Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

President Hotel

  • Kapasiteit: 384 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionlaan 1, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 307 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

President Hotel bied B&B in Bloemfontein. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby die stad.

Ons het 145 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Paar van die kamers het slaapbanke wat geskik is vir 2 kinders. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n telefoon. Sogggens word 'n buffet- en Kontinentale ontbyt in die restaurant voorgesit. Die Kontinentale ontbyt kan in jou kamer genuttig word. Ander watertand-maaltye is ook beskikbaar teen ekstra kostes.

President Hotel het 'n gemeenskaplike kroeg-area en 'n internetwerkstasie is beskikbaar by ontvangs. Ons 8 konferensielokale is geskik vir korporatiewe en sosiale geleenthede en daar is altesaam plek vir 700 afgevaardigdes. Parkeerplek is beskikbaar. Dit is lekker naby die treinstasie en die bushaltes in die middestad. En die hotel is net 10,6 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir President Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Ligging

  • Unionlaan 1, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 307
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 307
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 384 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionlaan 1, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZmM2NzZmLTc0ZGItNDdkOS04MGVhLTU0ZGE0NzNmNDA4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 307 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 1 Union Avenue Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10873712077 26.221446152776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem