Opsomming van Resensie
Alvin A - Jun 2022
Gemiddeld
Lekker warm kamer, stort en bed na die dag se reis.
Andre F - Des 2021
Gemiddeld
Clean, neat and good positioned.
Gideon D - Des 2021
Gemiddeld
Martin se diens en kommunikasie was puik en die kamer was gerieflik. Omgewing net problematies.
Wimpie V - Okt 2021
Gemiddeld
Slegs oorslaap. Nie lank gebly nie.
Reghard H - Aug 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik
Neels R - Jan 2021
Gemiddeld
Opvolg na bespreking was baie goed.
Kobus B - Nov 2020
Gemiddeld
Vir besigheid.
Nadine W - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies en vriendelik
Suna D - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en baie gemaklik. Kommunikasie was ook baie goed vanaf eienaar.
Stella N - Feb 2020
Gemiddeld
Nice and clean place.
Premiere Gastehuis se terugvoer
Good day
Thank you very much for your feedback.
We will definitely have a look at our breakfast and improve where we can.
Regards,
JP
Marietjie S - Jan 2020
Gemiddeld
Verblyf het voldoen aan ons behoeftes.
Peter J - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik en netjies, goeie ontbyt.
Cathlene M - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjies, skoon, veilig en rustig.
Lindo V - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Crystal J - Aug 2019
Gemiddeld
Great service.
Francois Z - Jul 2019
Gemiddeld
Misleidende advertensie!
Lehlohonolo P - Jul 2019
Gemiddeld
It was convenient to my conference venue.
Adriaan D - Jul 2019
Gemiddeld
Aaangenaam en voldoende vir doel van besoek.
Therese L - Mei 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Peter B - Apr 2019
Gemiddeld
Premiere Gastehuis van begin tot einde van verblyf was uitstekend. Die akkommodasie was ruim en skoon en alles wat ons nodig gehad het.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The Premiere Guest House from start to end of stay was outstanding. The accommodation was spacious and clean and all that we needed.
Our experience at the Premiere Guest House was one of the better establishments that we have been to. All arrangements made by management were attentive, accommodating and all was done to our liking. I am certain that my next trip up to Bloemfontein will most definitely be a stop over at the Premiere Guest House. Security was very good and vehicle parking was behind steel sliding remote controlled gates. An access code was given before arrival and worked 1st time for access passed the steel driveway gate. The furnishings were tasteful, beds very comfortable and WiFi plus TV and all that one needs. It even had a lounge/dinning room with a separate bedroom for our adult son next to our own with its own TV.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stella N - Feb 2019
Gemiddeld
Nice place, value for money.
Stella N - Jan 2019
Gemiddeld
Nice place, value for money.
Madeleen D - Jan 2019
Gemiddeld
Effens teleurgesteld!
Pieter C - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Piet B - Des 2018
Gemiddeld
Lekker gebly.
Nicojan B - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker en baie goed geleë.
Andrea V - Nov 2018
Gemiddeld
Gerieflik vir 'n oornag-stop.
Esmerelda F - Okt 2018
Gemiddeld
It was comfortable.
Eben F - Aug 2018
Gemiddeld
Het baie lekker gekuier, vriendelike diens en help graag.
Elize B - Jul 2018
Gemiddeld
Was goed.
Lulu G - Jun 2018
Gemiddeld
Had the best service in a B&B, staff very friendly and helpful. Will definitely come back.
Willemien S - Apr 2018
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en bekostigbaar.
Wilri E - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skool!
Elsa T - Mrt 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Imari V - Des 2017
Gemiddeld
Verrassing.
Herman P - Nov 2017
Gemiddeld
Baie netjies en baie goeie waarde vir geld.
Cecilia L - Nov 2017
Gemiddeld
Rustig en skoon. Sal definitief weer daar oorslaap.
Martin M - Nov 2017
Gemiddeld
Accomodation was great but the bathrooms needs an upgrade. Shower door broken.
Antoinette G - Okt 2017
Gemiddeld
Geen klagtes en mooi skoon.
David A - Sep 2017
Gemiddeld
Uitstekende verblyf en gasheer altyd beskikbaar.
Jb M - Sep 2017
Gemiddeld
Netjies, skoon en alles wat nodig is.
Margit S - Sep 2017
Gemiddeld
Gerieflike gastehuis.
Karlien W - Mei 2017
Gemiddeld
Voel nie veilig nie, maar diens is wonderlik.
Arné G - Apr 2017
Gemiddeld
Eenvoudige goedkoop verblyf.
Theresa G - Apr 2017
Gemiddeld
It was not clean. We had to find another place to stay.
Stefan D - Apr 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Gert L - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie lekker!
