Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosperita

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die eienaar se woonstel is op die boonste vloer en Prosperita is op die grondvloer. Die woonstel is smaakvol versier en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort, bad, toilet en wasbak in die badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gaste is welkom om van die beskutte braai-area gebruik te maak of om die swembad te gebruik.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Prosperita is stap- of ryafstand van die strand, winkels, restaurante en ander geriewe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Prosperita sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Prosperita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin en Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 8

Ligging

  • Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Prosperita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNjYzZGM5LWJkOTgtNDA1MS04MDQxLTc4ZGI1NDBlZjkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.542712146594 31.212126460099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem