Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poplar Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

2.1 uit 5van 11 resensies vir Poplar Guesthouse
Netheid
1.9/5
Diens
2.4/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
1.5/5
Neolene S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neolene S
Saam met vriende

Ons het dit geniet.

Ons het dit vir ons self lekker gemaak. Die blyplek is beslis lae begroting, maar was skoon en netjies. Daar was geen waaier of TV in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplar Guesthouse se terugvoer

Hi Nolene, dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die waaier en TV, dis hoekom dit so goedkoop is. Ek kon julle darem op 'n ander manier help met raad en pad aanwysings.

Poplar Guesthouse
Carinde V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carinde V
Besigheidsreis

Was geskok om uit te vind dat die eienaar positief getoets was met Covid-19 en ons nie in kennis gestel het tot en met die laaste dag nie.

Die plekkie is glad nie netjies nie. Die bed linen en die kamers was vuil. Dit is ook slegs as daar nie wit lakens oor die bed is nie. Die beddens was ook nie baie gemaklik nie. Daar was nie Wi-Fi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma Cathleen T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma Cathleen T
Saam met vriende

Kamers klein en beknop.

Geen privaatheid tussen kamer en badkamer nie. Geen ontbytkeuse nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik.

Met die aankoms was almal vriendelik, maar die gelyste aktiwiteite op perseel is onwaar. Geen visvang of voëlkyk nie. Skuifdeur wat uitloop op straat. Hek wat met die hand oopgesluit en gestoot moet word. Op die erf lê bou materiaal rond (met geen teken van konstruksiewerk nie) kamers het geen yskas of verkoeling (nie eers 'n waaier) in nie. Gesukkel met sleutels. Baie teleurgesteld en voel ingedoen met die prys wat ek betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplar Guesthouse se terugvoer

Ons vra julle om verskoning, die gastehuis is nog onder konstruksie.
Ons het die sand en klip so geplaas dat niemand daar kan loop nie, teen die muur. Voelkyk word agter Staford hill gedoen en visvang word by Meulspruitdam ontspaningsoord.

Poplar Guesthouse
Puseletso S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Puseletso S
Saam met vriende

They must try to clean the rooms because first impressions last.

Too expensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Salome K
Saam met vriende

A great disappointment!

The room was small and cramped with no place to move and no facilities - no chair, cupboard, mirror, no place to put your case or hang out some clothes. We were aware that we would have to share a bathroom with 2 other rooms. The area was very noisy with dogs barking and alarms going off all night. In stead of 3 nights we only stayed one and were happy to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplar Guesthouse se terugvoer

Dear Salome,

Thank you for your feedback.

Eating of food is not allowed in the rooms. When Hester responded to dust somewhere in the room, she asked the guests not to eat on the beds. There is a big steel table and chairs 6 meters from the room where guests can eat.

We try our best to keep the place clean due to the dry and hot weather that is experienced here, something which guests visiting are aware of.

Thank you for your booking with us.

Regards,
Poplar Guesthouse

Poplar Guesthouse
Refiloe S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Refiloe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was clean, safe and peaceful.

The guesthouse is in a quiet area and we found it to be safe. I was impressed with the cleanliness on the room and especially the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplar Guesthouse se terugvoer

We are busy to improve year by year. We spent over R20 000 the last year. The next year shall be the same with new TV sets and open view TV. Lighting damaged 3 of our TV sets. Let us show the guests what we can do to improve. Thanks to all the guests that came to Ficksburg.

Poplar Guesthouse
Adriaan J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is definitief nie op standaard nie.

Daar is geen plek om tasse te sit of klere uit te pak nie. Daar is geen laaie of hangplek nie. Daar is 15 oop pype en kabels teen die mure. Dit lyk asof die badkamer gedeel word deur 3 kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Caren D
Gesin met klein kinders

Foto's en realiteit twee verskillende goed.

Foto's en realiteit vertel twee verskillende stories. 'n Badkamer deel tussen verskillende kamers was nêrens genoem nie. Kamers direk op die straat in besige, lawaaierige buurt. Ons het liefs huis toe gery na die Kersiefees en nie daar oorgeslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cheryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrot, sleg, vuil, lelik, negatief, bedrieg en baie teleurgesteld.

Die ontvangs was chaos. Die mense het nie geweet watter sleutels werk waar nie, kaste was toegesluit met kettings en slotte, daar was geen stoel en geen TV nie, net een muurprop, 'n stukkende lig, onnet gordyne, 'n stink kamer en 'n ou bed in die hoek ingedruk. Ons het wakker gesit die hele nag sodat ons vroeg kon uit die volgende oggend. Vuil toilet en ons wou nie eers bad of stort nie! Dit was 'n totale negatiewe ondervinding, en ek sal glad nie die plek aanbeveel eers vir my tuinwerker nie. Ek wou nie eers op een ster klik nie, want dit is nie eers een ster werd nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Itumeleng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very bad.

For me the place did not look like a guesthouse. The wardrobes were locked with a chain. I was very uncomfortable and decided to leave in the middle of the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplar Guesthouse se terugvoer

Hi Mr, J. Moses ,
We removed all chains and locks , sorry that this practice disturbed you and your couple in Room 4 ,you had the full right to complain immediately and we should response to your complain no problem what so ever , See you at next year ‘s Jazz Festival

Poplar Guesthouse
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy34dyr7siQ7Tq4Nea5BzCqBc1ksvFKn8FXZks9njvYw216e8Eo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 57 Bester Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.875762871548 27.882131027116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem