Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overnight @ Douglas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 105 resensies vir Overnight @ Douglas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jannie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles lieflik en netjies was net 'n probleem met miere in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos die Engelsman sal sê, home away from home.

Baie netjies. Ons het alles gehad wat nodig was. Sal definitief aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezzard M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezzard M
Enkelreisiger

Asemrowend.

Sal die plek beslis aanbeveel aan enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Besigheidsreis

It was a wonderful suprise!

Beautiful setting, thoughtful items such as backup generator, laundry services, strong Wi-Fi. Was a lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie tevrede.

Sal weer daar bly as nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L

Modern en netjies.

Dit was baie lekker om daar te oornag. Baie stil en rustig, gee so 'n plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en bekostigbaar. Vriendelike goeie diens.

Dekor is smaakvol. Toebehore baie netjies en skoon. Rookvrye kamers 'n bonus en tuintjie waar jy wel kan sit en rook pragtig. Veilige parkering onderdak naby kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Besigheidsreis

Plattelandse gasvryheid en rustigheid!

Maklik bereikbaar net af van die hoofpad. Veilig omheinde perseel met kamers wat is presies soos dit op die fotos wys. Alles wat jy vir 'n lang-pad, selfsorg rusplek benodig. Maar die beste was die diens en vriendelike ontvangs. Op pad 'n WhatsApp met die "pin" gekry wat my tot voor hulle hek geneem het. En al het ek eers 20:00 gearriveer, het die ontvangs my steeds laat welkom voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie V
Besigheidsreis

Baie rustig en stil.

Die ligging is baie lekker, buite die dorp. Dit is regtig baie n stil omgewing. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant!

What a pleasure it was to stay at this lovely clean oasis! The aircon made it so refreshing, the room is very spacious and we lacked nothing - we had a wonderful weekend. Everything is so neat and friendly, we would love to go back any time! We will gladly recommend this establishment, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Heerlike linne. Alles skoon en netjies. Lugversorgers is baie stil en effektief. Baie dankie. Baie lekker oornag daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander (alex) W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander (alex) W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic experience that was very restful.

Very quiet and relaxed, great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malekgotla M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malekgotla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth it.

The place was neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B
Saam met vriende

Baie skoon, netjies en gerieflik. Ruim kamers. Lekker beddens.

Alles daar wat nodig is met netjiese kombuisgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, friendly, neat and tidy

We were received in a friendly and welcoming manner. Safe and secure. Gave good advise on dining and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert A

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Besigheidsreis

Quiet and peaceful country atmosphere.

Enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Andre B
Enkelreisiger

Kamer was ok.

Was nie ingenome om grondpad met motor te ry vanaf teerpad tot by oord. Gastehuise te ver uit hoofdorp baie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonio C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio C

Bitter netjies, mooi uitgerus, defnitief 'n goeie keuse vir oornag verblyf

Douglas was 'n entjie van ons roete af, maar die verblyf het ons effense ompad die moeite werd gemaak. Baie aangenaam, netjies, mooi ingerig, en defnitief 'n goeie keuse vir oornag- verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld.

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Hoogs aanbeveel! Puik! Die kamers is ruim en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta K

Uitstekend.

Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Kamer en badkamer skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie rustige omgewing.

Vriendelike diens en eenheid voldoen aan alle vereistes. Beveel dit sterk aan. Een word: aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, modern gerieflik en skoon.

Was aangenaam verras met die verblyf. Die kamer is baie mooi en skoon. Werklik tuis gevoel. Die tuin en alles is mooi versorg. Sal definitief weer daarvan gebruik maak indien ek weer daar verbygaan. Die enigste negatiewe kommentaar is dat die bed verskriklik kraak. Verstaan egter dat dit gevolg kan wees van talle verskillende mense se gewig wat daarop lê. Ek kom ongelukkig ook nog nooit regkom om konstante hitte water met 'n gas geyser te bewerkstellig nie. Ongeag van dit, sal ek dit definitief aanbeveel en weer daar oornag in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Just great stay. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L

Home away from home.

Would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik.

Ons sal weer oorbly wanneer ons wil oornag in Douglas

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie En Christo C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie En Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Groot kamer. Ingerigte kombuis. Grasperk. Dankie vir 'n vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot verrassing!

Pragtig, skoon, netjies, rustig! Die ontvangsdame was professioneel en uiters vriendelik. Die kamer en geriewe pynlik netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and quiet.

Value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus.

Geen klagtes. Netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian F
Gesin met tieners

Was lekker.

Baie rustige plek om tyd vir jouself te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H S E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H S E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en uit die dorp.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W
Enkelreisiger

Great place to stay! Very well appointed.

The large room gives a luxurious feel, but is still a home from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en behulpsaam.

Baie vriendelike diens en baie rustig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers baie groot,Lekker skoon en goed toegerus.

Wi fi sal n groot plus punt wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Overnight @ Douglas se terugvoer

Goeie dag Chris
Ons het aandag daaraan gegee en is opgewonde om U in kennis te stel dat ons WIFI net velede week geinstalleer het.
Baie dankie vir die ondersteuning en hoop om U weer in die toekoms te akkomodeer.
Vriendelike groete
Overnight @ Douglas

Overnight @ Douglas
Frans L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles op hul plek. Skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Netjies. Skoon. Vriendelike ontvangs.

Vriendelik ontvang. Was verbaas oor die weltoegeruste kamer. Netjies. Skoon. Baie dankie. Ek beveel aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig netjies skoon.

Puik skoon, netjies, gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene N
Besigheidsreis

Die fasiliteite was baie gerieflik, netjies en skoon.

Ons was baie tevrede met die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharné B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharné B
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en mooi.

Die gastehuis was pragtig skoon, alles wat ons nodig gehad was voorsien en die bed het heerlik geslaap. Ek sal Overnight @Douglas enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkululeko K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko K
Enkelreisiger

It was a very pleasant stay, very peaceful and quiet, and the place was very clean.

I really enjoyed my stay, it was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute pleasure to overnight here!

You are met by a friendly, helpful lady when you arrive. Then you get to your room. A clean and cool place to unwind after a long day on the road. Lots of spoils in the room, like rusks and corn flakes and cold milk in the refrigerator. A place that I will recommend to family and friends. Well worth your while to overnight here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

A neat, lovely and beautiful stay. Lizelle is so friendly and have a warm welcoming smile, even though we couldn't stay the night we had an amazing few hours to refresh and unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Gesin met tieners

Netjies, rustig - waarde vir geld!

Ek sal beslis Overnight@Douglas aanbeveel. Ons self catering woonstel was ten volle toegerus met alles wat mens sal nodig kry. Daar was selfs koffie, suiker, melk en beskuit! Die woonstel was elke oggend skoongemaak. Die plek se ligging is in 'n rustige omgewing en net 'n kilo van die dorp. Tariewe billik. Skoon, netjies, veilig - alles wat 'n vakansieganger soek. Ek gaan beslis weer van Overnight@Douglas gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf ster-verblyf en vriendelike professionele personeel.

Baie netjiese, skoon en gerieflike kamers met uitstekende diens, baie vriendelike en behulpsame personeel. Definitief 'n plek om aan te beveel. Sal enige tyd weer by hulle oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stil.

Blyplek was skoon en netjies, baie rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight @Douglas is uitmuntend!

Baie goeie gesinsverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

Aangenaam.

Stil in plaas-omgewing en volledig toegerus met swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike oornag-akkommodasie.

Ons was aangenaam verras met die akkommodasie. Die eenheid is lekker ruim, baie goed toegerus en baie goed versorg. Die gasvrou het benewens koffie en tee ook vir ons melk, beskuit en post-toasties beskikbaar gestel, asook gebottelde water. Hulle verdien vyf sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sammy T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful and neat.

I would surely love to sleep there again. There is peace at that place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Mooi kamers met alles wat jy nodig het.

Al die meubels en linne is van goeie gehalte. Die kamers het elkeen sy eie privaat ingang. Ek is baie gasvry ontvang, al het ek eers 20:00 hier aangekom. Werklik baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

The best of all our stays and will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natilie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natilie S
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek.

D akkommdasie was baie mooi en gerieflik, as ons ons ooit weer in Douglas bevind, is dit defnitief die plek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as goed genoeg en baie netjies.

Netjies, veilig, goed geprys. Vriendelike flinke diens. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmien N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustige verblyf - gee plaas effek.

Plek is baie netjies en ruim. Twee punt "plugs" is 'n tekortkoming. Die warm water van die stort was by tye kokend warm en dan weer koud. Dit was 'n ontnugtering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, netjiese-mooi-skoon met alle geriewe oornag. akkommodasie.

Lieflike lekker netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ruim, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir selfsorg-akkommodasie is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Plek is baie gerieflik,skoon en veilig. Alles is daar wat jy nodig het en in goeie werkende toestand. Prys is beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly as ek in omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place, 20 out of 10, perfect.

Spacious, comfortable, very convenient, place has everything you need, friendly, very clean, neat and organised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid P
Gesin met tieners

A very quite and comfortable stay.

Neat and tidy property. Everything in the room worked well. We had a most enjoyable 2-night stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie stil en gerieflile accommodasie.

Netjiese perseel. Alles in die kamer het geod gewerk. Ons het die lekkerste 2 aande daar gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was 'n groot verrassing.

Baie goeie waarde vir geld. Ek beveel hierdie oorslaapplek met die grootste vrymoedigheid aan. Selfs die tuin het pragtige blommetjies in akkers gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Uitstekende waarde vir geld!

Verras deur die baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Ons het die ekstras soos graanvlokkies, sjokolades ens baie waardeer. Ons sal Overnight@Douglas ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese plekkie.

Baie oulike plekkie. Ruim eenhede met veilige parkering vir motor en lekker groot grasperk vir kinders om te speel. Lekker kuier braai-area. Vriendelike diens. Maak elke dag skoon. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eutropia M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eutropia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean and value for money.

A very beautiful place. We enjoyed our stay, it is very clean, quiet and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, veilig, rustig en uitstekende waarde vir geld.

Geluk, ons verblyf was 5 ster en sal volgende weer van Overnight@Douglas gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milda O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milda O
Saam met vriende

Baie lekker. Netjies en skoon.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit was baie koud, maar die elektriese komberse het baie gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Baie netjies, skoon, alles wat jy nodig het is daar, veilige pakering vir voertuie. Gaan weer daar slaap as ek in Douglas is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmond C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmond C
Besigheidsreis

Clean and neat with friendly staff.

Clean and neat with helpful and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniël Willem V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Wat 'n klein juweel van verblyfopsies. Dit was skoon, netjies en die omgewing is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C

Puik verblyf.

Baie lekker gebly en was dankbaar vir die hulp met die laat aankoms. Baie goed ingerig vir selfsorg - sal dit vir enigeen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie Grobbelaar G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Grobbelaar G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en moderne eenheid in 'n rustige stil omgewing waar ons heerlike gebly en veilig geslaap het met bedagsame en hulpvaardige eienaars.

Was baie tevrede met hele opset. Netjies en modern, stil omgewing. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelike mense. Het ons verblyf daar baie geniet. Sal beslis weer kom en hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig met uitstekende diens.

Dit was uit en uit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid en klein ekstras dui op voortreflike diens.

Algemene indrukke baie goed, skoon en netjies, vriendelike ontvangs en klein ekstras soos graan-ontbyt en 'n ou lekkertjie laat jou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmond C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmond C
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik.

Baie hulpvaardige en kundige personeel. Die kamer is baie goed toegerus, skoon en netjies. As ek weer in Douglas oornag sal dit beslis hier wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Besigheidsreis

Baie netjies.

Baie netjies en gooie waarde vir geld. Ruim kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan Overnight@Douglas beslis aanbeveel, want alles was van uitstaande gehalte.

Die plekkie het ons voorwaar verras. Die kamer was uiters netjies en skoon. Die tuine was baie mooi en goed versorg. Parkeerplek was onderdak en veilig. Daar was selfs graanvlokkies, beskuit en vars melk tot ons beskikking. Volgende keer sal ons beslis weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Ons het ons verblyf besonder baie geniet. Dit was baie netjies. Baie vriendelike diens. Beslis 'n plekkie waar ek weer sal kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Ons was uiters verras om soveel bederfies te kry. Die eenhede is baie gerieflik en netjies. Baie dankie, ons sal beslis in die vervolg weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elwin T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in veilige, rustige en vriendelike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en verbaas om die mooi, netjiese kamer te sien. Alles is presies op sy plek. Ons motor is veilig onderdak geparkeer. Die personeel was behulpsaam en bereid om ons vroegtydig te ontvang. Baie dankie vir die aangename drie rustige nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en goed toegeruste verblyf. Vriendelike, hulpvaardige ontvangs.

Lekker mooi plekkie. Alles is skoon en goed toegerus. Ontvangs en hulp is vriendelik met daai tipiese boere-gasvryheid. Lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en behulpsaam.

Baie vriendelik ontvang. Probleme wat daar was baie vinnig opgelos! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met vriende

Uitstekend. Waarde vir geld as selfsorgverblyf vir oornag.

Ons het die verblyf hier die beste gevind van al die oornagverblyfplekke. Dit kan enige tyd aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik met 'n restaurant byderhand.

Ons het vir die aand oorgeslaap op pad na Botswana. Alles was gerieflik en ons kon vertrek voor die son opgekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer hier kom bly!

Baie netjies, skoon, baie luuks teen 'n baie bekostigbare prys. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanz S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanz S
Gesin met tieners

Baie gerieflike en netjiese kamers.

Dis lekker ruim en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiesste en gerieflikste verblyf wat ons nog ooit ervaar het!

Hierdie gastehuis sal ons enige tyd aanbeveel. Die kamer en badkamer lyk asof ons die eerste gaste was wat daar gebly het al is die kamer al meer as 'n jaar oud! Beste waarde vir geld wat ons nog ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies, goeie waarde vir geld en aandag aan detail.

Ons het baie lekker gebly by Overnight@Douglas. Alles was so mooi en skoon en netjies en die bed was besonders gemaklik. Hulle doen regtig baie moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, baie netjies, werklik goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, goed toegerus, baie netjies, werklik goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid na 'n lang reis!

Overnight@Douglas bied voorwaar waarde vir geld. Netjiese veilige en rustige plek. Sal definitief weer daar oorslaap en beveel dit aan. Dankie vir al die bederfies in die yskas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was behoorlik toegerus met meer as wat ons nodig gehad het. Alles was skoon, netjies en baie ruim. Beslis elke sent werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plekkie wat ek verseker sal aanbeveel.

Verseker sal ek weer hier oornag. Alles was so mooi skoon, pragtige badkamer, kombuis en sommer als was pragtig. Van die gras buite tot die kamer binne. Die lugversorging was sowaar 'n groot bonus vir die 40 grade warm dag. Vars jogurt en vrugte in die yskas en jy het sowaar net jou tassie met klere nodig en niks anders nie. Als wat jy nodig het is in jou kamer. Die diens was uitstekend en almal was so behulpsaam en vriendelik. Ons het so tuis gevoel. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste oorslaapervaring wat ons nog gehad het.

Dit is net fantasties en beslis waarde vir die bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf wat ek beslis sal aanbeveel en weer sal gebruik. Gasvry, netjies en pragtig toegerus.

Hierdie eenheid was pragtig toegerus, gerieflik en dit bied bekostigbare waarde vir geld. Die ontvangs was gasvry en hierdie is voorwaar 'n plek om aan te beveel en weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anieka M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anieka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig die oulikste plek van almal wat ons deur LekkeSlaap bespreek het.

Dit is netjies en skoon en mooi stylvol en hulle voorsien alles wat mens nodig het, selfs melk, jogurt, appels en botteltjies water in die yskas. Daar is hout om mee te braai en vuuraanstekers en in die badkamer is sjampoe, seep en lyfroom. Daar is ook al die benodigdhede in die kombuis. Dit was die beste en goedkoopste van die plekke waar ons gebly het. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en veilig om daar te oornag.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly by Overnight. Alles was pragtig skoon en gerieflik. Ons sal weer van hulle diens gebruik maak as ons daardeur reis.

Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies en alles het gewerk soos dit moet. Ons voertuig was veilig onder 'n afdak agter 'n geslote hek en ons het rustig geslaap in die wete dat dit veilig is. Ons sal beslis weer daar oorbly as ons daarlangs verby gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Pragtige, skoon en gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R
Saam met vriende

Lekker skoon en netjies.

Een van die lekkerste plekke waar ek al voorheen gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdo E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdo E
Saam met vriende

Great overnight place to stay.

Always recommend them!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke!

Baie rustig en lekker. Beste wat ons nog geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was vir ons baie lekker om by Overnight @Douglas oor te slaap. Ons waardeer veral die gasvryheid waarmee ons ontvang is en die netheid van die geriewe. Ons sal beslis weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Gesin met tieners

Everything 100%, maybe a floor mat a the door to wipe your feet, please.

It was not easy to find this accommodation on the internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 150, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NTU5ZGY2LTc4ZTQtNDk2ZC1hOWZiLWM1N2NjNThjNTFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 Portion 150 Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.060379867442 23.759079542001