Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 113

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pinnacle Point Lodge 113
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Prudence T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence T

A bit of work with mommy daughter time.

Felt like a home away from home. The roster of activities at Pinnacle Point was most welcomed. Enjoyed all meals at the clubhouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 113 se terugvoer

Good day Prudence, Thank you for taking the time to leave us such an amazing rating and review, we are so pleased that our property had all of the necessary requirements and that you had an enjoyable stay with us,
We look forward to welcome you back in the near future.

Pinnacle Point Lodge 113
Thomas V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Gesin met klein kinders

Baie lekker ruim en skoon eenheid.

Ons het Pinnacle Point Estate en die eenheid baie geniet en sal heel moontlik weer in die nabye toekoms daar wil gaan bly. Die eenheid ligging is goed met 'n mooi oseaan-uitsig en ook naby aan die swembad. Ons wifi was tydelik onbeskikbaar maar Solomon en Pinnacle Point hulppersoneel het dit ondersoek en later reggestel gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 113 se terugvoer

Goeie dag Thomas,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie, ons is baie gelukkig dat U en U se gesin ons verblyf geniet.
Ons sien baie graag daarna uit vir julle volgende besoek

Pinnacle Point Lodge 113
Dj B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj B
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie veilig, mooi omgewing en rustige atmosfeer. Gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 113 se terugvoer

Goeiedag Daryl, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor jy het 'n rustige tyd by ons gehad in die mooi omgewing, ons hoop ons sien jou vinnig weer.

Vriendelike groete, die Pinnacle Point span

Pinnacle Point Lodge 113
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 113, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8550d2769bdc25b47a590270a872c07eff02031e27ebbe491f306976dbaf538fb8ff83f20e901f49665ef4b4789d40abf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lodge 113 Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.197496465994 22.090271115303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem