Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plato Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Plato Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jakes M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice food with friendly & fast service.

Firstly I need to say that the service and food was stunning. However, this is no lodge. The photos give the wrong impression as the one house (which everyone will presume to be the lodge) is actually the owner's house. Guests basically have use of the stoep area and their room. Owners must seriously consider air conditioners in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lolita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lolita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful setting with no distractions.

Stunning views, unique setting and breathtaking stars at night! Friendly, helpful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi omgewing.

Baie lekker gebrui. Baie warm maar kruisventilasie en waaier in kamer het goed gewerk. Aandetes was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n oase in 'n woestyn.

Lekker geslaap, lekker geëet en lekker gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, baie rustig en baie mooi uitsig.

Ons het die naweek baie geniet. Die kos was heerlik. Die kamer was baie mooi en netjies. Ons gaan weer daar kuier en Lea is die dierbaarste en lieflikstee gasvrou. Absoluut uit hierdie wêreld en sal aanbeveel vir almal om te kuier by Plato Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi liewe Marlene
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Sulke resensies maak dat ons net nog meer wil opskerp om dit vir ons gaste so veel moontlik aangenaam te maak.
Dit was so 'n groot voorreg om jul hier te he en n bietjie te bederf. Ons sien baie uit na jul volgende kuiertjie. Ons waardeer dit opreg. Lea

Plato Lodge
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met vriende

Fantastic stay.

We had a fantastic stay. Breakfast and dinner were fantastic, especially the kudu steak and pumpkin biscuits. The view from the cottages is breathtaking the units are very clean and the Wi-Fi is super fast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J
Gesin met tieners

Mesmerizing beauty all around.

The river spot is awesome, we loved the freedom, the surroundings and blending in of the Lodge is stunningly done, we ate like queens, rested in the peace and quiet and enjoyed every bit of our stay, our hosts were pleasant and kind, felt at home, the 40 km dirt road could be a challenge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel. Geen woorde kan Plato Lodge regtig beskryf.

Die gasheer en vrou was uitmuntend. Die kamer was netjies en die uitsig oor die boesmanland-koppies was net ongelooflik. Ontbyt was elke keer 'n bederf. Aandete was iets wat nie ek of my vrou verwag het nie. Die beste steak wat ons in 'n lang tyd gehad. Die gasvrou het op versoek vir ons 'n regtige bederfpiekniek gemaak wat ons onder by die rivier geniet het. Ons het ontspan met 'n arend wat oor koppe gesweef het. Moenie een aand oorslaap nie, te veel om te sien. Dankie Plato Lodge, julle was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Anton,
Dit was so ongelooflik lekker om julle bietjie te bederf. Gaste soos julle maak alles die moeite werd. Julle voel klaar vir ons soos familie.
Hoop om julle weer eendag te sien. Mooi loop tot dan.
Lea en Maans Visser.

Plato Lodge
Mantone B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantone B
Enkelreisiger

Pragtige natuurskoon verblyf. Kos uit die boonste rakke en vriendelike ontvangs.

Pragtige foto's kon geneem word in die natuur reike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Mantone,
Ek mis jou geselsies. Was so lekker om jou te ontmoet. Alle seën vir jou uit ons Vader se hand en alles wat mooi is.
Lea

Plato Lodge
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Baie mooi en netjies, diens was fantasties en die kos baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Pieter,
Was so lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer baie. Lea

Plato Lodge
Charles V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Asemrowende landskap.

Ongelooflikke uitsigte, vriendelikke diens en ek beveel erg aan om na die rivier-area toe te ry, dik sand so sal met n 4x4 gedoen moet word, maar absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Charles baie dankie vir julle resensies. Julle voel klaar soos familie. Kan nie wag om julle weer te sien nie. Lea

Plato Lodge
Izak K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi bly plek omgewing is besonder en mooi.

Dankie aan Lea en haar man vir julle vriendelikheid, ons het sommer dadelik tuis gevoel, ons sal beslis weer 'n draai maak. Kamer was gerieflik skoon en mooi, die uitsig is asemrowend. Of altans ons dink so. Ons het lekker rond gery op die plaas en gaan vlieghengel in die Oranjerivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg.

