Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince's Grant Golf Estate Blink Bonnie 67

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Prince's Grant Golf Estate Blink Bonnie 67
Netheid
2.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Moniqie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moniqie B
Gesin met klein kinders

Wonderlike estate. Fantastiese geriewe.

Verblyf was ruim en ligging is fantasties. Wonderlike estate met fantastiese geriewe. Ons het nie geweet dat 2 kamers apart buite van die hoofhuis is nie. Dit was 'n probleem met ons jong kinders. Die beddegoed en linne is in slegte toestand, stokoud en nie baie skoon nie. Die huis is oud en het werk nodig, maar in vergelyking met wat ander huise in die estate kos per dag is dit te verwagte. Hierdie huis is bekostigbaar. So dit is verstaanbaar dat die verblyf goedkoper is want die huis is oud en het werk nodig. Maar heerlik om in die estate te kan bly met wonderlike geriewe. 3 privaat strande. 3 swembaddens. Bokke. apies. Gholf. Restaurant by die klubhuis. Kindervermaak oor Desember. Baie veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie-louise L
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Ons was nie ingelig dat huis uit twee aparte dele bestaan nie. Groot perdebynes by deur-ingang. Perdebye het kinders gesteek met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blink Bonnie-laan 67, Prince's Grant Golf Estate, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvDWNgmm7SzzLIRJGflqE2vGRX2HTfqKmMFlHcbUGYEGWGKYNm5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 67 Blink Bonnie Avenue Prince's Grant Golf Estate 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.338941 31.370226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem