Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overberg Gems - Lagoon View

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 54, Caledonweg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Overberg Gems - Lagoon View is op 'n klein privaat landgoed, 8 km vanaf Hermanus geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer. Hierdie eenheid is ideaal vir gesinsvakansies en watersportliefhebbers, aangesien gaste in die water van die Kleinrivier-strandmeer kan baljaar.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en is geskik vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, die onderste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gastebadkamer wat 'n stort het en die die ander 2 badkamers het ook storte. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n warmwaterstort en -bad buite vir romantiese aande onder die sterre.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die huis is ideaal vir onthaal en het 'n TV met DStv en 'n lieflike stoep waar gaste kan braai. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel met 8 stoele. Op sonnige dae kan gaste middagete op die groot dek met 'n uitsig oor die strandmeer geniet.

Daar is ook 'n privaat vasmeerplek vir diegene wat hul motorboot wil saambring, en 'n swembad net 'n kort entjie se stap op pad na die strandmeer.

Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dit is wêreldberoemd omdat dit fantastiese walviskyk-geleenthede op land en vanaf bote bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Overberg Gems - Lagoon View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Overberg Gems - Lagoon View
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Natalie And Kevin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Jaar gelys 8

Ligging

  • Erf 54, Caledonweg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Overberg Gems - Lagoon View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 54, Caledonweg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc76fa32dc079a8256a84153294510c19afc0f549b32316bdd2a3ddd1063375e09c94d66e9f25253fc9e592a6ea9f436dd8d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 7) 39 5 1 5 Portion 54, Caledon Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409118145581 19.362231194974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem