Opsomming van Resensie
Martjie K - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Wilhelm S - Jul 2022
Gemiddeld
Was redelik aanvaarbaar, was seker heelwat beter 'n paar jaar gelede (voor "lockdown"?) en in goeie kondisie.
Karen D - Jun 2022
Gemiddeld
Gerieflik.
Berna B - Jun 2022
Gemiddeld
Baie oulike plek en goeie waarde vir geld. Na my bespreking laat Sondagmiddag was ek dadelik gekontak om reëlings te tref vir die aand se verblyf.
Heidi G - Mei 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies, prakties, bekostigbaar en naby aan alles.
Lees meerHennie P - Apr 2022
Gemiddeld
Gerieflik.
Zayne M - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker oornagverblyf.
Jo-lize S - Mrt 2022
Gemiddeld
Nie lekker nie, ons kon nie stort of bad nie.
Elmien G - Mrt 2022
Gemiddeld
Goeie, skoon, netjiese oornagplek.
Hannatjie D - Mrt 2022
Gemiddeld
Gemaklik, netjies en vriendelike diens.
Hester O - Feb 2022
Gemiddeld
Baie gerelieflik.
Ebeth M - Jan 2022
Gemiddeld
Good, but did not sleep well. Too much traffic.
Willie V - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Mariane M - Jan 2022
Gemiddeld
Rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs, gerieflik naby aan die hoofsnelweg.
Celia A - Jan 2022
Gemiddeld
Verseker nie wat ek verwag het nie.
Julie H - Jan 2022
Gemiddeld
Really enjoyable. Would book there again.
Pierre L - Jan 2022
Gemiddeld
Voldoende vir een nag, nie gerieflik ingerig en afgerond vir langer nie.
Marelize N - Jan 2022
Gemiddeld
'n Huis weg van jou huis.
Nadia M - Des 2021
Gemiddeld
Gerieflike nag rus na lang dag op die pad.
Lees meerIlsa C - Des 2021
Gemiddeld
Netjies, rustige area. Bed baie lekker geslaap.
Riana C - Des 2021
Gemiddeld
Dankbaar vir die DStv-pakket beskikbaar.
Marike P - Des 2021
Gemiddeld
Was veilig, netjies en professioneel.
Michelle D - Nov 2021
Gemiddeld
Skoon en netjies.
John S - Nov 2021
Gemiddeld
Fantastic.
Courtney W - Nov 2021
Gemiddeld
Looks beautiful, but things just didn't work well in the room. Nice enough for a layover stay.
Cindy P - Nov 2021
Gemiddeld
Gemaklik en netjies.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Cindy
Ons by pebblefountain is bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Delina P - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap!
Jaques B - Sep 2021
Gemiddeld
Oorslaap tussen JHB en Kaap.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jacques
Ons is besig met opgradering van perseel vreeslik jammer vir omgerief. Volg assseblief ons facebook blad om vodering te sien.
Groete
Nicky S - Sep 2021
Gemiddeld
Verblyf was gerieflik en baie netjies.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Nicky
Het aandag gegee aan die probleem vreeslik jammer vir enige ongerief.
Is besig met opgradering van perseel volg ons facebook blad om te sien hoe ons plekkie verander.
Baie dankie vir terugvoer ons waardeur sonder terugvoering sal ons nooit weet hoe om te verbeter nie.
Groete
Steph
Cyril K - Sep 2021
Gemiddeld
Enjoyable.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Cyril,
We are busy upgrading our premises couch has been replaced allready follow our facebook page to see our revamp in progress.
Kind regards
Steph
Finolia W - Sep 2021
Gemiddeld
Was oraait. Goeie nagrus en ons ekstra kind ook akkommodeer.
Samantha J - Aug 2021
Gemiddeld
Goed vir 'n oornag
Clare C - Aug 2021
Gemiddeld
Comfortable and clean.
Hennie H - Jul 2021
Gemiddeld
Baie lekker kamer.
Michael H - Jul 2021
Gemiddeld
Baie privaat en rustig.
Marie-louise G - Jun 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld
Frank W - Apr 2021
Gemiddeld
It was OK.
Dietrich B - Feb 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon plek.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Hi Dietrich
Ons is bly dat u die aand by ons geniet het. Kom kuier gerus weer
Groete
Rudel en Steph
Belinda B - Nov 2020
Gemiddeld
Tevrede.
Ruth B - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ruth
Ek is baie bly dat julle verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rudel
Denise S - Sep 2020
Gemiddeld
Lovely safe, clean accommodation with comfortable beds and hot water for showering.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Good day Denise,
Thank you for your positive response. Hope to see you soon.
Kind Regards,
Rudel
Werner N - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelik, gerieflik, ruim.
Tinus B - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies, veilige en vriendelik ontvang met aankoms en met vertrek.
Jessica C - Jan 2020
Gemiddeld
Slaaplose nag!
Lees meerPebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jessica,
Jammer vir die ongerief. Ek spuit elke Maandag sendona in en om my vertreke, en tot mense gekry wat kom spuit het dat daar niks is nie. Ongelukkig, het ek nie beheer wanneer dit reen en wat die natuur binne bring nie. Weereens jammer vir die ongerief.
Groete,
Rudel
Sammy M - Des 2019
Gemiddeld
Veilige en onberispelike skoon akkommodasie. Sal dit definitief aanbeveel. Yunice is 'n wonderlike gasvrou!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Sammy
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Rudel.
Maralize G - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtig, dadelik welkom gevoel.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Maralize
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Rudel
Sonja H - Sep 2019
Gemiddeld
Gemaklike bed en netjiese eenheid.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Sonja,
Jammer vir die ongerief met betrekking tot die water en krag. Ongelukkig was die probleem aan die munisipaliteit se kant en ek kon niks daaraan doen nie.
Daar was gevra of die kamer skoongemaak kan word maar u het geweier dat die dame kom skoon maak en het gesê julle kamer is reg.
Ons verskaf ook 4 stukke van alle eetgerei.
Groete
Rudel
Corrie C - Sep 2019
Gemiddeld
Glad nie pet-friendly nie. Het gevra vir woonstel om honde te akkommodeer, maar het ander woonstel gekry met aankoms.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Corrie
Die mikrogolf was dadelik vervang tydens verblyf en prop was vervang. Het vir julle die eenheid gegee wat julle bespreek het en nie n ander eenheid nie. Jammer vir res van die ongerief wat nie onder my aandag gebring was nie. Ek het dadelik werk daaraan gemaak.
Vriendelike groete
Rudel
Gerrit P - Mei 2019
Gemiddeld
Skoon en veilig. Stapafstand van Rosepark hospitaal.
Wessel V - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker gebly, maar bed was stukkend waarop my kind moes slaap.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Wessel.
Baie dankie het klaar aandag daaraan gegee. Die slaapbank is vervang.
Groete
Rudel
Geoffrey B - Apr 2019
Gemiddeld
Modern, well equipped place for a comfortable stay.
Lees meerStephanus (fanie) D - Mrt 2019
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en skoon.
Leon K - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie netjies en naby die snelweg en troeteldiervriendelik.
Martlie J - Jan 2019
Gemiddeld
Alles wat ek nodig gehad het.
Piet O - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Sarel V - Nov 2018
Gemiddeld
Vriendelik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly.
Big room, need small things (soap in bathroom, milk with complimentary tea/coffee).
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Seef W - Okt 2018
Gemiddeld
Baie mooi en netjies.
Hannelie C - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens, waarde vir geld.
Ferdinand G - Aug 2018
Gemiddeld
Value for money accomodation.
Sylvia T - Aug 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies, baie mooi gastekamer.
Zelandri A - Mei 2018
Gemiddeld
Baie goed ingerig en gemaklik.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, die terugvoering word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Pebble Fountain
Mariaan K - Mei 2018
Gemiddeld
Had a lovely comfortable stay.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for such positive feedback, always a nice to hear.
Eunice is a star.
Tanja C - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlik oornag by Pebble Fountain Guesthouse, sal dit beslis aanbeveel.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tanja, waardeer terugvoer opreg. Eunice is ons regterhand en goud werd. Sal biidskap vir haar gee.
Vriendelike Groete,
Joe/Melody
Natasha M - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Ons 2 hondjies was ook saam, en dit was baie veilig vir hulle.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie julle, bly julle het dit geniet.
Ons waardeer die terugvoer.
Natasha V - Jan 2018
Gemiddeld
Lovely, quite, cosy stay.
Elisma E - Des 2017
Gemiddeld
Gasvry.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Dankie baie. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Vriendelike Groete
Joe en Melody
Nanno E - Des 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld en goed geleë t.o.v. die N1.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie, ons waardeer altyd die terugvoering.
Ons hoop ons sien jou weer.
Groete
Maulene G - Okt 2017
Gemiddeld
Heerlike plek.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Maulene,
Altyd lekker om van jou te hoor. Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike Groete
Joe en Melody
Willem J - Aug 2017
Gemiddeld
Good stay.
Petro R - Aug 2017
Gemiddeld
Uitstekende selfsorg-eenheid met alles wat 'n gas nodig het om sy verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien.
Dankie
Joe en Melody
Joline S - Jun 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Sal daarvan hou om u weer tesien.
Dankie vir u ondersteuning.
Mandie R - Jun 2017
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en netjies.
Ernie S - Mei 2017
Gemiddeld
Beslis aanbeveelbaar.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Hi Ernie
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit is altyd lekker om sulke kommentaar te kry. Ons sal jou graag gou weer terug wil sien.
Vriendelike groete
Melody
Sanet D - Mei 2017
Gemiddeld
Pragtige kamer.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning asook die terugvoering.
Koos O - Apr 2017
Gemiddeld
Skoon en netjies, sal beslis weer hier oornag.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Altyd n plesier om n klein hondjie te kan help.
Jonell H - Apr 2017
Gemiddeld
Rustig, gemaklik, skoon en netjies. 'n Absolute plesier!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Jonell, ons waardeer dit baie.
Sien uit daarna om jou volgende jaar weer te onrvang.
Marilie B - Feb 2017
Gemiddeld
Dit was absoluut waarde vir geld! Baie netjies, skoon en ruim. Alles wat jy benodig by 'n selfsorgeenheid. Sal definitief weer daar tuis gaan.
Anneliese S - Feb 2017
Gemiddeld
Baie gerieflike verblyf en baie vriendelike diens!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anneliese, dit beteken baie vir ons!
Azel D - Jan 2017
Gemiddeld
Gemaklik en goeie waarde vir geld!
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Azel. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Susan H - Des 2016
Gemiddeld
Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer gebruik.
Annelene M - Okt 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mev, ons waardeer u positiewe terugvoer opreg. Was heerlik om jul by ons te kon ontvang!! Vriendelike Groete
Pebble fountain.
Retha V - Aug 2016
Gemiddeld
Ruim, goed ingerigte selfsorgeenheid naby Rosepark Hospitaal.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mev, dit was heerlik om jul te ontmoet.
Ons waardeer jul positiewe terugvoering opreg!
Adele M - Mrt 2016
Gemiddeld
Pragtige, netjiese, blyplek vir die hele gesin in 'n rustige woonbuurt.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Adele, dit word hoog op prys gestel.
Jammer oor die Dstv wat gaan hang het.
Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Schalk R - Jan 2016
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Schalk, dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop die herstel na skoonpa se operasie is suksesvol.
Joyce F - Okt 2015
Gemiddeld
Ons het tuis gevoel en dit plek was baie netjies en skoon.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Petro T - Okt 2015
Gemiddeld
Lovely little cottage.
Pebble Fountain Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Petro, ons waardeer dit baie!
Dit was baie aangenaam om julle daar te he.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Castelynrylaan, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom