LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point Lodge 79 | LekkeSlaap
+35

Pinnacle Point Lodge 79

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Pinnacle Point Lodge 79
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neville R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R
Saam met vriende

Netjiese, gerieflike verblyf in spoglandgoed.

Baie lekker gebly, dankie. Pinnacle Point is 'n asemrowende plek!

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Geagte Neville
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om julle wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by ons.
Vriendelike Groete
La Best - Pinnacle Point Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Alan C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C
Saam met vriende

Very pleasant. Lovely views.

Close to all facilities.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your time with us and we do hope to welcome you back soon.

Pinnacle Point Lodge 79
Lizette D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf met baie vriendelike diens. Pragtig netjies, skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Die eenheid is gerieflik met twee groot kamers en volledige badkamers. Baie lekker kombuis en leefarea. Die kliëntediens is fantasties. Ons stort het nie goed gedreineer nie en dit is onmiddellik reggemaak. Ons was regtig beïndruk. Die skoonmaakdiens is betroubaar en maak baie netjies skoon. Alles was in hulle plek. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Geagte Lizette
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om jul wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons geniet dit om van ons gaste te hoor en ons is so bly om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het.
Ons sien alreeds uit na julle volgende kuier by ons.
Vriendelike Groete
La Best Pinnacle Point - Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Robert M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the lodge, very well-located, well-appointed and peaceful.

Perfect for 1 night stay or longer if required.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Dear Robert
Thank you for taking the time to share your feedback with us.
We love hearing from our guests and we are truly grateful to hear that you enjoyed your time with us.
We hope to welcome you back for another visit soon!
Best Regards
La Best Pinnacle Point Lodges

Pinnacle Point Lodge 79
Jan N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Gesin met tieners

Heerlik gekuier, als netjies en 'n veilige omgewing.

Ons het heerlik as 'n gesin van 3 gekuier by Lodge 79. Lekker braaigeriewe en 'n veilige omgewing. Ons het gaan stap en die omgewing is pragtig en 'n baie mooi gholfbaan.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Geagte Jan
Baie dankie dat u die oomblik geneem het om hierdie wonderlike terug voer met ons te deel.
Ons hou daar van om van ons gaste te hoor en dit maak ons opreg dankbaar om te weet julle het die kuier by ons so baie geniet!
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom!
Groetnis
La Best Pinnacle Point Lodges

Pinnacle Point Lodge 79
Lizann C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann C
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon!

Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenheid was pragtig, skoon en baie gerieflik. Sal enige tyd teruggaan.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Geagte Lizann

Baie dankie vir die wonderlike terug voer en resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons is so bly julle het dit geniet by ons!
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Groetnis
Pinnacle Point - La Best

Pinnacle Point Lodge 79
Grant N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant N
Gesin met tieners

Wens ek kon die plek koop!

Meer as wat ek verwag het. Wens ek kon die plek koop.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Geagte Grant,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit verskriklik baie en ons is bly om te hoor julle het dit net so geniet!
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Pinnacle Point Lodge 79

Pinnacle Point Lodge 79
Bernard V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en baie lekker.

Baie lekker gekuier. Netjies, skoon, alles wat jy nodig het om goed te ontspan.

Pinnacle Point Lodge 79's terugvoer

Goeiedag,
Hoop als verloop goed aan jou kant. Wil baie dankie se vir die wonderlike resensie wat jy geplaas het. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle vinning weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Pinnacle Point 79

Pinnacle Point Lodge 79
was R1 950
Vanaf R1 658
per nag (plek vir 4)
was R1 950
Vanaf R1 658
per nag (plek vir 4)
was R1 950
Vanaf R1 658
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Apartment 79, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b8939e851213fd40c541cf0518eb2905227916d0aa0897fbb36bf702fe1beff95c8ada18f3e295d76abf787a62513526bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950, nou Vanaf R1 658  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Unit 79 Pinnacle Point Golf Estate 6511 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1949361 22.0930439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!