Phumzile Z - Feb 2017
Gemiddeld
Lovely place with friendly personnel.
Lees meerWikus D - Jan 2017
Gemiddeld
Gerieflik, die kamers was netjies, ideaal vir oornag, maar...
Lees meerYolande K - Jan 2017
Gemiddeld
Gemaklik.
Anika V - Des 2016
Gemiddeld
'n Baie gemaklike oorslaap-plek op pad see toe.
Eldoreen E - Des 2016
Gemiddeld
Aangename ondervinding.
Wimpie V - Des 2016
Gemiddeld
Uitstekende bekostigbare verblyf.
Jacques F - Nov 2016
Gemiddeld
Netjies, skoon, ruim. Meer buigsaamheid met ontbyttye sal verwelkom word.
Portia M - Sep 2016
Gemiddeld
Nice.
Michael R - Sep 2016
Gemiddeld
Had a perfect stay.
Peet V - Sep 2016
Gemiddeld
Verblyf was netjies en het veilig gevoel in die area.
Esta D - Aug 2016
Gemiddeld
Nice and warm during coldest week in winter.
Theresa G - Jul 2016
Gemiddeld
Verfrissend.
Robbie S - Jul 2016
Gemiddeld
Netjies, vriendelike personeel! Sal altyd weer teruggaan.
Mari-lize G - Apr 2016
Gemiddeld
Gasvry, skoon, netjies! Lekker vir 'n aand of twee se verblyf.
Marc B - Apr 2016
Gemiddeld
Was baie lekker!
Arina W - Mrt 2016
Gemiddeld
Ideale verblyf in die familie-eenheid.
Santie K - Mrt 2016
Gemiddeld
Dit was netjies en ontspanned, maar kan bietjie verbeter op jul ontbyt.
Edward R - Feb 2016
Gemiddeld
Goed vir enkele aand.
Charl Smit. S - Jan 2016
Gemiddeld
Vriendelike en aangename ontvangs.
Amor D - Des 2015
Gemiddeld
Martin is die ideale gasheer, kon nie vir beter vra nie, heerlike vullende ontbyt.
Naude A - Nov 2015
Gemiddeld
Nie te sleg nie en nie te goed nie.
Dirk Hermans B - Nov 2015
Gemiddeld
Not suitable for long stays.
Pierre E - Okt 2015
Gemiddeld
Skoon en netjies. Sentraal geleë.
Eddie E - Sep 2015
Gemiddeld
Premiere Guest House laat my met geen klagtes nie.
Imelda Z - Sep 2015
Gemiddeld
Ria our hostess was very friendly and welcoming.
Barbara B - Sep 2015
Gemiddeld
Dit was bloot sakeverblyf.
Lees meerPremiere Gastehuis se terugvoer
Beste Barbara,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal die aangeleentheid dadelik aanspreek omdat dit vir ons as eienaars, onaanvaarbaar is. Baie jammer vir die ongerief.
Anele C - Jul 2015
Gemiddeld
Baie netjies.
Christo M - Mei 2015
Gemiddeld
Heelnag onrustig geslaap.
Elaine C - Apr 2015
Gemiddeld
Als was baie lekker.
Stephnie K - Apr 2015
Gemiddeld
Die kamer was skoon maar baie knap en nou.
Deon H - Jan 2015
Gemiddeld
Aangenaam.
Estee F - Des 2014
Gemiddeld
Alles en meer gehad wat ons nodig gehad het. Was rustig!
Louis S - Sep 2014
Gemiddeld
Meer het jy nie nodig nie.
Annalize B - Mei 2014
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Ria W - Apr 2014
Gemiddeld
Lekke!
Ronel L - Apr 2014
Gemiddeld
Fantastiese diens van Martin en 'n pragtige kamer en perseel.
Alan R - Apr 2014
Gemiddeld
Lekke!
Susan D - Jan 2014
Gemiddeld
Wooneenheid baie netjies, diens vriendelik en ontbyt heerlik.
Christa W - Jan 2014
Gemiddeld
Very clean and neat
Jacobus V - Nov 2013
Gemiddeld
Goeie verblyf, dankie!
Izelda D - Nov 2013
Gemiddeld
Quiet. Safe. Very clean
Mpho B - Okt 2013
Gemiddeld
Our stay was very pleasant
Palesa K - Okt 2013
Gemiddeld
Great place to stay at!!
Piet B - Okt 2013
Gemiddeld
Kamers baie netjies en skoon.
Norbert H - Sep 2013
Gemiddeld
Baie lekker en skoon. Goed geleë vir oorslaap!
Lourens P - Jul 2013
Gemiddeld
Baie netjies en baie vriendelik!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nauhausstraat 4, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom