LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Port Wine Guest House | LekkeSlaap
+19

Port Wine Guest House

38 resensies
Gastehuis
Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 28 Apr 2021 tot 31 Des 2021.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Queen-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsgalerye, winkels en die stadsmuseum.

Die grasdakhuis het stoepe waar gaste die Karoo-sonsondergange, aandete en ontbyt kan geniet. Ontspan in die welige tuin, insluitend 'n roostuin, of langs die swembad.

Port Wine Guest House is troeteldier- en kindervriendelik en gaste met gestremdhede is ook welkom. Die gastehuis is gelisensieerd en het 'n pragtige braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Port Wine Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Queen-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Port Wine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 250
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
was R1 250
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Queen-straat 7, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMa6i1wV54XbBJvK9Mk6r4wvhMr0KiWjsd3lO3wmiRaaUqTSRtm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 7 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.535045371751 21.68559551239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!