LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point Golf Estate - Golf Villas | LekkeSlaap
+22

Pinnacle Point Golf Estate - Golf Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500., Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie pragtige eenheid is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle Point Gholflandgoed is een van die top-10-gholfbane in Suid-Afrika.

Hierdie tweeslaapkamereenheid is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende vir 'n wegbreek. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide kamers het toegang tot die stoep en tuin. In die badkamers is 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet waar sitplek vir 4 mense is. Die kombuis lei na 'n sittarea met 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Daar is nie ander eenhede voor hierdie eenheid nie en gaste kan die grasperk voor die eenheid geniet.

Pinnacle Gholflandgoed bied veilige stap- of drafroetes of gaste kan die Pinnacle Spa met 'n binneswembad, sauna en Jacuzzi geniet. Langs die spa is Pinnacle Kids waar na kinders gekyk word. Die Pinnacle Gimnasium en bekende gholfbaan is op die landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golf Estate - Golf Villas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Pinnacle Point Golf Estate - Golf Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mosselstraat, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500., Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Golf Estate - Golf Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500., Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7fa21edcbd3c837ed16fff97238fbbc181b4c6677fb932780ac30d91a24da481c4b17359542e8ef55712d21766a0877c8af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 Mossel Street Pinnacle Point Golf Estate 6500. Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197982989007 22.095491941833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!