Plato Lodge
Robert R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and peaceful destination.

Incredible views, nice and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Many thanks Mirka we appreciate. Lea

Plato Lodge
Marc S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry.

Vriendelike ontvangs, lekker etes, unieke omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Many thanks for your review. We appreciate. Was so nice meeting you and have you here. Hopefully, we will see in the future again.

Plato Lodge
Violeta V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violeta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place with magnificent views

We stayed at Plato Lodge for 2 nights and had the most pleasant experience. Lea is an excellent host - very accommodating, friendly and an amazing cook. The lodge is located only 7 km from the Orange River and taking a drive to spend a day on the river bank is an absolute must. The beautiful surroundings and the tranquility of the lodge is what makes it a perfect getaway for nature lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Violeta,
Thanks so much for your review.
We appreciate it so much. It was our pleasure to have you here.
Hope to see you again in the future.
Blessings to you.
Lea

Plato Lodge
Michael S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Gesin met tieners

Afgeleë, vriendelik, mooi natuur.

Vriendelike eienaars, baie behulpsaam. Lekker kos. Gerieflike kamers. Mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia N
Gesin met klein kinders

Magnificent getaway place!

The roads were a bit tough, but when we made it we found a paradise! The scenery is spectacular like you are on a different planet and the lodge is like a luxurious spaceship that gives you all comfort you need! On top of that the hospitality of the hosts is amazing and food is delicious! Plus the trip to the Orange River with swimming and recreational fishing of the yellow fish is unforgettable experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike landskap! Netjiese en gerieflike akkommodasie.

Ons kon lekker uitrus en die kontrasterende landskap geniet. Die 4x4-roete was interessant en die Oranjerivier en versteekte wingerde 'n ware oase! Ons het dadelik tuis gevoel en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer wil gaan na goeie reën!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting.

Luxurious feel in a very scenic desert setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roann S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie in die middel van nêrens.

Plato lodge is so ver van die woel en geraas van die stad waar mens seker kan bly. Jy voel letterlik in die middel van nêrens en die stilte en sterre doen wonders vir die siel. Die kamers is redelik luuks, baie gemaklik en pragtig skoon. Die koedoe-steak en groente aandete was so smaaklik lekker en ontbyt was eenvoudig maar smaaklik. Ons sal vir seker weer terug wees. Die laaste 25 km of so is grondpad, maar ons het dit maklik genoeg gery sonder 'n 4x4. Let wel, dat 'n 4x4 is wel nodig om by die rivier uit te kom. Ons was ook te laat om te reel met eienaars om ons af te neem na die water, so ons kon nie gaan swem in die rivier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann W
Saam met vriende

Lekker.

Funksioneel en lekker en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Saam met vriende

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad.

Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Werner, dit was so lekker om jul hier te ontvang. Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg baie.
Groete
Lea

Plato Lodge
Jacoline J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ek het nog nooit die sterre so mooi gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Beste Jacoline,

Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons stukkie hemel met julle te kon deel. Ons is so bly om te sien julle het dit geniet het en sien uit daarna om julle dalk weer in die toekoms te sien.

Groete,
Lea Visser

Plato Lodge
Gerhard D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Gesin met klein kinders

Heerlike aand daar gespandeer.

Die landskap en sterre was iets om te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Gerhard,
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit opreg baie. Ek wou nog vir jul rosyne gee, maar ons het mekaar gemis. Hoop om jul weer eendag te sien.
Lea

Plato Lodge
Frank H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plato Lodge het vir my en my man 'n heerlike naweek van rus met 'n pragtige uitsig en goeie diens gebied en word definitief aanbeveel.

Ek en my man het Plato Lodge vreeslik geniet. Alhoewel daar WiFi is het ons ons fone afgeskakel en net die rustigheid van die natuur ingeneem. Die fasiliteite was netjies en skoon en ons was elke oggend vriendelik ontvang en bedien met 'n heerlike ontbyt. Ons sal vir seker weer Plato Lodge besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit opreg baie. Hoop om jul weer eendag te bederf.
Lea

Plato Lodge
Derek F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

This destination boasts an indescribable beauty, beyond words.

Besides the +/-48km gravel road travelled to get there, it was all worth it in the end. One cannot think that such awesome places exist in the middle of nowhere, well worth the trip. Staff very friendly. A swim in the Orange river was the highlight of our two night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Derek, thank you so much for your review. We appreciate it very much. Regards, Lea.

Plato Lodge
Astrid V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view over Augrabies Falls National Park.

Plato Lodge is a small-scale accommodation. The five lodges each have a private terrace with breathtaking views of Augrabies Falls National Park. The owners are very hospitable and cook nice, tasty meals for the guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Astrid,
Thanks very much for your review. We appreciate it. Hope to see you in the again future.
Lea

Plato Lodge
Amanda T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met vriende

Excellent.

Incredible views. Excellent food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Dear Amanda,

Thank you very much, everything is our pleasure. It was so nice to meet you and have you with us.

Hopefully we will see you again in the future.

Regards,
Lea

Plato Lodge
Sunette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, beste kos, gasvrye mense.

Ons het so welkom gevoel, dit het gevoel of ons by familie kuier. Die omgewing is asemrowend met al die roosklipkoppies. Is bederf met heerlike kos en 'n rustige omgewing. Ons het heerlik gebly en sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Sunette, dit was so lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was so 'n groot plesier om julle 'n bietjie te bederf. Beste wense, Lea

Plato Lodge
Chris F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Die perfekte plek vir die avonturier, fotograaf, fietsryer, stapper.

Ons sal sekerlik weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Chris baie dankie vir jul review. Dit was sooo lekker om julle hier te he en bietjie te bederf. Ons sien so uit daarna om jul weer te sien. Ons mis julle. En baie baie dankie vir al die mooi fotos wat jy geneem het en dat jy ons bietjie kom leer het van fotos neem. Mooi bly tot ons weet sien. Gene en Lea

Plato Lodge
Sandy O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek. Skoonheid is onbeskryflik. Beplan reeds ons volgende vakansie sodat ons daar kan oorbly!

Moenie dat die grondpad wat na die lodge lei jou afsit nie. Die grondpad is netjies en veilig en beloof om sy eie mooi te bied. Valkies orals en kyk uit vir ander klein diertjies - hulle is orals. Die lodge is tussen die granietkoppies en bied absolute privaatheid. Dit is so mooi, die sonopkoms, die sonsondergang, die koppies, die "hartjie" boom, die uitkykpunte, die kamers en die storte. Die dubbelstort is die beste. Die kos, die swembad, die alles! Die gasvryheid van die eienaars kan nie aan 5 sterre gekoppel word nie. In die nag is die hemelruim oortrek met sterre en Plato Lodge moet soveel sterre kry as terugvoering. Julle sien ons gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Sandy, baie dankie vir jul resensie. Dit was so lekker om julle hier te hê. As ons gaste gelukkig is dan is ons gelukkig. Dit was lekker om julle bietjie te bederf. Ons hoop ons sien julle gou weer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Groete, tot ons weer sien. Lea

Plato Lodge
Zani T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en asemrowend.

Hierdie is my tweede besoek aan Plato Lodge en weereens 'n onbeskryflike ondervinding. Ons is met die kano rivier toe vir 'n heeldag piekniek. Het gaan stap op die plaas en soms net na die mooi skilderprentjie van die omgewing gekyk. Die sonsak en maan opkoms op dieselfde oomblik was spesiaal en 'n hoogtepunt van die 4 dae se kuier. Heerlike kos en baie gratis sielskos. Baie dankie aan Lea en Eugene vir hul gasvryheid en ekstra moeite. Ons sal vir seker weer 'n plan maak om Plato Lodge te besoek en ek beveel dit met oorgawe aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Beste Zani en Martin,

Baie dnakie vir die resensie. Dit was ons plesier om julle te bederf, dit maak ons werk so lekker om te hoor as gaste dit geniet het!

