Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie Byri See

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Beddegoed en bad- en swemhanddoeke
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies op die perseel nie
Geen lawaai na 22:00 in die aande nie
Rook word slegs buite toegelaat.
Om te verseker dat Covid-19 protokols gehandhaaf word, moet daar voor die tyd met die gasheer gereël word indien daar besoekers gaan wees. Slegs 2 besoekers word op ’n slag toegelaat.
As gevolg van veiligheidsredes word geen kinders toegelaat nie.
Geriewe is slegs vir die gebruik van betalende gaste.
Gaste moet asb. water en elektrisiteit spaarsamig gebruik.
Eienaar beantwoord graag enige vrae.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sceptre-singel, Bloubergrand, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43fed26d55a32c642239e426dcd513deeb983549ead981aaef4839d6ba18efe41e21e6755d8b652f849b092b9ed2bda89174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Sceptre Crescent Bloubergrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.827150161443 18.485065530059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem