We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Paradise Found | LekkeSlaap
+36

Paradise Found

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2022 tot 31 Okt 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 R1 733 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Paradise Found bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat strandhuis vir tot 8 gaste op die prentjiemooi Tuinroete. Die huis is in Danabaai, net so 5 kilometer van Mosselbaai af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamer en 'n vol gesinsbadkamer met 'n aparte toilet, asook 'n oopplan-leefarea met 2 rusbanke en 'n groot etenstafel. Die kombuis het 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n toegeboude stoep met 'n dagbed, 'n onderdakdek met 'n buitebraai, 2 toesluitmotorhuise en parkeerplek op die perseel. Gaste kan 'n wye uitsig oor die see van Mosselbaai tot in Vleesbaai sien vanaf die dek.

Daar is DStv Premium met 'n slimkaart ingesluit. Die sitarea het 'n platskerm-TV en daar is nog 'n TV in die hoofslaapkamer bo.

Troeteldiere word nie toegelaat nie as gevolg van skade en verlies aan die eiendom in die verlede.

Vinnige internet is beskikbaar.

Linne word ingesluit. Bring asb. jou eie handdoek en toiletware saam.

Danabaai is 'n omgewingsvriendelike bewarea net wes van Mosselbaai se middedorp. Hier kan jy die uitsig en klank van die see geniet en die kalmte en prag van die klein bokkies, fisante en tarentale waardeer. Paradise Found is na aan die Garden Route Casino, Pinnacle Point, Hartenbos en verskeie gholfbane en strande. Dit is ook net 'n 4 uur se ry van Kaapstad af en 30 minute vanaf George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise Found sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Paradise Found
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Found het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86754c0c86a5282dfd3c850e167826f73c1e4d84d29f552e77233134fc9ac883287413679919a3daeaa627c00a81b66ed5f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600, nou Vanaf R1 733  per nag, vir 8 mense 78 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem