LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point 249 | LekkeSlaap
+17

Pinnacle Point 249

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed 249, , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point 249 is 'n lieflike selfsorghuis op die Pinnacle Point Gholflandgoed en bied aswemrowende uitsigte oor die landgoed met die see in die agtergrond.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 ruim slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en genoeg spasie vir gaste om hul klere uit te pak. Al die slaapkamers het hul eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

By die trap af het die huis 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die waskamer onder. By die trap op is daar nog 'n kombuisie met die basiese verhit-en-eetgeriewe. Albei kombuise het 'n skottelgoedwasser.

Verder is daar 2 sitkamer-areas met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitarea onder het 'n kaggel en die area bo het 'n pool-tafel.

Die huis is ook naby Pinnacle Point Klubhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point 249 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Pinnacle Point Gholflandgoed 249, , 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed 249, , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67496e7290eb42802a810bcfbc093ba7823b4fe79f465129c1aa1ce80e6cb00067cfd4e68d9176dc65250ccf1d1ad4e5cfb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800  per nag(plek vir 8) 249 Pinnacle Point Golf Estate Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.203302969245 22.08858225307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!