Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Pedroskloof Farm Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J

Pragtig.

Pedroskloof is pragtig. Die natuurskoon van die Kamiesberge is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and very welcoming hosts.

Very convenient for viewing the flowers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Rustig in 'n mooi omgewing.

Vriendelike ontvangs. Lekker maaltyd in die restaurant. Ons sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Saam met vriende

Vriendelikste mense op aarde. Kos is die beste denkbaar.

Dit was koud en nat, maar die blyplek maak dubbeld op met gasvryheid, lekkerste kos en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en pragtige omgewing.

Vriendelike gasvrou wat ons hartlik ontvang het. Pragtige omgewing met netjiese en gerieflike kamers. Gehalte beddegoed. Heerlike tradisionele boerekos. Pragtige staproetes. Ons sal Pedroskloof se mooi verblyf en omgewing graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware gasvryheid en uitsonderlike kos. Pragtige ligging.

Die eenhede is ruim, baie gerieflik met absoluut alles wat plaasverblyf spesiaal maak. Die gasvrou is uiters behulpsaam en meelewend. Geen guns is te groot vir haar nie. Die maaltye was keurig voorgesit en bied ruim porsies. Mooi staproetes op die plaas en ideaal om net te ontlaai en ontspan. Geen selfoonsein of TV! Ek sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag.

Sal daai skaaphond vir altyd mis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamers op 'n pragtige plaas met 'n baie gasvrye eienaares.

Die entjie se ry in die berge is die moeite werd om in die pragtige omgewing te kan oornag. Die lekker boerekos en inligting, ten aansien van die omgewing, rond die prentjie mooi af vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grazyna K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grazyna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, friendly and helpful host. Sulene cooking for us delicious dinner every night.

In the middle of nowhere, peaceful place to relax and unwind. Beautiful setting between mountains. Comfortable accommodation, friendly host and fantastic flowers around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable and pleasant week.

The self-catering unit was very comfortable. The hosts were exceptionally friendly and helpful. We enjoyed the beautiful walks. There were plenty of flowers to be seen despite it being a dry year.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almero D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Almero D
Saam met vriende

Pragtige omgewing, gesellige restaurant, hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

Die lekkerste afval wat ek in 'n lang tyd genuttig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en pragtige natuurskoon.

Gasvryheid en warmte is die absolute leuse van pedroskloof. Dit is op die te doen lysie vir almal. Ons het pragtige blomme gesien met aanbeveling van die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rod M
Saam met vriende

Comfortable, friendly just a bit hairy on a wet road. Signposting needs to be improved.

We undertook the journey from Leliefontein and missed the turnoff as the signage faces the other way.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina Z
Saam met vriende

Lovely

A breathtaking trip through the mountain pass up onto the plateau. Stunning! Friendly and accommodating hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Gesin met tieners

Heerlik rustig, weg van die stad en liggies.

Pragtige omgewing en natuurskoon tot by die bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars lug, heerlike staproetes, aangename gasvrou en Mila die boerboel wat graag saam stap.

Pedroskloof is geleë min of meer bo-op die Kamiesberge. Die omgewing is skouspelagtig en verskillende staproetes oor meerdere dae is moontlik. Die verskeidenheid plantegroei is ongelooflik. Die plaas self is rustig en gemaklik. 'n Mens kan hier gerus 'n paar dae deurbring om van die lewe in die stad genees te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salomé V
Saam met vriende

Sulene is uiters vriendelik en behulpsaam, pragtige oornagplek!

Sulene het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer met selfsorg en groot beddens! Pragtige eenhede met badkamers wat net storte het en heerlike handdoeke. Daar was genoeg 2punt elektriese punte om kamera en selfone te laai! Met fase 4 beurtkrag het hulle n kragopwekker wat minstens ligte kon voorsien, wat n groot pluspunt is! Ons het nie geweet dat sy etes op versoek voorsien nie maar dit lyk na n uitstekende opsie. Baie dankie, dit was heerlik sonder selfoon sein en die volmaan oor die berge!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Enkelreisiger

Absoluut Amazing!!

Die ligging is sprokies mooi, die gasvrou aangenaam, vriendelik, behulpsaam en die beste chef ooit - selfs die Dassie en die oulikste plaasbrak het kom groet. Die akkomodasie is gerieflik, netjies en skoon....en ek sal julle verseker weer sien

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met vriende

Die verblyf was onberispelik netjies, mooi en skoon. Die kamers is gerieflik ingerig met 'n klein kombuisie. Die natuur is pragtig en Pedrokloof is baie goed geleë.

'n Bonus is die keuse tussen 'n restaurant of self braai. Ek kan Pedrokloof definitief vir die kieskeurige reisiger aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boeta W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta W

Bly ten minste 2 nagte op hierdie pragtige plek!

Ons het die tyd op Pedroskloof baie geniet! Suline was 'n fenominale gasvrou. Die binnebraai het die ruim leefvertrek lekker warm gemaak. Die staproete was ongelooflik mooi! Ons is so spyt dat ons nie meer tyd op hierdie pragtige plaas kon spandeer nie, een nag is te min! Hier is soveel mooi staproetes wat ons nog graag sou wou verken. Ons kom beslis weer kuier!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars. Plaas-atmosfeer. Aangename verblyf.

Heerlike braai-area. Gaste het saam gekuier met die boer en sy vrou. Hulle het uit hul pad gegaan om dit so aangenaam as moontlik te maak. Plaas-atmosfeer was baie lekker en die diere was 'n belewenis. Sal graag weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste natuur, hemelse beddegoed, gaafste gasvrou wat die lekkerste kos maak!

Opregte, warm, plaasgasvryheid! Die woorde “vrede” en “rustigheid” staan vir my uit. Arriveer soos vreemdelinge, vertrek asof jarelange vriende. Baie dankie vir ‘n uiters genotvolle kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker rustig en netjies.

'n Plek wat jou overgenoegd laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende mooi Namakwalandse landskap.

Beslis die moeite werd om hierheen te ry. Die Ou Werf-eenheid is baie goed toegerus en goeie gehalte linne is voorsien. Wonderlike gasvryheid. Boerekos op sy beste, maar onthou om vooraf te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die warmte en liefde by ontvangs het dadelik alles lekker gemaak.

Blyplekkie is baie goed toegerus en netjies. Baie lekker bedjies, dus goed geslaap. Duvet was lig op die voete, wonderlik. Ons het heerlik gestap, die omgewing, al is dit baie droog, is baie mooi en ek kon klein lelietjies orals sien. Jy moet hulle bietjie soek. Die gasvryheid is egter die hoofkenmerk. Ek dink daar kan heerlike staproetes ingestel word (maklikes en moeilikes). Ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige plaasatmosfeer. Heerlike tradisionele plaaskos, skaapkop en hoenderpastei was 'n wenner! Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die plaas met gasvryheid.

Ons het heerlik gekuier op die plaas by Pedroskloof Farm Accommodation. Die gasvryheid was wonderlik en so die diens wat daarmee saamgaan. Ons sal Pedroskloof aanbeveel vir verblyf in die Kamieskroon-berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en ontspan tussen die asemrowende vistas.

Dit is 'n plek waar jy onmiddellik tuis voel. Die gasvrou het ons bederf met heerlike etes. Die vars skoon lug en die pragtige berge wat die plaas omring, met al die staproetes, het ons batterye weer goed herlaai. Dis 'n bestemming waarheen ek sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie U - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pedroskloof is die moeite werd om te besoek.

Pragtige omgewing, pragtige plaas, vriendelike mense. Prefekte stap- en bergfietsroetes. Die area tussen Kammieskroon en Pedroskloof is baie mooi - ongerep, wild, berge. My soort plek en my soort mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalla L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en gasvry.

Ware boere-gasvryheid geniet met 'n heerlike ontbyt wat ingesluit was by die verblyf. Gerieflike en netjiese kamer met alles wat jy nodig het. Ons beveel Pedroskloof graag aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S

Namkwalandse plaas-gasvryheid in natuurskoon kloof.

Goeie geriewe in mooi vredevolle kloof in die berge op aktiewe plaas met gawe gasvrou en personeel. Ek is simpatiek ontvang met my bejaarde ouers en kon net ontspan. Moenie die tradisionele etes en plaasontbyt misloop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Saam met vriende

Spontane en vriendelike, egte gasvryheid.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Sulene was 'n baie vriendelike gasvrou. Die kamers was baie mooi met kraakvars linne. Ons het 'n heerlike aandete en ontbyt daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met vriende

Onverbeterlike gasvryheid.

Pragtige ligging, regtig oulike akkommodasie, en onverbeterlike gasvryheid van ons gasvrou Sulene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inga En Hans S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inga En Hans S
Gesin met tieners

Eenzame locatie,erg basic.

Een lastig te bereiken locatie. In de winter is het erg koud. Er is geen verwarming op deze locatie. Ook is er geen telefonisch bereik en nauwelijks internet mogelikkheden. De inrichting is erg gedateerd. Verder niet alles even schoon. Wel een vriendelijke gastvrouw die een goede maaltijd voor ons had bereid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pedroskloof Farm Accommodation se terugvoer

Daar is verwarmers in elke kamer met vere duvets en twee komberse per bed. Die leefarea het 'n kaggel/braaiplek waar vuur gemaak kan word om te help vir die koue winter aande in die Kamiesberg. Ons het 'n Wi-Fi netwerk beskikbaar vir gaste vir kommunikasie via e-pos of WhatsApp. Ons is gelys as Plaas akkommodasie en ons poog om gaste al die nodige luukse te bied sonder om afbreek te doen aan die plaas atmosfeer.

Pedroskloof Farm Accommodation
Freddie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuur is asemrowend en die gasvrou dra jou op die hande.

As jy van die natuur en stilte hou, is dit die plek vir jou. Hier beleef jy die egte en opregte boere-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful isolated farm with friendly hostess.

Warm Namakwaland hospitality with "kontrei kos" available. Hiking and mountain bike trails on farm. Weather was chilly and wet on our visit so we drove to see kokerboom forests and Leliefontein. No mobile reception on farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige afgeleë plaas met vriendelike gasvrou.

Warm, Namakwalandse gasvryheid met kontreikos beskikbaar. Stap- en bergfietsroetes op die plaas. Die weer was koud en nat met ons besoek, so ons het maar gery om die kokerboomwoude en Leliefontein te sien. Geen selfoonsein op die plaas nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met vriende

'n Regte plaasondervinding met baie vriendelike mense!

Dit was regtig een van die beste plekke wat ons op ons blommetoer in gebly het. Baie dankie vir 'n skoon en netjiese blyplek met uiters professionele personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, lekker gerieflike en veilige verblyf, en uitstekende (opsionele) kos.

Lekker blommekyk-selfsorgverblyf, weg vanaf die hooftoerismeroete vir diegene wie nie omgee om grondpaaie te ry nie. Etes is opsioneel beskikbaar, so mens hoef nie veel kos saam te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oases op Kamieskroon!

Ons verblyf op Pedroskloof Farm Accommodation was besonder lekker gewees. In die berge lê die pragtige plaas met sy groot, groen tuin. 'n Baie rustige atmosfeer. Gerieflike kamers wat baie ruim en netjies is. Ons is gasvry ontvang met die aller heerlikste etes. Voorwaar 'n oase langs die pad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful on a working farm.

Had a lovely stay. Very friendly and it was very interesting talking to the farmer. Have a MTB-route around the farm but we opted to take all the dogs for a walk in the hills instead. Tea garden has great freshly cooked meals. Was an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suenette M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid en baie mooi omgewing weg van alles.

Alhoewel daar geen blomme was nie, is die omgewing van berge en klowe steeds baie mooi. Die akkommodasie was skoon en gerieflik. Die gasvrou is baie gasvry en baie entoesiasties t.o.v. haar bedryf en omgewing. Die kontrei kos was baie besonders, geurig voorberei en waarde vir geld. Verskeie tipe van akkommodasie asook aktiwiteite word aangebied wat dit 'n wonderlike ervaring maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556