Hoop om jul gou weer te sien, ons mis julle al klaar so baie!

Groete,
Eugene en Lea

Plato Lodge
Marelize D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met vriende

Plek waar jou siel kan rus tussen hartsmense.

Wat 'n ongelooflike bederf was dit nie. Eugene en Lea, Kobus, Maans, en FT, baie dankie vir alles. Die verblyf, etes en al die moeite om ons verblyf so spesiaal moontlik te maak sal ons nooit vergeet nie. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amarein F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amarein F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd by Plato Lodge gehad!

Dit was 'n idilliese wegbreek gewees. Die mense was baie vriendelik en ons was bederf met die lekkerste etes. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Amarein Dit was soooo lekker om julle twee hier te he en bietjie te bederf. Ons wens julle twee alles wat mooi is en baie seen vir die toekoms. Ons sien uit daarna om jul weer te sien. Mooi bly Lea.

Plato Lodge
Wim V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras, ongelooflike ervaring.

Dis 'n wonderlike, afgesonderde, mooi oord waar mens kan ontsnap en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Wim, dit was so lekker om julle hier by ons te hê. Lea

Plato Lodge
Suzanne M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Gesin met tieners

Pragtig.

Skoon, netjies, gerieflik en gasvrou is baie baie behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Suzanne, Baie dankie vir julle kuiertjie. Dit was heerlik om julle bietjie te bederf. Lea

Plato Lodge
Marelize S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S
Gesin met tieners

'n Unieke onvergeetlike ervaring.

Plato Lodge en sy mense is spesiaal. Die slaap-eenhede met hulle mooi uitsig oor die rotskoppies is goed toegerus en gerieflik. Die etes is heerlik! 'n Paar dae oorbly is aanbeveelbaar om die lodge en omgewing te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Marelize, Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was sooo lekker om julle te ontmoet. Hoop om jul weer eendag te sien. Groete Lea en familie.

Plato Lodge
Enid R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid R
Enkelreisiger

Fotografie-hemel!

Die plek is uitstekend, met baie moontlikhede vir fotograwe en stappers. Die ontbyt was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Hi Enid, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en is baie bly dat jy dit so geniet het. Ons wag vir jou volgende besoekie!! Groete Lea en familie.

Plato Lodge
Jan D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel of jy op 'n ander planeet bly!

Baie lekker, skoon en gasvry. Waar in Gauteng kan jy slaap met oop deure en vensters?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Baie dankie Jan, dit was so lekker om julle te bederf.

Groete,
Die Vissers

Plato Lodge
Marius B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid van die Visserfamilie moet ervaar word.

Plato Lodge is die ideale wegbreekplek om stilte en rus te vind. Die gaste-eenhede is luuks en lekker. Wees net geduldig vir die "donkiestelsel", maar hier is tyd nie 'n kwessie nie. Die spyse van ontbyt tot Kobus se gemsbok-steak vir aandete is 'n ervaring wat ons graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plato Lodge se terugvoer

Baie dankie, Marius. Dit was heerlik om julle bietjie te bederf.

Groete,
Die Vissers

Plato Lodge
Theo P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P
Gesin met klein kinders

Wegbreek saam met familie.

Geleë in 'n mooi deel van die land, voel veilig en uitgerus. Baie lekker etes en goeie waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die bietjie lafenis in die Noord-Kaap was ongelooflik! Die stilte oorverdowend! Alles van die kos, tot die verblyf, en gasvryheid van die bestuurspan ... uitstekend en definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F

Ons het die kamp vir ons self gehad.

Ons was 3 persone m.a.w 2 x eenhede. Die eenhede bestaan uit een kompleks met 'n totaal van 5 eenhede. Gelukkig vir ons was daar geen ander besprekings nie, so ons het die kamp vir ons self gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, uit die gedrang van mense.

Plato Lodge is 'n plek waar jy sal gaan om sielsrus te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie U - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik iets besonders: net die natuur en rus en vrede.

Die uitsig vanaf die kamers is pragtig, Eugene, Lea en die jong manne was waarlik gasvry. Die ontbyt was uit die boeke en die kamers baie netjies en skoon. Die grondpad is baie mooi en selfs met my klein voertuig was ek altyd op my gemak. Dit was bietjie warm maar beslis nie onuithoudbaar nie. Sou graag altyd daar wou bly. Die regte plek as iemand regtig wil rus, maar daar is ook 4x4 roetes, kanovaarte, bergfiets- en staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patty V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty V

Baie rustig, ideaal vir stiltetyd.

Baie rustig. Volwassenes se plek om te rus van al die stadsrumoer. Geen aktiwiteite vir kinders, maar dit bly 'n goeie rusplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese ervaring by 'n pragtige/rustige plek.

Dis 'n moet vir iemand wat na rustigheid soek. Die omgewing is ongelooflik mooi en ongerep, die eienaars is eenvoudig die beste en vriendelikste wat ons in 'n lang tyd teëgekom het. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm.

Dit was ongelooflik rustig en sonder geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehanri M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon, sout van die aarde mense.

Wat 'n wonderlike ervaring! Die mense ontvang jou en laat jou dadelik tuis voel. Hulle gaan uit hulle pad om jou tyd daar spesiaal te maak. Ek wou 'n verrassingsete vir my man se verjaarsdag hou en Lea het die balkon so mooi versier en 'n romantiese atmosfeer geskep en die kos was heerlik. Sal beslis weer gaan en vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantastiese natuurskoon, wonderlike gasvryheid en die heerlikste etes. Het ons verblyf terdeë geniet en beveel die Plato Lodge enige tyd aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n voorreg!

Dit was 'n voorreg om deur hierdie gasvrye familie onthaal te word op so 'n manier dat dit gevoel het asof ons gaste in hul huis was. Die landskap is anders as wat jy op enige plek sou beleef, en die stilte en sterre help om jou los te maak van die gewoel van die "gewone" lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Saam met vriende

We had a really great experience and the entire family were fantastic hosts.

The lodge is located in a stunning area, very different to what we are used to coming from the the lush KZN midlands, which made it even more amazing. I wouldn't recommend visiting in the height of summer, but a spring or autumn visit will be very rewarding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanja V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker in 'n asemrowende mooi omgewing!

Die gasvryheid is wonderlik en ek sal verseker weer gaan as ek die geleentheid het. Die rustigheid is iets wat verseker aan te beveel is en die kos was uit die boonste rakke. Baie dankie, ek kan dit aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe! Hier kan jy God se asem nie net voel nie, maar ook hoor, so lekker stil is dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurlike rustigheid!

Baie aangenaam! Ons het boonop met die motorfiets daarheen getoer. Die kos is lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en wat 'n pragtige area!

Baie dankie vir 'n vreeslike vriendelike ontmoeting en die lekker kuier! Dit was vreeslik lekker en ons sal verseker weer kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best experience in a long time.

Lea and Gen is wonderful hosts and the setting and food is out of this world ... will be back as soon as possible. Thanks a million for a great time. Everything is clean and fresh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia P
Saam met vriende

Vriendelik, heerlike ontbyte en aandete - te ver van Augrabies, lekker staproetes

Gordyne in die slaapkamer vir privaatheid aangesien ons oor die muur met mekaar kon gesels. Die donkie(s) moet 16h00 en 6h00 gestook word betyds vir voor ontbyt en voor aandete. Hangplek vir klere nie lank genoeg vir rokke nie,geen rakke in die badkamer om grimering en toiletsakkie op te sit nie. Laastens die spieel moet hoog/laag genoeg wees vir beide partye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. 'n Ongelooflike omgewing en Lea-hulle is baie gasvry.

Die lodge is baie netjies en alles is skoon. Die eienaars het 'n passie om gaste op hul gemak te laat voel, en ons gaan definitief weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narries-plaas, Daberas 7, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqRApNtfMHpkmz7llljhcEGP0Q9FS9INmPIwMlJhyLNKSri30N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Farm Narries 7 Daberas 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510252369221 19.893305897713