LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point Gholf Lodge No 116 | LekkeSlaap
+35

Pinnacle Point Gholf Lodge No 116

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Lodge 116 langs Spekboomstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R2 699 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 116 is 'n ruim huis in die Pinnacle Point Kus- en Gholfoord. Die selfsorgverblyf, met parkeerplek reg voor die deur, is ideaal vir 'n gesin of groep van 6.

Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers met 1 koningingrootte-bed en 4 enkelbeddens. Die ruim oopplan-leefarea het 'n lieflike sitarea met 'n TV met Showmax, Netflix en DStv, 'n kaggel, 'n eetarea en kombuis. Die moderne kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Daar is ook 'n privaat braai-area en voetpaadjie wat na die swembad en speelarea lei.

Jy kan die perseel verken en die oorvloed fauna en flora bewonder. Oesterbaai is 'n privaat strand-omgewing waar jy kan wandel en swem. Daar is ook 'n ander staproete waar jy grotte kan besoek.

Die asemrowende Pinnacle Point Gholfbaan skuil teen 'n krans in Mosselbaai met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dié kampioenskapsgholfbaan is ontwerp deur Peter Matkovich en is in November 2006 geopen. Daar is ook 'n spa en swembad by die klubhuis. Die La Vita Spa het 'n warm swembad, Jacuzzi, stoomkamer en daar is 'n haarsalon. Die lodge het WiFi. Die gimnasium kan ook teen ekstra koste gebruik word.

Gaste kan tennis of gholf speel, verken, eet of die Tuinroete Kasino besoek. Pinnacle Point Golf Lodge is in die Pinnacle Point Kus- en Gholfoord naby Mosselbaai - die Suid-Afrikaanse dorp met die mees gematigde klimaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Gholf Lodge No 116 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Pinnacle Point Gholf Lodge No 116
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Lodge 116 langs Spekboomstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Gholf Lodge No 116 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 699
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 699
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Lodge 116 langs Spekboomstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4d1947442a7ce6815d04a9174d19e26100f416ec2272037a442710bf01f20e63726a90c6c4393acfbaaa44967811c218be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 699  per nag(plek vir 6) 13 5 1 5 Pinnacle Point Beach and Golf Resort Lodge 116 off Spekboom Street 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.197161476533 22.090351581573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!