Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace is in die kusdorp Mosselbaai op die Tuinroete geleë. Die eenheid is langs die Punt Karavaanpark en net 300 m van die see af.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en het 'n skuifdeur wat na 'n toegeboude stoep met braaigeriewe lei. Die tweede slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en het uitsigte op die heuwels agter die woonstelblok. Daar is 'n derde enkelbed in die sitkamer vir ontspanning.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei.

Die sitkamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die glasskuifdeure lei na 'n toegeboude patio met braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 2 motors in 'n motorhuis word voorsien. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar vir gaste se gebruik in die motorhuis.

Mosselbaai het verskeie fantastiese besienswaardighede in die omgewing, insluitend die Attakwaskloof-pas, die Botlierskop Wildreservaat, en die Pinnacle Point Gholfbaan, sowel as visvang, haaihokduik en walviskyk.

Hierdie pragtige woonstel bied aan ons gaste die geleentheid om die top besienswaardighede in Mosselbaai te ervaar - en dit is alles loopafstand hiervandaan!

As jy die voordeur oopmaak, sal jy die mooiste uitsig op die berg en van 'n voetslaanroete aanskou. By die venster, aan die agterkant van die huis, sal jy oor die see kan uitkyk.

Besienswaardighede binne 100 m (in die rigting van die see): The Lighthouse Hotel & Restaurant, The Point Hotel & Restaurant, Dolphino's Restaurant, Ponto's Restaurant, Big Blue Restaurant, FantaSea, die vlooimark, die grot en 'n voetslaanroete, asook die strand ('n gewilde branderplankry-punt).

Sou jy 'n bietjie verder wou stap, is die Bartholomeus Diaz Museum sowat 1 km weg, asook ander restaurante, winkels en markte.

Let asb. dat alle foto's geneem is in die huis en besienswaardighede tot en met 200 m vanaf die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c6881830e4ac523377ce6ebc99220334664f7dfbd5c435cb2a3b7d16a57c2af404ff91cf70ea3a439fab51cd3e2d0e995d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 38 Point Road 11 Point Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.184625876136 22.156365813492