak het nie, daar was nog melk in die yskas van die vorige mense wat daar gebly het en daar het 'n vuil lap gelê by die wasbak. Die badrand se sement was stukkend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place. I enjoyed my stay. Will recommend to others.

Add some pets around the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F
Saam met vriende

'n Ongelooflike ervaring.

Sal definitief weer gaan bly by Raptors Lodge. Daar word aan alles gedink: van die koue water in die yskas tot die yster in die kas. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christone' G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christone' G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke blyplek vir natuurliefhebbers.

Almal was baie vriendelik, dit was 'n baie lekker honeymoon wat ons daar gehad het. Sal enige dag weer daar tuisgaan. Almal het baie moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Raptors Lodge het nie net goeie diens gelewer nie, maar die kamers en eenhede is netjies en modern! Die eenheid was goed toegerus en met die eetplek daar naby het ons nie eers nodig gehad om iewers heen te ry nie. Die wild wat verby die kamers loop, het sommer die wildtuin-ervaring vroeg-vroeg begin. Ons sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie, hierdie positiewe terugvoer word opreg waardeer. Sien uit om julle weer as gaste te hê.
Groete
Leigh

Raptors Lodge Accommodation
Tertia C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat `n pragtige plek.

Kim en Leigh het stunning diens gelewer, en was meer as bereid om ons te help met als. Sal definitief hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Hello Pierre,
Thank you so much for your lovely review. It means so much to us.
Kind regards, Leigh

Raptors Lodge Accommodation
Vanessa D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die verblyf is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Besigheidsreis

Baie sentraal en uitstekende fasiliteite.

Wens ek kon 'n week plaas van twee dae bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die eenheid is prakties gemeubileer en voorsien in al jou behoeftes. Dis goed geleë met baie vriendelike diens. Die huisie is baie veilig en gerieflik na aan die eetplekke ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Alhoewel die verblyf baie skoon en netjies was, was daar geen swembad soos wat op die blad geadverteer was nie. Ek sou aanbeveel dat mense wat by Raptors bespreek eers doodseker maak waar hulle ingeklok word, want daar is 2 persele waarvan die een glad nie is soos wat geadverteer word nie. Gaste word ontvang deur die "anti poaching"-wagte, wat glad nie baie verwelkomend was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Was mal oor die pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Sarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld akkommodasie.

Die eenheid was nie uitgevee voordat ons in is nie. Dooie goggas en hopies sand op vloere en vensterbanke en leë sjampoe bottels in stort. Geen warm water in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Dear Sarie,

I hope you do not mind me replying in English. We sincerely apologies for the problems you has during your stay and I wish you had called us while you were with us so we could have rectified the problems and made it up to you with something special.

We are going to speak to our cleaning staff and find out exactly why this happened to you.
I am also going to contact you via email as I can not get through to you on your cell phone.

Apologies
Raptors lodge

Raptors Lodge Accommodation
Pieter P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P
Besigheidsreis

Pragtige plek, net BAIE moeilik om te kry in die aand.

Lugversorging in al die kamers of selfs waaiers sou gaaf gewees het. Hoedspruit is te warm om daarsonder te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustig.

Met aankoms het ek gesukkel om die kantoor te kry. Daar was geen name op geboue nie. Maar nietemin, dit was ook ons eerste besoek. Die lodge is baie rustig en dit het ons die gevoel gegee van jy is in die bosveld. Het swaar getrek met die hittige dae en voel daar moet in elke vertrek lugverkoeling wees. Het net een lugverkoeling in een slaapkamer gehad. Verder was die plekkie baie skoon en baie netjies -binne en buite. Ek het 'n ekstra versoekie gehad voor aankoms en dit was gedoen sonder probleme - baie dankie. Sal definitief weer gaan vir n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Lekker ruim.

Eenheid was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Raptors Lodge Accommodation se terugvoer

Dear Wilhelm,
Thank you very much for your great review. I hope to see you again soon. Kind regards, Leigh

Raptors Lodge Accommodation
Sonnette B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette B
Besigheidsreis

Baie goed geleë, stil omgewing, goeie sekuriteit, skoon en netjies!

Uitstekend vir besigheid- en vakansieverblyf. Baie skoon en netjies. Mooi omgewing. Restaurante stapafstand van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paradys met ontspanne atmosfeer.

Jy kan kom en gaan soos jy wil. En dis naby aan die Krugerwildtuin. Absoluut 'n heerlike wegbreekplek maar tog naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zeer compleet, schoon groot met een heerlijke buitendoevhe.

We kregen een mailtje waarin stond wat de code van het het was en dat de sleutel op tafel lag. En zo was het, een heerlijk huis prima inrichting. Airco en een waaier. Buiten een grote tafel met makkelijke stoelen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie mooi.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die "huisie" het alles wat jy nodige het en die badkamer en kamer is baie mooi en netjies. Jul sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable and relaxed stay.

Was very impressed with the accommodation and location. Definitely will go there again. The unit was spacious and comfortable and absolutely private. We had an occasional visit from one or two animals which we welcomed. Only one downside was that the open-plan bathroom/bedroom was not practical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Amazing

Very beautiful, clean and stunning outlay! Enjoyed it very much and will recommend to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitsonderlik mooi.

Dit was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adèle S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adèle S
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan!

Sal beslis weer gaan. Geen klagtes. Baie netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great holiday

Me and my fiance had a great stay at raptors lodge, in unit 20. Lee was very helpful with our requests. Best holiday I have had for a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pippa K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pippa K
Gesin met tieners

Lovely place and lovely people too.

The toilet was open to bedroom and had no privacy, but other than that, it was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier.

Die plekkie is ongelooflik skoon en netjies. Dit is sentraal geleë. Leigh se gasvryheid is ongekend. Sy gaan uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak sonder om jou privaatheid te versteur. Linda het dit mooi skoon gehou en was baie vriendelik en aangenaam. Baie dankie vir 'n lekker tyd. Ek sal beslis weer terugkom en die plekkie vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keneilwe M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe M
Saam met vriende

Good place that is value for money

We enjoyed our stay at Unit 5. The chalet was clean and functional apart from the TV reception which was irregular. However the peace and tranquility of the environment makes it an ideal get away for stressed city dwellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Fantasties

Dis rerig n lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protrach Anti-Poaching Unit, Safari-verbinding 16, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MWYyNzIxLTNmNmQtNDc3Ni04ODI0LWY4MzVjYjEzM2FlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Protrach Anti-Poaching Unit 16 Safari Junction 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.359271345848 30.944437695194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem