Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pravin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

For those seeking a retreat from the chaos of everyday life.

Paternoster is a hidden gem, with its quaint white-washed houses and untouched beauty. The accommodations, each strategically placed along the beachfront, offer unparalleled views of the ocean. Paternoster Dunes Boutique Guesthouse enjoys a prime position. The view from the dining room, where breakfast and afternoon teas are served daily, is stunning. World-class restaurants dot the shoreline, serving delectable dishes crafted from locally sourced ingredients. There are no bustling boardwalks here, just tranquil coastal paths.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raziah E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raziah E
Gesin met tieners

Fantabulous.

The location was superb, right on the beach. The breakfast was delicious with attention to detail. Rooms were spacious, tastefully decorated, clean and well equipped. Tea in the afternoon was a welcome treat. Loved the carrot cake!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, stylvol, besonderse aandag aan kleiner detail.

Sekerlik die beste gastehuis waar ons al vertoef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek wegbreek vir grootmense.

Die geriewe was netjies, prakties en gerieflik, met 'n ongelooflike uitsig. My vrou het die spa-behandeling in besonder geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Dit is 'n riem onder die hart om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Kom asseblief weer.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Tim F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing.

Fantastically situated, friendly and competent staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Highly appreciated!
Please spread the word.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Anita M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik geniet.

Die personeel was besonders vriendelik en het ons onmiddelik laat tuis voel. Die ontbyt was gewoon heerlik elke oggend. Ons sal Paternoster Dunes Boutique Guest House aanbeveel aangesien dit voldoen aan die behoefte om te rus en versorg te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die aanbeveling. Kom asseblief weer.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Louise W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous views on the beachfront.

We absolutely loved staying in this stunning place with the most incredible position right on the beach. The afternoon tea and divine breakfast were the cherries on top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met vriende

Ongelooflike ondervinding.

Paternoster Dunes Boutique Guest House was ongelooflik, van die diens tot die uitsig, ligging, spa, kamers. Baie dankie vir 'n fantastiese kuier, met soveel detail aan klein goed - ligskakelaars wat wys vir watter kamer, klein sker om koffie mee oop te knip, automatiese bespreking by nabygeleë restaurant vir aandete, plus heerlike ontbyt. Baie mooi kamers wat direk vanaf stoep na strand toe uitstap ens. Was 'n wonderlike ondervinding en kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Ons wag vir daardie volgende besoek.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Marizle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan detail is fenominaal.

Daar word soveel aandag gegee aan klein detail! Laat mens so spesiaal voel. Ek is verlief op die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige, pragtige, skoon ervaring.

Ontvangs baie behulpsaam, plekkie is puik ingerig, lieflik skoon, ontbyt is onverbeterlik, uitsig is onverbeterlik. Sal enige tyd weer daarheen gaan vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, die terugvoer word hoogs waardeer.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Marinda T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, gerieflik en mooi.

Baie lekker gebly, alles was mooi en die kos was fantasties. Baie vriendelike mense.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Enkelreisiger

Wonderlike plek en perfek geleë.

Uitstekende diens, skoon en netjies met ongelooflike uitsig en veilig met sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, kom asseblief weer !

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Wian K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - uitgerus.

Hulle het sommer namens ons restaurant-aanbevelings gemaak en plek bespreek - wat 'n ekstra myl. Wel gedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgeslaap om 'n vertoning in Paternoster by te woon.

Wens ons kon langer bly. Soveel aandag aan detail, vriendelike, professionele ontvangs. Heerlike ontbyt. Flinke personeel. 10 sterre vir julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word hoog op prys gestel. Kom asseblief weer!

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Diane W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane W
Saam met vriende

Excellent stay.

Would recommend the guest house to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you, please spread the word.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Peter H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice for one night. Friendly service and beautiful location.

One criticism. We booked transport to and from the restaurant Leeto but apparently, this was not done. We had to drive ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Good day, we provide numbers of shuttle services in Paternoster to guests. However, arrangements need to be made by the guests themselves. We do apologise if there was an misunderstanding.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Anton A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters genotvol.

Lekker gekuier by Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in die kamer was daar om dit so gerieflik moontlik te maak. Fantastiese see-uitsig vanuit die kamer.

Dis ’n pragtige gastehuis, smaakvol gemeubileer en gerieflik. Hulle was so gaaf om plek te bespreek by ’n restaurant vir aandete, sonder dat ons daarvoor gevra het. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Ons sal beslis weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Die terugvoer van ons gaste is belangrik. Ons neem dit ter harte. Baie dankie.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Chantelle N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Enkelreisiger

Ongelooflik mooi!

Asemrowende mooi uitsig, kamer is gemaklik ingerig, staf baie vriendelik en badkamer ekstra mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig, aangenaam.

Baie mooi plek, goeie kos, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatgie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatgie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent for a short getaway.

The venue is ideal for a short getaway. Conveniently situated and close to restaurants and amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Paternoster is a weekend destination like no other. And if you book with us, even better. Thank you for your kind review.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Riana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, pragtige sonsondergange.

Diens was uitstekend. Ontbyte was van die hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse wegbreek.

Ons kamer 'Mist' was reg op die strand met 'n fantastiese uitsig. Uitstekende diens, 4 uur in die middag kry jy soetgoed en Nespresso-koffie ingesluit. Besonderse lekker ontbyt in eetkamer met 'n wonderlike see-uitsig. Die eienaar doen ekstra moeite vir gaste, het vir ons aandete bespreek vir die aand. Ons het dit baie geniet. Sal dit absoluut voorstel as 'n moet-sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke in Paternoster.

Ons het heerlik gekuier. Die ontbyt elke oggend is uit die boonste rakke. Ons kamer, Aqua, was reg op die strand met die beste uitsig. Dit sal wonderlik wees as daar nog een of twee rakke in die eenheid kan wees, want ons moes ons sakke op die vloer los. Die twee bestuurderesse was baie gasvry en hulpvaardig en het gehelp waar hul kon. Hul is vir seker 'n aanwins vir die oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Enkelreisiger

Heerlike, luukse wegbreek op die see met stilte en vrede.

Die ligging op 'n klein strand is fantasties met see uitsig van elke kamer. Kamer is ruim en luuks. Ontbyt is elke dag 'n treat, tot pannekoek gehad. Baie klein dingetjies tel soos die soetgoed en Nespresso koffie 4 uur elke middag, oorgenoeg ys en 'n gerieflike yskassie in die kamer. Bernadette het baie goed na ons omgesien, besprekings gemaak by restaurante en was maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Enkelreisiger

Was lieflik, kos vir die siel.

Dis maklik om te ontspan in die pragtige plek. Met die beste diens, mooiste uitsigte, en heerlik kos. Sal dit absoluut voorstel as 'n moet sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Het al die verwagtinge van Paternoster vervul. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en vriendelike ontvangs.

Ek sal dit enige tyd vir mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita C
Saam met vriende

Onvergeetlike dorpie en verblyf

Die gastehuis is pragtig met ongelooflike uitsigte vanaf ons kamer en stoep. Die koek en koffie wat bedien word in die middag is heerlik. Die pragtige gemeubileerde kamer maak dit net ’n plesier om daar te bly en ons sal die gastehuis vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, luukse kamer, lieflike ligging.

Baie mooi kamer met als wat jy nodig het, uitsig is pragtig. Op die strand. Ontbyt was heerlik en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Uitsig uit eetkamer is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location, great room (Mist), fantastic breakfast.

All round great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gekuier. Spa-ondervinding heerlik en hoogtepunt was middagkoffie met vars gebakte koek.

Strand skoon en heerlik geswem, reg voor gastehuis. Ontbyt word bedien op 'n redelike tyd en was heerlik. Diens baie vriendelik en ook behulpsaam - het selfs vir ons plek bespreek by 'n restaurant om seker te maak ons het 'n bespreking gedurende die besige tyd na Kersdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus!

Goeie diens, lekker blyplek, pragtige see-uitsig en net 'n paar three se stap tot op die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanca B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sulke mooi plek met die lieflikste mense wat daar werk.

Dunes is die mooiste plek. Die mense is gaaf en baie behulpsaam, die is n plek met die lekkerste kos, mooiste soN ondergang uit kyk en die mooiste kamers. Ek sal enige iemand wat paternoster toe wil gaan aanbeveel om verseker hier skoene uit te skop

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die oseaan kán dit nie .

Smaakvol gemeubileerde, ruim kamer met alles wat jy nodig het. Van die stoep af, op die strand. Stil deel van Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole W
Saam met vriende

Lovely rooms.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Alhoewel nie die goedkoopste verblyf nie, is dit werklik die moeite werd, die kamers is fantasties, die diens is goed, die ontbyt was heerlik en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Mooi plek, vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met vriende

Pragtige uitsig, uitstekende diens.

Ongelooflike naweek. Sal altyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solly B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreek plekkie.

Ons het die kothuis gebruik en dit was ongelooflik! DStv was foutief met ons aankoms, maar die personeel van Paternoster Rentals het uit hul pad gegaan om dit reg te maak, al was dit laat Vrydagmiddag. Vir 'n beter ligging teen die strand kan jy nie vra nie en die plekkie is baie netjies en goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, friendly service with a smile. Gorgeous location and beautiful views!

Thank you to Bernadette for extra special touches, like booking us dinner at Gaaitjie. Extra special time away with my hubby! Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Your review makes us smile! Hope to see you soon.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Andreas V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ligging en vriendelike mense aan die Weskus.

Ons kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel as u 'n uitstekende ligging, goeie fasiliteite en gawe mense soek. Maar gelukkig sonder te veel fraaiings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmarie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste oornag Suid van die Sahara.

Slaap reg langs die see. Kamers pragtig, ruim en skoon. Gastehuis perfek geleë. Diens uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
Frank E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse en vriendelike gastehuis met 'n perfekte ligging by die strand.

Hierdie keer het ons die "rooi kamer" bespreek wat 'n eie ingang aan die buitekant van die huis het. Dis verreweg die grootste kamer van Paternoster Dunes met 3 dele (slaapkamer, woonkamer met 'n klein kombuisie en badkamer/bêreplek). Daar is dus alles wat 'n mens nodig het om 'n paar lekker en rustige dae deur te bring. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis terugkom. Kritiek: ontbyt word bedien tussen 09:00 en 10:00 ─ die tydperk sou 'n bietjie langer kon wees vir 'n gastehuis met meestal vakansiegangers wat daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Uitmuntend!

Diens, ligging, uitsig en kamers is uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

What a great spot. Right on the dunes, an amazing find. Well decorated. The food was divine and we were not disappointed in any way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilienne V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wat 'n stunning gastehuis!

Die diens was 'n plesier! Was spesiaal beïndruk met die etebesprekings wat sonder versoek gemaak is! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en uitsonderlike diens!

Ons het heerlik gebly. Die personeel het uit hul pad gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van ons daar ingestap het was die diens fantasties.

Ons het op die boonste verdieping geslaap met 'n wonderlike uitsig. Pragtige mense ontmoet wat ook daar tuisgegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed589d4adec5f810f7cce3ca52507aae0ec82518fe99c812e419c59d29057b713ddbb8cae3b7e78677179aaa8cd845cabf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 18 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.80951 17.88387