Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdehoef Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Perdehoef Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Loren E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren E
Saam met vriende

Clean, pleasant and safe.

A comfortable stayover on my drive from Pretoria to Cape Town. It is just off the N1, in a very clean little town. The place itself was cozy, clean and felt very safe. There is no stove, but if you want a freshly cooked meal, there is a PlaasKombuis restaurant 3min walk down the road which was recommended to us by the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Hulpvaardige gashere. Rustige klein Karoo-dorpie om te oornag. Geen TV nie, maar dit het nie eens gemis gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C
Saam met vriende

Netjies. Is baie vriendelik verwelkom.

Dus 'n lekker oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anecke V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en bekostigbaar.

Gasvrye mense, lekker in die dorpie en na 'n heerlike nagrus kon ons die pad aanpak terug na Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie A
Saam met vriende

Netjiese slaapplek wat in hoofstraat is.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M
Gesin met tieners

Excellent.

Great host. Spacious, clean and homely accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So so.

Kort 'n behoorlike waaier en goed vir muskiete, asook die bed slaap nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dalk net WiFi en 'n TV.

Ja, het alles wat benodig word. Dalk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker weer Perdehoef Gastehuis gebruik.

Die plek is mooi behou, kon rustig slaap en die eienaars is baie vriendelik en hulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjies, skoon en ideaal vir oornag. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en skoon Karoo gasvryheid.

Daar's niks soos om wakker te word in 'n Karoodorp nie. Gerieflike oorslaap akkommodasie met alles wat nodig is. Eienaars baie vriendelik en gehulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik H
Gesin met klein kinders

Net oornag op pad Kaap toe.

Ons oorgeslaap, op pad Kaaptoe. Verblyf baie netjies. Hul voorsiening gemaak vir die koue deur ekstra komberse en elektriese kombers. Sou net meer koffie sakkies in kamer wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Goeie ligging, vriendelike eienaars en aangename verblyf.

Die verblyf is baie gepas vir oornagreisigers. Baie basiese geriewe met mikrogolf en yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en waarde vir geld.

Jy kry dit wat jy sien op die foto's. Lekker oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie H

Netjies, skoon, gemaklik, warm.

Het eers laat daar gekom en weer vroeg volgende oggend vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is koud en die bed en kussings ongemaklik, geen TV en parkeerplekke klein.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

Uitsonderlike verblyf en regtig baie lekker geslaap.

Uitsonderlike verblyf en regtig baie lekker geslaap. Die eerste keer in 'n lang tyd dat die kussings en matras absoluut perfek was vir my. Koffie en tee in kamer met 'n 2 liter melk. Die melk het die prentjie afgerond en het ons dit verskriklik waardeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met vriende

Bekostigbare verblyf.

Rustige verblyf teen baie billike tarief en naby die N1.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient, just what we needed.

Pleasant, friendly, good value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vanaf Gauteng na Kaapstad.

Ons is vriendelik ontvang, kombuisie is altyd 'n bonus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Frank C
Gesin met klein kinders

Awful.

No TV, floors noisy, toilet dripping, bedding not good enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, bekostigbare oornagverblyf.

Loopafstand vanaf al die winkeltjies en eetplekke in die hoofstraat. Ou huis, maar baie netjies met klein kombuisie. Yskas, mikrogolf, opwasbak. Ruim slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly reception and good attention to detail.

Very clean and neat accommodation in an old house. Very attentive hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf op pad vanaf Johannesburg na die Kaap.

Die verblyf was baie gerieflik, met veilige parkeerplek vir my motor in die agterplaas. Daar was drinkwater beskikbaar in die kombuis, asook 'n muskietweerder vir die slaapkamer. Kan dit definitief aanbeveel vir iemand wat 'n oornagplek soek in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadena G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag - 1 aand op reis.

Eienaars was baie vriendelik. Huis is baie oud (dateer uit mid-1800's!), maar kamer was skoon met privaat badkamer en kombuis met lekker groot yskas/vrieskashokkie en dan nog die braaiplek buite. Plek bied aan als wat mens nodig het vir oornag. Linne ruik heerlik! Internet swak - maar eienaar het gesê hulle gaan versterker insit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean, friendly.

From our arrival to our departure the interaction with the management was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld verblyf. Gashere was vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering met tonne karakter in die hoofhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B
Gesin met tieners

Great for a stop-over on the way home from Cape Town.

Perdehoef Gastehuis was neat and tidy, with some quaint old-fashioned charm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Gesin met tieners

Geskik vir een nag verblyf.

Netjies in hoofstraat geleë. Kan TV in eenhede sit. Die plek is netjies alhoewel outyds. Gasvrou is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry A

Baie goeie waarde vir geld.

Vier van ons kon slaap vir 'n standaard, baie billike tarief. Die eenheid wat ons gebruik het, het bestaan uit twee badkamers en twee badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Eienaars verskriklik vriendelik en behulpsaam. Gemaklik en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good, cleaned, well looked after place.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het die verblyf baie geniet. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Dit is rustig en ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadya V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in 'n skoon en veilige atmosfeer.

Ideal vir 'n oornag oppad van die besige Gauteng na die skone Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Verna J
Gesin met tieners

Exactly what was needed.

We were well communicated with through WhatsApp throughout our trip and warmly welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Enkelreisiger

All up to scratch and excellent value.

See above. Good value and clean and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Warm, friendly, comfortable.

Hosts were very nice. Rooms were clean. We enjoyed the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Dit het die doel gedien vir een nag se oorlsaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V

Peaceful sleep. Pretty garden.

Slept peacefully. Pretty garden. The antique wooden floors were more noisy than any previous experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee nagte oorgebly.

Die gasvrou het ons verblyf baie gerieflik en aangenaam gemaak. Een van die verrassings wat nie vooraf op foto's gesien word nie, is die mooi tuin in die agterplaas. Met beurtkrag se uitdagings het sy steeds gesorg dat haar gaste nie sukkel in die donker nie en ons selfs ingelig oor wanneer die beurtkrag gaan wees. Vir die wat hou van gesels en vir die tuiniers is haar geselskap 'n ekstra bonus, as hulle dit sou verkies. Ons het ons verblyf daar baie geniet en welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese geriewe, voldoende en gerieflik.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf. Veilige toesluitberging vir die motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharin K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders en baie oulike plek.

Baie baie oulike plek, netjies en goed ingerig. Ligging is in die kol. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna H
Saam met vriende

Baie netjies, gasvry en veilig.

Die Perdehoef Gastgehuis is 'n pragtige karakter volle huis,. Baie netjies en het alles wat nodig is na 'n lang pad se ry. Ons het heerlik oorgeslaap. Die eienaars is ongelooflik gasvry en bied veilige parkering vir jou motor en sleepwa. Baie goeie waarde vir die tarief en ons sal beslis weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable, overnight stay.

A convenient stop over between Johannesburg and Cape Town. Suzette was helpful and friendly. The beds were comfortable and there were plenty of blankets and an electric blanket. We felt safe. I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andria S
Saam met vriende

Het net oornag na kaapstad, oornagverblyf.

Vriendelik verwelkom, baie gasvry. Netjiese akkommodasie. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet J
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap. Netjies, warm en vriendelik.

Baie hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna M
Saam met vriende

Could be better.

Nice and helpful owners, very spacious. Did not notice when booking but place did not provide a TV and wi-fi (nowadays quite a must).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and close to town.

Clean and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Gesin met klein kinders

Perfek vir oorslaap tussen Kaap en Gauteng, skoon, netjies en goeie kommunikasie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan W
Enkelreisiger

Sien sterre.

Rustig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beskostigbaar.

Bekostigbare oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-mari B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for overnight rest.

The hostess was a bit aloof but ready for us. The room has an old-world feel. Neat and everything needed for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Saam met vriende

Definitief aanbeveel, vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Perdehoef is 'n netjiese gastehuis in 'n goed-geleë area van Richmond, dis bekostigbaar en baie vriendelike twee mensies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C
Gesin met tieners

Vriendelike gasheer, skoon en gerieflik!

Ons is vriendelik ontvang en van goeie raad voorsien. Geriewe was netjies en gemaklik! Perfek vir oornagstop van Tuinroete na Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, ons het vroeg vertrek die volgende oggend en die eienaar het vir ons die motorhek oopgesluit, sonder moeite.

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Sien julle DV gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael(philip) O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael(philip) O
Enkelreisiger

Goed.

Goed genoeg verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Skoon netjies.

Heel reg vir een aand oorslaap. Omrede dit 1ste was, was die bure tot laat nag besig, nie eienaars se skuld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P
Gesin met klein kinders

Vriendelik en behulpsame gasheer en -vrou.

Lekker geslaap, skoon plek, motor veilige plek. Sou voorstel dat die gastehuis 'n inligtingsbrosjure beskikbaar het oor eetplekke en wat aangebied word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Die oom en tannie is baie vriendelik, hulle gaan uit hul pad om dit lekker te maak. Die ou huis is gerieflik en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met tieners

Vriendelike gasheer en netjies wooneenheid.

Sal in die toekoms weer van die blyplek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Dit was ons rweede keer by Perdehoef en sal elke keer weer teruggaan!

Die gasvrye ontvangs en alles wat mens nodig het vir 'n rustige en gemaklike oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, karaktervol, netjies en vriendelike eienaars.

Sal beslis weer by Perdehoef oorslaap. Veiligheid was baie goed en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda S
Gesin met tieners

Baie gemaklik en lekker geslaap.

Netjies en skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilige oorslaapplek.

'n Baie skoon en netjiese plek en ons is baie vriendelik verwelkom. Gerieflike oorslaap-fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Ons het lekker gerus.

Ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met klein kinders

Heerlik ruim.

Ons het heerlik oornag met ons twee babatjies. Het camping cots vir hulle opgeslaan. Ons was verras met al die spasie, een kot kon in die kombuisie inpas en die ander een in 'n klein binnehoffie, so ons het die kamer vir onsself gehad. Die ligging is absoluut uitstekend vir reisigers van Gauteng na die Wes-Kaap. Volgende keer sal ons vroeër bespreek dat ons een van die dubbelkamers kan kry. Die eienaar het dit die volgende oggend vir ons gaan wys. Al die kamers is baie netjies en die pryse so bekostigbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelei G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adelei G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemoedsrus, veilig.

Ons het so lekker geslaap by die gastehuis. Ons was ontvang met soveel vriendelikheid en ons kar was baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C
Gesin met klein kinders

Perfect to break the journey to Cape Town.

The room was clean and tidy and the owners were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, veilige verblyf om ’n lang reis korter te maak.

Die gashere was baie behulpsaam en professioneel. Parkering was veilig, plek het gebied wat geadverteer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S

Gerieflik, goeie tussenstop, nie noodwendig goed geprys nie.

Geriewe basies en skoon. Vergelykend met ander verblyf is die prys ietwat aan die hoë kant. Verbasend is die feit dat daar geen eetgerei is nie. As ons bv. nie eie messe of vurke gehad het, sou ons kos met die hand moes eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met klein kinders

Rustigheid

’n Rustige dorp met hartsmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Perdehoef was ons halfpad oorslaap plekkie van PTA tot Kaapstad. Dit was 'n baie oulike plekkie met 'n vriendelike tannie en oom wat die gastehuis besit. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek het als wat mens nodig het asook veilige parkering vir ons motor.

Baie dankie Pieter vir die lekker geselsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B
Gesin met tieners

Net 1 nag oorgeslaap! Baie netjies en skoon.

Mooi netjiese dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid en -rustigheid.

Baie ruim en netjiese kamer. Eie kombuis. Vriendelike ontvangs en Karoo-hartlikheid. Loopafstand van Vetmuis Plaaskombuis. Heerlik geëet. Hoop om volgende jaar weer ‘n draai te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Gesin met tieners

'n Gerieflike plek en voorsien aan al jou behoeftes vir 'n oornagplek.

Wonderlike eienaars wat vir ons gereël het om die mees interessante museum te besoek. Ook 'n absolute moet op hierdie sjarmante Karoodorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra K
Saam met vriende

Gerieflik en baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Die ideale oornag plek tussen Gauteng en die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gastekamer.

Goeie fasiliteite (veral groot ys/vrieskas). Goeie waarde vir geld! Vriendelike gasheer en gasvrou. Gerusstellende veiligheidsmaatreels - ook vir ons motor. Romantiese Karoo-dorpshuis atmosfeer. Sal graag weer by die Perdeheof Gastehuis oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anli V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli V
Gesin met klein kinders

Friendly service- accommodating hosts! Good value for money, easily accessible & safe.

Friendly service- accommodating hosts! Good value for money, easily accessible & safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Kamers was baie netjies voorberei en ons was ingewag deur baie vriendelike dame, alles was skoon en netjies. Sal weer daar aangaan as ek weer moet stop en oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye en baie behulpsame mense.

Het rondgeskakel en regtig moeite gedoen sodat ons aandete kon bekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, comfortable, lovely old building. Friendly hosts. My wife enjoyed being able to bath.

We were researching our family history and so the church and graveyards were of interest to us. We had no luck in Richmond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon akkommodasie.

Vriendelike ontvangs. Het oornag in eenheid 1. Skoon, netjies en stil. Veilig parkering stapafstand na restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, veilig en gesellig.

Privaat, skoon, gesellig en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Gesin met klein kinders

A perfect stop over between Cape Town and JHB.

Very clean comfortable accommodation, hosts were friendly helpful and welcoming. This is an ideal location to break the drive. Richmond is a friendly little town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie oulike plek met vriendelike diens. Lekker plek om te rus.

Baie oulike plek met die gevoel van die ou dorpie se geskiedenis. Sal weer daar kom inloer wanneer ons verby gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag oorgeslaap op pad Langebaan toe.

Die tannie en oom van Perdehoef is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Aangename slaapplek in 'n baie stil en klein dorpie in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam en baie beslis waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik ontvang en sal beslis weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Gesin met tieners

Heerlike en rustige nagrus gehad.

Die kuier op Richmond het ons aangenaam verras. Perdehoef was mooi skoon en heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagplekkie.

Goeie mense en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakie K
Saam met vriende

Dit was 'n welkome ruskans op ons reistog.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 51, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84MhY2WQnyaOk2ujkuoIEwkLlCQH8gFGslW5Z9qEmZo02oS3KQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 51 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.413209582598 23.943867409616