Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaastoe Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en daar is ook 'n enkelbed in die sitarea. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad en daar is 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder kan gaste in die sitarea ontspan en die yskas en tee- en koffiemaakgeriewe benut. Let wel dat daar nie 'n kombuis met kookgeriewe is nie. Gekookte kos kan op versoek teen 'n addisionele koste voorberei word.

Die plaas het 'n dam waarin gaste kan swem en daar is verskeie voëlspesies, sowel as staproetes wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Plaastoe Gastehuis sluit in:

Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Plaastoe Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Plaastoe Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987