Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puzzles Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Puzzles Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carl L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en uitstekend vir oornag, kan dit aanbeveel.

Silwer skoon kamer. Lekker stort en badkamer. Swembad was 'n verfrissende lafenis. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Enkelreisiger

Als wat 'n mens nodig het vir oornag en meer. Beveel dit sterk aan!

Silwer skoon, gemaklike bed. Lekker stort en badkamer. Als wat 'n mens nodig het vir koffie en tee maak. Klein yskas om weer als te vries en te koud te maak. Mooi uitsig van die voorstoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en puik akkommodasie.

Goeie ligging, alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornagbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertpj V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertpj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir oornag.

Baie lekker gebly in 'n netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en sal definitely teruggaan.

Baie vriendelike gasvroue, baie behulpsaam, super netjies, en lekker mooi ruim kamers. Badkamer groot, modern en silwerskoon. Lekker groot braaikamer by die kombuis en swembad. Lekker beskuit vir koffie en koekie vir hondjies. Lekker vars bed. Dankie van die Vissers. Charlie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Pragtig skoon en goed ingerig.

Pragtig skoon en baie goed ingerig. Stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaap-plek.

Perfekte oorslaap-plek. Netjiese ruim kamers, skoon met baie gemaklike beddens. Braaiplek en kombuis is goed toegerus om eie kos te kan maak met mooi uitsig. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met vriende

Nie genoeg sterre om hierdie perfekte plek te beskryf nie.

Ons reis baie en slaap oor in baie plekke. Puzzles tel onder die top 3 van alle oorblyplekke in SA. Die aandag aan detail neem jou asem weg. Diens is uitstekend. Jy kry alles van die beste, en daar is oral klein bederfies wat jy nie verwag nie. Mense wat soek vir 'n uitsig oor die dam mis uit. Die Karoo landskap is baie mooier. En niks bederf die stilte en atmosfeer by die swembad en braai teen sononder nie. Hierdie plek is regtig perfek! Ons het 3 nagte gebly, en wou nie vertrek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara E
Enkelreisiger

Clean and happy.

Thank you for a pleasant and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik.

Sal graag weer hier wil bly, vriendelike ontvangs en baie netjiese plek, baie dankie vir die twee aande, seën vir julle, baie lekker biltong.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die bestes.

Ons het slegs een aand by Puzzles oorgeslaap, hierdie akkomodasie is een van die beste gastehuise/selfsorgeenhede wat ek in 'n baie lang tyd besoek het. Die kamer met alles was uitstekend, koffie, beskuit, vars melk, 'n bottel koue water in die yskas. Die braaigereiwe is uit die boonste rakke. Ek sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimitri P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri P
Saam met vriende

Nice and simple.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netheid, vriendelikheid en alles wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Clean, comfortable and dog-friendly venue with stunning views over Gariep village.

Hosts succeeded in making it an enjoyable, personal experience. Good Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Enkelreisiger

Beste gasvryheid en beste waarde vir geld.

Dit is die mooiste plekkie teen die berg, die beste gasvryheid en beste waarde vir geld. Dankie aan Wallie wat my kar en sleepwa, geparkeer het, en my oornagtassie ens. opgedra het na my kamer. Mooiste kamer en badkamer ooit. Skoon netjies en waarde vir geld. Ek sal weer by hulle oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F

Moderne, netjiese en skoon kamers.

Die kamer en beddens was baie gemaklik. Vars linne en skoon, netjiese badkamer was uiters welkom. Alles wat mens nodig het vir oornagfasiliteit was beskikbaar. Sal Puzzles weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna H
Saam met vriende

Puik.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en baie hulpvaardig, hulle kommunikasie was goed en ons was ten alle tye rustig in die wete dat hulle ons verwag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit aanbeveel en sal weer van hulle gebruikmaak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf, nuut oorgedoen en lekker gemeenskaplike braaigeriewe.

Baie tevrede gewees met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmarie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie L
Saam met vriende

Skoon, netjies, veilig.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jadine C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jadine C

Ruim, netjiese verblyf.

Kamer is baie groot, gerieflik, skoon en netjies met alles in wat mens benodig. Sou bietjie uitsig verkies het, maar vir net 'n oorslaapplek is dit ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras! Mooi, netjies, skoon met alles wat benodig word.

Ek sal beslis vir Puzzels aan al my vriende bemark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 'n baie skoon en netjiese eenheid.

Ons het twee kamers langs mekaar bespreek en het ook van die braaikamer gebruik gemaak vir aandete al het ons nie gebraai nie. Alles is daar. Daar is baie aandag aan detail gegee en mens voel welkom en tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V
Enkelreisiger

Tarief aanvaarbaar

Plek goed, sover ek kon sien nie veilig vir mense wat gestremd is nie, bv. rystoel, loopraam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Puzzles Guest House se terugvoer

Die eiendom se uitleg teen die koppie maak dit baie moeilik om gaste met enige uitdagings t.o.v. loop te hanteer. Ons maak dit ook duidelik op die webwerf dat die 'ramps' steil is. Ons het baie simpatie met hierdie tipe uitdagings, maar die oplossings is ongelukkig nie ekonomies lewensvatbaar nie aangesien ons opset te klein is.

Puzzles Guest House
Elsabe V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word beslis aanbeveel.

Ons het in nr. 1 oorgebly. Alles was skoon en netjies en die shower was 'n plesier om te gebruik met al die verstellings. Daar is 'n lekker swembad om af te koel en 'n gesamentlike braai vertrek om 'n vleisie te braai terwyl jy swem. Ons was baie beïndruk en gaan beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Mooi, skoon en netjies ingerigte kamer, pragtige badkamer. Veilige parkering en vriendelike ontvangs ervaar. Skuins pad om bagasie in kamer te kry, maar baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en toegerus tot in die fynste detail.

Anngename verblyf met baie vriendelike behulpsame gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met vriende

Baie netjies met al die geriewe wat nodig was.

Hulle het ons geakkommodeer toe ons laat daar aangekom het en ook met ons vertrek. My klein hondjies was ook baie gelukkig met die opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe, homely, everything you would ever need.

The rooms were exceptionally clean and tidy. Very welcoming, and our 2 fur kids were even given their own welcome treats. The rooms had everything you would ever need, even a container with crockery, cutlery, tablecloth and serviettes, and cleaning stuff. The upper-level pool and grassed area was great for the dogs too. A perfect mid-way stop if you are on your way down to or coming back from the Garden Route or the Cape. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik verwelkom! Ekstra moeite gedoen selfs met ons twee golden retrievers wat ook elk 'n verwelkomingskoekie gekry het. Mooi uitsig en heerlike braaiplek met swemarea.

Kamers ruim en baie netjies met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorain Venter V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorain Venter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay.

Very comfortable, accommodating and animal friendly. Enjoyed the stay, however our time was limited to an overnight only as we were travelling with our 2 cats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giles S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Once you get past the gaol-like exterior, this is comfortable and practical overnight accommodation.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sodra jy verby die tronkagtige buitekant is, is dit gemaklike en praktiese oornagverblyf.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die regte plek vir oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne B

Absoluut fantasties.

Sulke vriendelike gashere. Die kamer waar ons gebly het was so mooi skoon. Baie lekker beddens. Fantastiese uitsig oor die vallei. Koffie, tee, melk. Water in yskas. Lekker beskuit. Sal dit enige dag aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Doen ekstra moeite, vars melk en beskuit. Heerlike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

Baie netjiese en goed toegeruste oornagverblyf. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons veral betyds in kennis gestel van die beurtkrag en ons het dit regtig waardeer. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Enkelreisiger

Rustig en ontspannend.

Baie aangenaam dankie. Ideaal vir oornagstoppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweel in Gariep.

Baie netjiese, skoon en bekostigbare oornag- of meer-nag-veblyf in Gariep. Ingerig met al die nodige breekware en toerusting vir selfsorgverblyf, DStv, lugversorging, dakwaaier en veilige parkering. Die badkamer met bad en stort en 'n swembad op die perseel vir daardie warmer dae. Welgedaan Puzzles, ek sal weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish R

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies en gerieflike kamer. Groot badkamer met heerlike stort en bad. Sentraal geleë naby dam en besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vlak van voorsiening van ekstras vir gaste is bo gemiddeld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf met alles wat nodig is.

Gastehuis baie sentraal in die Gariep-omgewing met alles wat nodig is vir die reisiger/vakansieganger en veilige parkering op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalie F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalie F
Saam met vriende

Aangename, vars, skoon en netjiese verblyf.

Sal bogenoemde gastehuis enige tyd aanbeveel. Is bekostigbaar en waarde vir geld. Alle geriewe het 100% gewerk en ons verblyf daar was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna N

Netjies, skoon, luuks en heerlike nagrus na lang pad.

Ek sal beslis die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld.

Maklik om te kry, personeel baie vriendelik, silwerskoon en netjiese kamer en badkamer, toegerus met alles wat nodig het vir oorslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertruida (gras) K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida (gras) K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en netjiese verblyf, sal weer daar oornag.

Pragtige skoon en netjiese verblyf, heerlike beddens met alles wat jy nodig het. Baie bly vir die veilige parkering vir ons motor met sleepwa. Ons is baie vriendelik ontvang, ons kon selfs voor die aangeduide tyd inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D
Saam met vriende

Gerieflik, netjies, skoon en rustig. Lekker plekkie om voete in die lug te skop na 'n 6 ure ry.

Die gasvrou is uiters behulpsaam, bekwaam en vriendelik. Sy het aan alles gedink en dus is die akkommodasie ten volle toegerus. Jy sal niks kort kom nie en sy is net 'n telefoon oproep ver as iets kortkom of as jy iets wil weet. Dit is opvallend skoon en netjies en jy kan verseker wees van 'n heerlike nagrus. Ek sal nie huiwer om ooit weer daar te oornag nie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefaans D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefaans D
Saam met vriende

Baie lekker geslaap en gestort.

Uitstekend dankie. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ons sal beslis weer hier wil oornag. Slaapkamer en badkamer is nuut, goed toegerus, baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang deur die eienaar. 'n Aangename ervaring na 'n lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n aangename verrassing en belewenis gehad.

Kraakvars beddegoed en onbeskryflike skoon en goed toegeruste akkommodasie. 'n Ware oase na 'n lang reis. Michelle is 'n stunning gasvrou. Hul het vir ons 'n piekniekmandjie gemaak waarvan jy net kan droom. Ek beveel hierdie blyplek aan vir enigeen. Puzzles sal nie teleurstel nie. Besoek dit gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Puzzles Guest House se terugvoer

Dit is 'stunning' gaste wat ons herinner waarom ons in die bedryf is!!

Puzzles Guest House
Gilliam L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilliam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en beddegoed kraakvars. Baie stil omgewing vir 'n goeie nagrus.

Alles wat nodig is vir 'n rustige oornagstop. Gerieflik, skoon en beddegoed kraakvars. As uitkykplatform eers klaar is sal dit 'n lekker kuierplek wees met pragtige uitsig. Hulle sal my weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilliam L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilliam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed toegerus -- hulle sal my weer sien.

Die eenheid was baie netjies die beddegoed kraakvars en eenheid goed toegerus vir selfsorg. As die dakstoep en braai-area klaar gemaak kan word, kan die eenheid definitief dien as basis vir 'n paar dae om Gariep en omliggende areas te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, veilig.

Baie netjies, skoon, goed versorgde verblyf. Styl voetpadjie na ingang. Veilige parkering. Bedagsame eienaar - sy het ons selfs ontmoet en begelei na die adres aangesien dit moeilik is om te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese geriewe.

Skoon en baie netjies, wat meer wil mens hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 31, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMzcwMGEwLTYwOTEtNGY2ZC1iZTBjLTJlZmQ2MzU0MWZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 31 Kwartel Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.599943 25.495801