Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point - Golf Safari SA

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gholf Villa met 3 slaapkamers - 5.1
Selfsorg
Gholf Villa met 2 slaapkamers - 8.2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 saam met die volle betaling gehef word. Dit moet 2 weke voor die inklokdatum aan Golf Safari SA betaal word. Ons aanvaar nie kontant by die oord nie.

- Tydens openbare vakansiedae, langnaweke en skoolvakansies sal spitsseisoen-tariewe gehef word.
- 'n Nag voor 'n openbare vakansiedag, voor 'n naweek, sal ook as spitsseisoen geag word.
- Indien die openbare vakansiedag op 'n Vrydag val, behou Golf Safari SA die reg voor om enige besprekings wat nie die aand voor die openbare vakansiedag tot en met vertrek op 'n Sondag insluit nie af te keur.
- Indien een nag verblyf oor 'n naweek bespreek word, sal spitstyd-tariewe ook geld.
Aangesien naweke ook as spitstydperke beskou word, kan ons slegs gaste laat uitklok op 'n Vrydag, Sondag of Maandag.

Let asb.:
Die gas wat die bespreking by ons gemaak het is verantwoordelik daarvoor om die toelatingsvorm met die vrywaringsvorm te voltooi.
Breekskadedepositos sal nie terugbetaal word sonder dat die toelatingsvorm voltooi is nie.
Let asb. dat ons slegs jou bankbesonderhede in die formaat sal aanvaar wat in hierdie vorm gestipuleer word. Dit moet aan jou besprekingsbestuurder ge-e-pos word.
Breekskadedepositos word deur Gold Safari SA geprosesseer en nie deur die Landgoed nie.
Alle kostes vir 'n derde party plus bankkoste sal by die bogenoemde kansellasiebedrae gevoeg word.

Golf Safari SA sal 'n wysiging aan 'n bespreking oorweeg mits die versoek 'n minimum van 30 dae voor die oorspronklike inklokdatum gemaak word. Golf Safari SA hou dus die reg voor om wysigings aan besprekings te weier.

Sou ons die versoek van wysiging aan die inklokdatum goedkeur sal 'n administrasiefooi van R500 gehef word. Tariewe van toepassing op die seisoen waarbinne die wysiging val, sal geld. Slegs een datumverandering per bespreking sal oorweeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 0000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMGUwYThhLWNiODUtNDJiNy05NTJlLTk1YTY2MmNmMWZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 1 Pinnacle Point Road Mossel Bay 0000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.197995620007 22.095222473145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem