LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point Golf Estate | LekkeSlaap
+22

Pinnacle Point Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Golf Estate, Gholfvilla Blok 16, Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Pinnacle Point Golf Estate is in die Pinnacle Point Strand- en Gholfoord in Mosselbaai. Dit het 'n skouspelagtige uitsig oor die gholfbaan en die oseaan in die verte.

Die eenheid 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n platskerm-TV en skuifdeure wat na 'n privaat balkon met sitplek lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, lieflike vensters en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 6 gaste het. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Volledige DStv is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die skuifdeur lei na die onderste stoep met 'n ingeboude braaiplek en meubels.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en kroeggeriewe benut en 'n potjie gholf gaan speel. Pinnacle Point het 'n wêreldklasgholfbaan, een van die toptien-gholfbane in die wêreld, wat as een van die toptien-gholfbane in Suid-Afrika bekendstaan.

Besoek Pinnacle Point Restaurant en bederf jouself met 'n heerlike maaltyd terwyl jy die pragtige groen en blou water van die Indiese Oseaan bewonder. Spa- en haarsalongeriewe is ook beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n minigholfbaan, die Pinnacle Fiksheidsentrum, voetslaanroetes en 'n tennisbaan in. Die Garden Route Casino is ook naby Pinnacle geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golf Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Spekboomstraat, Pinnacle Point Golf Estate, Gholfvilla Blok 16, Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Golf Estate, Gholfvilla Blok 16, Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgNjnp9kaLkyZpGvAWLN0O7rSWmDou2oYoVDTG0RLNNHOHvrx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 4) Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate Golf Villa Block 16, Unit 1 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.196791 22.097032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!